SUPERCAST DVD Vol 59 (Vaalrivier)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 มิ.ย. 2020
  • Schalk en Ruan vat n kans en gaan hengel n dag voor die koue front aanbreek. Verwagtinge was min, maar die Vaalrivier het hul verrras met n paar goeie vangste.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 25

  • @renierpieterse2382
    @renierpieterse2382 4 ปีที่แล้ว +6

    Lekker manne, ek het laas week by Harties n 7kg en 10,4 kg karp gevang op n Pandemonium oozer met Pandemonium en Supercast tjop tjop op die bol.
    Dankie vir awesome produkte Schalk.

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 ปีที่แล้ว

    Wow dit wil gedoen word maar ja di top produk is maar supercast.Geluk ouens.

  • @radieroberts2263
    @radieroberts2263 4 ปีที่แล้ว

    Dankie skallas jy is n yster dankie vir die tips en dips

  • @ruanvandenberg4252
    @ruanvandenberg4252 4 ปีที่แล้ว +1

    Dit moet n groot eer wees om saam oom schalla te hengel
    Na groot gewag vi die video is dit n baie nice een

  • @jeandreburger1987
    @jeandreburger1987 4 ปีที่แล้ว +1

    Sien oom Schalk vang nog met die okuma aventas. Baie lekker katrol het nou vir my 2 nuwes gekoop.

  • @jancovdmerwe5786
    @jancovdmerwe5786 4 ปีที่แล้ว +3

    Ry eendag deur krugerdrif dam toe in die vrystaat en vang n paar monsters

    • @cornerandall8708
      @cornerandall8708 4 ปีที่แล้ว +1

      daai is nou `n sinvolle voorstel. Ek het as kind daar gevang.
      Daar nog vis in daai dam?

  • @hjvanaardt7857
    @hjvanaardt7857 4 ปีที่แล้ว +2

    Waar by die vaalrivier het jul gevang?

  • @biaanvancoller3351
    @biaanvancoller3351 4 ปีที่แล้ว +2

    Wag nou al so lank vir n nuwe een

  • @nzeers59
    @nzeers59 4 ปีที่แล้ว +1

    schalk ek dink dis tyd dat julle n heel balaklawa maak van die quick dry materiall dit sal darem die ore en die res van die kop warm hou in die koue dae dankie

  • @theaanscheepers4046
    @theaanscheepers4046 3 ปีที่แล้ว

    Oom schalk my pa sal moet 7 jaar werk en sy geld spaar vir daai stokke wat oom het, ek wens vir so stokke😭

  • @laanie2788
    @laanie2788 4 ปีที่แล้ว +1

    Wat is daai fishing app se naam?

  • @jean-pierreesterhuizen1045
    @jean-pierreesterhuizen1045 3 ปีที่แล้ว

    Watse app praat julle van sorrie ek vra so..??

  • @ajharmse1571
    @ajharmse1571 3 ปีที่แล้ว

    Kom vang bietjie in orkney pls

  • @sidneydavies3338
    @sidneydavies3338 4 ปีที่แล้ว

    Wat is die app se naam

  • @vehahnsiasjordaan4105
    @vehahnsiasjordaan4105 4 ปีที่แล้ว

    Lekker boksburg ek is van boksburg af nou in new Zealand

  • @mogasesegopotje8483
    @mogasesegopotje8483 4 ปีที่แล้ว

    Haven't you thought of english subtitles in order to accommodate those who can't understand afrikaans?

    • @mogasesegopotje8483
      @mogasesegopotje8483 2 ปีที่แล้ว

      @Jaco Van Tonder The question was not directed to you racist. Supercast is for everyone who fish

  • @michaelmayers502
    @michaelmayers502 4 ปีที่แล้ว

    Goeie dag Scalk,jammer om te pla.ek wil vis lesensies koop.ma my vraag is moet ek vir my kinders van 12 en 13 ook kry.kan jy my dalk net laat weet asb.geniet die vis vang.groete

    • @jacquesdutoit8
      @jacquesdutoit8 4 ปีที่แล้ว

      Onder 16 nie nodig nie sovêr wat ek weet

  • @mathey1543
    @mathey1543 4 ปีที่แล้ว +1

    Kan n mens daai balle as n vierbal op jou strop gebruik

  • @jonaadams4279
    @jonaadams4279 4 ปีที่แล้ว

    Hi lekker, watter app gebruik julle

    • @novamad8797
      @novamad8797 3 ปีที่แล้ว

      Fishing & Hunting Solunar Time