Dis die MÓÓÍSSTE MÓÓÍSSTE LIED... mÿ hart óók... bíd asb vir mÿ en my familietjie dat ons Hom óók só mag sien en ken en liefhê en dit en met ons lewe s... ek mís ál my ou vriende en vriendinnewat Hom só LÍÉF gehad het...
Ek is MÁL OOR ÁL DRIE hierdie KÓSBARE én PRÁGTIGE GODSMANNE... DIENAARS IN LIEFDE IN DIE KONINKRYK VAN JESUS CHRISTUS ons KÓSBARE en WÓNDERLIKE VERLOSSER...
Vir n gebroke hart vanaand,is die hartsmusiek. My maat begrawe 66 jaar se liefde en omgee
AMEN.....!!!!
Հարգելիներս,այսպիսի խրոխտ համոզմունք հավատքով ու Սիրով հնչող երգի երանգներ,այն էլ' բառերը չհասկանալով' չէի լսել։Ուղղակի Հոգիներդ խոսում եմ Հոգիների հետ,անգամ' թարգմանելը' կարեւոր չէ։Շատ շնորհակալ եմ։Աստված ձեզ միշտ' թող Պահապան լինի։+**12
Pragtige stemme & Woorde
Dankie
Watse wonder woorde.ekt die man Al ontmoet en hy Verander mense sesiening oor God.Amen
Dankie Here dat U ons harte aanraak met musiek. Dankie julle manne
Dis n pragtige lied. Julle 3 manne moet asb nooit ophou sing nie. GOD SEEN JULLE ALDRIE
So mooi! Baie dankie.
Pragtig!!! Baie dankie!! 🤗🤗🤗🤗
Soos 'n man van die woord♥️ pragtig
Dis die MÓÓÍSSTE MÓÓÍSSTE LIED... mÿ hart óók... bíd asb vir mÿ en my familietjie dat ons Hom óók só mag sien en ken en liefhê en dit en met ons lewe s... ek mís ál my ou vriende en vriendinnewat Hom só LÍÉF gehad het...
Pragtig luister graag na julle.😂❤
Wat 'n seën bring julle deur julle musiek.
Absoluut stunning.🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Ek het nog nooit so mooi gehoor nie
Pragtig, beautiful
Uitstekend
Pragtig!!
Baie mooi
Wanneer maak jul weer so
Ek is MÁL OOR ÁL DRIE hierdie KÓSBARE én PRÁGTIGE GODSMANNE... DIENAARS IN LIEFDE IN DIE KONINKRYK VAN JESUS CHRISTUS ons KÓSBARE en WÓNDERLIKE VERLOSSER...