Stefan Stoman
Stefan Stoman
  • 253
  • 366 381
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Trigonometrie tipe 2 somme
In hierdie video behandel ek 'n paar voorbeelde waar jy reduksieformules en ko-funksies moet gebruik om trigonometriese uitdrukkings te vereenvoudig. Ek persoonlik verwys na hierdie somme as tipe 2 somme. Dit is nog van die trigonometrie wat jy in graad 11 moet kan doen. Ek hoop die video maak dit duideliker om te verstaan. Lekker kyk en lekker leer!
#trigonometrie #wiskunde #wiskundeinafrikaans #wiskundehulp #eksamenhulp #graad11
มุมมอง: 127

วีดีโอ

Arieroep 2017/2018 4
มุมมอง 3Kปีที่แล้ว
Nuwejaarsdans op Arieroep.
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Trigonometrie tipe 1 somme
มุมมอง 598ปีที่แล้ว
In hierdie video, die eerste van vele, wys ek julle die eerste tipe somme wat ons in Gr 11 trigonometrie mee te doen kry. Ek persoonlik noem hierdie somme, tipe 1 somme, en ek wys julle 'n maklike metode om hierdie tipe som op te los. As jy dus in die eksamen of toetsreeks sit, en jy sien 'n tipe 1 som raak, dan weet jy onmiddelik hoe om die som te doen. Onthou nou mooi, as jy saam met my wil o...
Arieroep 2017/2018 3
มุมมอง 1.9Kปีที่แล้ว
Nuwejaarsdans op Arieroep.
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Ko-funksies
มุมมอง 430ปีที่แล้ว
In hierdie video verduidelik ek hoe ko-funksies werk en gee ook 'n maklike manier om daaraan te dink en toe te pas. Dit werk net soos reduksieformules wat ek in my vorige video verduidelik het. As julle enige vrae het, of as enige iets onduidelik is, vra gerus in die comments. Lekker kyk en lekker leer! #wiskunde #wiskundeinafrikaans #wiskundehulp #eksamenhulp #graad11 #trigonometrie #ko-funksies
Arieroep 2017/2018 2
มุมมอง 1.4Kปีที่แล้ว
Nuwejaarsdans op Arieroep.
Arieroep 2017/2018 1
มุมมอง 1.2Kปีที่แล้ว
Nuwejaarsdans op Arieroep.
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Reduksieformules
มุมมอง 204ปีที่แล้ว
In hierdie video wys ek die teorie agter die afleiding van trigonometriese reduksieformules. Ek wys ook vir jou 'n baie maklike metode om reduksieformules toe te pas sodat jy dit makliker kan onthou en nie aanmekaar na die beginsels hoef te gaan nie. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Trigonometrie identiteite
มุมมอง 173ปีที่แล้ว
In hierdie video wys ek jou die twee nuwe trig identiteite wat jy mee gaan werk in graad 11. Dit is die kwosiënt reël en ook die vierkantsidentiteit. Kyk mooi hoe dit bewys word, want jy gaan dit baie gebruik en kan ook in die eksamen gevra word. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - K metode
มุมมอง 252ปีที่แล้ว
In hierdie video wys ek hoe ons die K metode kan gebruik om vergelykings wat baie kompleks is op te los. Dis 'n baie eenvoudige prosedure, as jy die patrone kan raaksien, en die gedeeltes wat dieselfde is. Sodra jy die patrone herken, is die toepassing van die K metode so eenvoudig soos 1, 2, 3! Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Eksamenvoorbereiding vergelykings deel 2
มุมมอง 399ปีที่แล้ว
In hierdie video doen ek die vrae oor vergelykings van 'n 2019 eindeksamenvraestel. Gebruik gerus die video om jou voorbereiding vir die eksamen aan te help en op te bou. Vind nog vraestelle en memos op die webtuiste van die departement van onderwys: www.education.gov.za/Curriculum/NationalSeniorCertificate(NSC)Examinations/Grade11Exams.aspx Indien daar enige onduidelikhede is, of as julle ande...
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Eksamenvoorbereiding Eksponente en Wortels
มุมมอง 368ปีที่แล้ว
In hierdie video werk ek saam met julle aan 'n 202 eindeksamenvraestel en ons bekyk die vraag oor eksponente en wortels. Lekker kyk en lekker leer! Vind nog vreastelle en memos by die Departement van Onderwys webtuiste: www.education.gov.za/Curriculum/NationalSeniorCertificate(NSC)Examinations/Grade11Exams.aspx
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Eksamenvoorbereiding Vergelykings deel 1
มุมมอง 253ปีที่แล้ว
In hierdie video werk ek 'n ou 2020 eksamenvraestel uit. Die vrae is 'n kombinasie van kwadratiese vergelykings, die formule, verglykings met vierkantswortels, ongelykhede, gelyktydige oplossing en eksponente en wortels. Jy kan nog ou vraestelle by die Departement van Onderwys se webtuiste vind: www.education.gov.za/Curriculum/NationalSeniorCertificate(NSC)Examinations/Grade11Exams.aspx Lekker ...
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Ongelykhede
มุมมอง 221ปีที่แล้ว
In hierdie video behandel ek twee tipes ongelykhede en gee metodes vir die oplos daarvan. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Vergelykings met vierkantswortels
มุมมอง 185ปีที่แล้ว
In hierdie video gee ek 'n vinnige, maklike 4 stap metode om vergelykings met vierkantswortels op te los. Hierdie tipe vraag kom baie gereeld in die eksamen voor. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Die FORMULE
มุมมอง 138ปีที่แล้ว
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Die FORMULE
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Vierkantsvoltooiing
มุมมอง 310ปีที่แล้ว
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Vierkantsvoltooiing
Arieroep 2021/2022 64
มุมมอง 3.4Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 64
Arieroep 2021/2022 63
มุมมอง 2.2Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 63
Arieroep 2021/2022 62
มุมมอง 1.8Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 62
Arieroep 2021/2022 61
มุมมอง 1.5Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 61
Arieroep 2021/2022 60
มุมมอง 1.3Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 60
Arieroep 2021/2022 59
มุมมอง 737ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 59
Arieroep 2021/2022 58
มุมมอง 879ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 58
Arieroep 2021/2022 57
มุมมอง 800ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 57
Arieroep 2021/2022 56
มุมมอง 1.3Kปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 56
Arieroep 2021/2022 55
มุมมอง 881ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 55
Arieroep 2021/2022 54
มุมมอง 887ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 54
Arieroep 2021/2022 53
มุมมอง 732ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 53
Arieroep 2021/2022 52
มุมมอง 978ปีที่แล้ว
Arieroep 2021/2022 52

