Supercast Vol 85 - Vaalrivier

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • Dit is naweek en ons het Vol. 85 op TH-cam gelaai vir jou naweekvermaak!
    Geniet al die hengelwenke, pragtige vis en lekker vermaak van Schalk en Jaco.
    Super Cast
    The Choice of Champions

ความคิดเห็น • 30

  • @vincent9371
    @vincent9371 8 หลายเดือนก่อน +7

    Super les gars 👍💪 vivement vos produits en France 🇨🇵 un jour peut-être 🤞 ( même si on parle pas la même langue on a la même passion)

  • @jacobenade3115
    @jacobenade3115 8 หลายเดือนก่อน

    Oom. Ongelukkig vreet hulle sewege. Danksy mense soos ons kry hulle darm voeding met die pap wat ons gooi.

  • @DewaldWillemse-f9r
    @DewaldWillemse-f9r 8 หลายเดือนก่อน

    Geluk met jou PB Jakes, mooi vis manne

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker EK LOVE IT PERFECTION JOB...🎉🎉🎉🎉🎉

  • @pjenslin1
    @pjenslin1 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die video. Lieflike visse gevang. Gaan beslis die Monster Carp Mix probeer. Doen asb 'n review op die bootjie wat julle gebruik.

  • @eduardfick6332
    @eduardfick6332 8 หลายเดือนก่อน +4

    Wanner word Jaco nat gegooi?

  • @etd5791
    @etd5791 8 หลายเดือนก่อน

    Dit was a langggggg wag maar dankie. Nou kan ek nog by leer.

  • @TyronPretorius-m5f
    @TyronPretorius-m5f 6 หลายเดือนก่อน

    hi, what a good video

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 8 หลายเดือนก่อน

    Nr300 granted...❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉

  • @dwaynekoen169
    @dwaynekoen169 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hallo waar was die video geskiet

  • @shanedarkphoenix
    @shanedarkphoenix 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker boys! -
    Waar het julle gevang?

  • @jacspottas-3439
    @jacspottas-3439 7 หลายเดือนก่อน

    Oom Whitey by River View Lodge

  • @antonolivier9291
    @antonolivier9291 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker bly maar Lekker

  • @jacobenade3115
    @jacobenade3115 8 หลายเดือนก่อน

    Manne kom kuier vir ons hier in die weskaap. Sal geniet om bietjie lyne nat te maak saam. Ons is in mosselbaai. Labeo Hengel Klub. Kom kuier en geniet.

  • @juanbredenhann4529
    @juanbredenhann4529 7 หลายเดือนก่อน +1

    Waar is die hengel plek

    • @laytonnortje7961
      @laytonnortje7961 14 วันที่ผ่านมา

      Dis soort van in die middel van die driehoek van Klerksdorp, Viljoenskroon en Potch.

  • @jasonvanzyl2256
    @jasonvanzyl2256 8 หลายเดือนก่อน

    ek droom om een dag saam oom schalk te hengel

  • @MauritzHelm
    @MauritzHelm 8 หลายเดือนก่อน

    Oom schalk is regtig funny

  • @toxicgian2965
    @toxicgian2965 6 หลายเดือนก่อน

    Ek het nog nooit regrig vis gevang nie want ons het nie geld om dit te kan den nie😢

  • @africauntamed7410
    @africauntamed7410 8 หลายเดือนก่อน

    17:40 - Wanneer jy te vinnig jou zip optrek en ietsie knyp vas

  • @JancoJoubert-s9j
    @JancoJoubert-s9j 4 หลายเดือนก่อน

    Oom’hulle moet bietjie ń video by die Breede Rivier maak🎣🎣

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 8 หลายเดือนก่อน

    Los nou daai hand in jou Broek wat hou jy vas😂😂😂

  • @jasonvanzyl2256
    @jasonvanzyl2256 8 หลายเดือนก่อน

    baie geluk jakes...daai is n prag baber

  • @jpbotha3343
    @jpbotha3343 8 หลายเดือนก่อน

    Moerse, weldone. Baie mooi vis Jakes, jyt het vi Skalk aan die draai daar. 😂

  • @jacobenade3115
    @jacobenade3115 8 หลายเดือนก่อน

    Jakes maak nat boetie maak nat!!! Ek het geswem so jy moet ook

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 8 หลายเดือนก่อน

    Hoekom is my vorige boodskap delete

  • @HendrikfrancoisSpence
    @HendrikfrancoisSpence 8 หลายเดือนก่อน

    Doen bietjie theewaterskloof

  • @chrisfalcon9804
    @chrisfalcon9804 8 หลายเดือนก่อน

    ag schalk jys nie so slim nie bra