you all probably dont give a damn but does anybody know of a trick to log back into an Instagram account..? I was dumb lost my login password. I appreciate any help you can give me!
@Lucca Aldo thanks so much for your reply. I got to the site thru google and im in the hacking process atm. Looks like it's gonna take a while so I will get back to you later when my account password hopefully is recovered.
Nee ouens, wat is dit met die musiek?? Julle videos was nog altyd aangenaam soos dit was. Nou wil julle soos die res word met snaakse musiek wat nie eers pas by die situasie nie. Jy sit nie spannings musiek in n ontspanne rustige situasie met voeltjies wat fluit in die agtergrond nie.
😊 Mooi praat Schalk met daai vis...”kom kom kom... los die boom uit”
Baie dankie vir die moeite, dit was lekker om saam jul langs die water te kuier
Mooi, siem altyd uit na julle video.
Netjies, Baie Dankie.
Daai 1st vis was n bus ....!
Mooi visse as ek mag vra waar in die vaal is die
Mooi Schalk like die videos wat jull post.
Wanneer vang julle by gariep dam?
Wanneer vang julle bietjie in die Oos-Kaap
Super video ok.
Where about was this ?
Schalla, waar is die nuwe/hierdie maand se DVD ? 😩
Best bait to catch big fish in sea waters
Hi daar
Waar by vaalriver was dit
Where on the Vaal is this?
Waar is dit?
Mooi visse!
you all probably dont give a damn but does anybody know of a trick to log back into an Instagram account..?
I was dumb lost my login password. I appreciate any help you can give me!
@Quincy Jaxon instablaster =)
@Lucca Aldo thanks so much for your reply. I got to the site thru google and im in the hacking process atm.
Looks like it's gonna take a while so I will get back to you later when my account password hopefully is recovered.
@Lucca Aldo it did the trick and I now got access to my account again. I am so happy:D
Thank you so much, you saved my account :D
@Quincy Jaxon Happy to help =)
Schalk wat is die application wat julle gebruik of die tye van vis se bedrywige tye te bepaal
Hi henco dit is die Fishing and Hunting Solunar Time app, daar is free weergawe en n weergawe wat jy kan koop.
@@danietruter9476 baie dankie
Wanne Kom plakker in daai is n dip wat werk
Met 5Lb lyn is jy eintlik nooit die baas 😜
hi oom skala my is johannes ek hou van oom se tegnologie van vis vang oom moenie vir oom lou van vaskap se wat ek nou ge se het nie
App name??
Fish Angler
Wat is die app se naam
Fish Angler
😂😂😂😂😂😂😂😂
Nee ouens, wat is dit met die musiek?? Julle videos was nog altyd aangenaam soos dit was. Nou wil julle soos die res word met snaakse musiek wat nie eers pas by die situasie nie. Jy sit nie spannings musiek in n ontspanne rustige situasie met voeltjies wat fluit in die agtergrond nie.