ความคิดเห็น

  • @productivitybydesign9368
    @productivitybydesign9368 หลายเดือนก่อน

    Lyk so lekker met die lieflike sons ondergang buite.

  • @stephenswartz1411
    @stephenswartz1411 หลายเดือนก่อน

    Ek verlang huis toe -so mooi

  • @johannel8951
    @johannel8951 หลายเดือนก่อน

    My mense...die Namakwalanders❤❤

  • @NamakwaMusiekante
    @NamakwaMusiekante 2 หลายเดือนก่อน

    Namakwa musiekante

  • @marienel1553
    @marienel1553 2 หลายเดือนก่อน

    Lekker mannnnn❤❤

  • @DaleneDeacon
    @DaleneDeacon 2 หลายเดือนก่อน

    Geniet dit dankie

  • @christinanel4334
    @christinanel4334 2 หลายเดือนก่อน

    Lekker om mense so plesierig te sien. Hou aan met julle mooi musiek. Geniet dit baie. 86jr oud. Dink ver terug. Dankie. 😂❤🎉

  • @christinanel4334
    @christinanel4334 2 หลายเดือนก่อน

    Geniet die musiek 😂

  • @christinanel4334
    @christinanel4334 2 หลายเดือนก่อน

    Dink aan my jong dae. Dankie xx

  • @christinanel4334
    @christinanel4334 2 หลายเดือนก่อน

    Laat my dink aan my jong dae. Geniet dit baid Dankie.

