Die Gelofte - Ons vastigheid Ds Gustav Opperman Helpende Woord#48 Solidariteit Helpende Hand

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ต.ค. 2024
  • Die nuus dat die Voortrekkermonument strukturele probleme ondervind, het die Afrikaner se onsekerheid in hierdie land verskerp. Dis was al die jare 'n onbeweeglike vaste baken teen die horison. Ons vastigheid lê egter nie in 'n monument nie, maar in die Here in Wie die Voortrekkers geglo het. Hy is vir ons 'n Vaste Burg en daarom sal ons ook ons gelofte aan Hom op die 16de Desember gestand doen. Volgende Helpende Woord verskyn DV Vrydag, 15 Januarie. Die hele reeks is beskikbaar op ons TH-cam-kanaal, Woorde uit sy Woning (48 video's tot dusver).
    Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord Vrydae geestelike pitkos. Die Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Deel op WhatsApp! Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
    "Dit is ons roeping om in ons TH-cam-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by die ons internetbediening!" #WoordeuitsyWoning
    Bron: Psalm 46
    Die Gelofte - Ons Vastigheid
    Verfilm by die Voortrekkermonument
    Helpende Woord#48 Solidariteit Helpende Hand
    Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
    2020 11 07
    Met dank en erkenning aan: Die Erfenisstigting
    SKENK ASB / PLEASE DONATE www.givengain.... pos.snapscan.i...
    T: 012 325 7885 # 2239
    E: navorsing@es.org.za W: www.es.org.za
    P: 1514, Groenkloof, 0027 Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria
    (25°46’31.16”S, 28°10’28.39”O)
    Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening!
    Skryf asb in op ons TH-cam kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
    Ons Woorde uit sy Woning TH-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
    Indien u ons TH-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van:
    FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman
    Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie.
    Music used in this video obtained from TH-cam Audio Library.
    With thanks and appreciation
    1) No.7 Alone With My Thoughts Classical Calm Esther Abrami 2:23
    TH-cam Audio Library License
    You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required.
    TH-cam may credit the artist and link the Audio Library from your video.
    You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted).
    2) Allégro Classical Sad Emmit Fenn 1:55

    3) Stark Goes Dark Cinematic Dramatic The Whole Other 2:53
    TH-cam Audio Library License
    You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required.
    TH-cam may credit the artist and link the Audio Library from your video.
    You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted).
    4) Turning Slowly Helpende Woord Outro
    Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm
    You're free to use this song and monetize your video.
    TH-cam Audio Library License
    You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize.
    No attribution is required.

ความคิดเห็น • 3

  • @e.t.h.559
    @e.t.h.559 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir hierdie video DS
    ja dit is werklik hartseer om te sien dat party mense se 16 Desember moet eerder ‘n dag van versoening wees
    terwyl daar in werklikheid geen versoening nodig is nie
    die voortrekkers het maar net gedoen wat enigeiemand in hul omstandighede sou doen

    • @WoordeuitsyWoning
      @WoordeuitsyWoning  3 ปีที่แล้ว

      Dankie, Edrich Ter Haar.

    • @coenvanwyk7117
      @coenvanwyk7117 2 ปีที่แล้ว

      Ja, Edrich, en die swartmense, "het maar net gedoen wat enigeiemand (sic) in hul omstandighede sou doen" as hulle land onwettiglik deur vreemdeling beset word!