  • @JessieJansevanRensburg
    @JessieJansevanRensburg 3 หลายเดือนก่อน

    See CT

  • @user-dn8ty4ho7k
    @user-dn8ty4ho7k 3 หลายเดือนก่อน

    Eerste keer dat ek julle hoor en sien BOBAAS musiek Ek geniet dit

  • @DaleneDeacon
    @DaleneDeacon 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie dankie dankie

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 3 หลายเดือนก่อน

    Hoe lekker kry ek om te sienna hoe dans my volk

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 3 หลายเดือนก่อน

    Dis my volk

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 4 หลายเดือนก่อน

    Love love it

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 4 หลายเดือนก่อน

    Pragtig!

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Pragtig So speel die BOERE BROE ❤❤❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Lekka❤❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Great ❤❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Sharp ❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Sharp❤❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Great❤❤❤❤

  • @georgeignatiusferreira6203
    @georgeignatiusferreira6203 4 หลายเดือนก่อน

    Great ❤❤❤❤

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 4 หลายเดือนก่อน

    Pragtig!

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 5 หลายเดือนก่อน

    Ek smack dit stukkend

  • @jaapvandenbergh7430
    @jaapvandenbergh7430 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie ouens!

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 5 หลายเดือนก่อน

    Love the dancing. It's such happy music

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 6 หลายเดือนก่อน

    Ja nee dis my volk😊

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 6 หลายเดือนก่อน

    I love dancing just wish I could sokkie like those folk

  • @noelolivier8512
    @noelolivier8512 6 หลายเดือนก่อน

    Love love the music and the energy

  • @user-ug8uw1wd7o
    @user-ug8uw1wd7o 7 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi

  • @marienel1553
    @marienel1553 8 หลายเดือนก่อน

    Lekkerrrr man!! ❤

  • @Jesus.Loves.All777
    @Jesus.Loves.All777 9 หลายเดือนก่อน

    Danki oom oom help my nou om my eksamen nie te druip nie Wardeur dit oom

  • @marienel1553
    @marienel1553 9 หลายเดือนก่อน

    Sout van die aarde mense...ek weet ek is een van hulle😊

  • @user-fz3xm8lx1m
    @user-fz3xm8lx1m 9 หลายเดือนก่อน

    Mooi manne dis net een namakwaland dankie

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w 9 หลายเดือนก่อน

    Hoe aan steeklik - almal wil weet waar dit is met die hoop dat dit trefafstand is .

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w 9 หลายเดือนก่อน

    Waar, wanneer en hoe laat vind die volgende een plaas? Ek gaan dit probeer inpas hier vanaf Pretoria omrede ek van basaarpoeding en dans hou. Moet erken ek mag maar poeding eet en dans want ek ken van. In die Sandveld, by name, Graafwater geleer om daardie dinge te doen.

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 10 หลายเดือนก่อน

    Pragtig manne😊😊

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 10 หลายเดือนก่อน

    Balke toe

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 10 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi.

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 11 หลายเดือนก่อน

    Pragtig!

  • @hesterboshoff8404
    @hesterboshoff8404 11 หลายเดือนก่อน

    Pragtige boere musiek😅p😅

  • @maricklehmann2
    @maricklehmann2 11 หลายเดือนก่อน

    hoe kan jy my help met my kind in graad 9 sy sukkel vreeslik met wisk en nog niemand kan haar help nie !

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 ปีที่แล้ว

    Wie en van waar is die jolige mense😂😂

  • @marienel1553
    @marienel1553 ปีที่แล้ว

    Ongelooflike mooi musiek....ons erfenis....TROTS AFRIKAANS❤❤

  • @marienel1553
    @marienel1553 ปีที่แล้ว

    Manne julle MAG maar😊😊

  • @40hansie
    @40hansie ปีที่แล้ว

    Sê asb vir my wats die konsertinaspeler se naam...dalk JC Mostert?

  • @marienel1553
    @marienel1553 ปีที่แล้ว

    Gooi kole manne julle kan maar ..😊😊

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w ปีที่แล้ว

    Ek Is bly dat die kerke oor die jare heen van sienswyse dat dans sonde is, verander het.