Kom UIT! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    * Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    * Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    * Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    * Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 46

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 ปีที่แล้ว +1

    Baie nodige boodskap Ps. Frik. Baie baie dankie en dat jy gehoorsaam is aan God se Woord.❤

  • @pietermaritz148
    @pietermaritz148 ปีที่แล้ว

    Shabbat Shalom. Mag ons vreugde vind in ons Skepper Vader se wil en nie die misleiding van die wêreldstelsels nie.

  • @helendelport3397
    @helendelport3397 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Past Frik
    Sabbath Shalom..

  • @lindaoosthuizen-ti6ve
    @lindaoosthuizen-ti6ve ปีที่แล้ว +1

    HalleluYah!!! So wonderlik om die waarheid kaalkop te kan kry! Geseend is elkeen wat luister en gehoorsaam!!!!!

  • @corrienortje2016
    @corrienortje2016 ปีที่แล้ว

    Halleluya dankie Yeshua dat U ons gered het uit Babilon ek look en prys U naam.
    Shalom

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 ปีที่แล้ว +1

    Halleluja 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว +1

    In die wenspan. Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว

    Lekker om in Jesus se teenwoordigheid te wees.

  • @inhisways7298
    @inhisways7298 ปีที่แล้ว

    HalleluYah Shabbat shalom🍯 dankie Abba vir U Woord

  • @debbierussouw7691
    @debbierussouw7691 ปีที่แล้ว

    All Glory and Honour Power Praise and Blessings Healing and Wealth belongs to Thee and thy kingdom forever!

  • @jeandavids9157
    @jeandavids9157 ปีที่แล้ว +1

    HalleluYAH!! Abba!! Ek Kies vognd opnuut vir YAHSHUA om in U Weg, U Waarheid en U Lewe te wandel!! Soo dankie my pastoor!!

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 ปีที่แล้ว

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌

  • @johnmcdermott4555
    @johnmcdermott4555 ปีที่แล้ว

    Kom onder haar uit!Halleluja!

  • @veronicagouws2655
    @veronicagouws2655 ปีที่แล้ว

    BAIE dankie PASTOOR

  • @isabelcronje1351
    @isabelcronje1351 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Pastoor Frik ❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว

    Halleluja.God nie tevrede nie.

  • @johanhattingh9455
    @johanhattingh9455 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @magdaleneklaase9500
    @magdaleneklaase9500 ปีที่แล้ว

    Dankie frik bid vir my ek wil uit stap uit Babylon

  • @hennievanniekerk-yp7kp
    @hennievanniekerk-yp7kp ปีที่แล้ว

    Shabbat Shalom pastoor.

  • @kevinpickering9812
    @kevinpickering9812 ปีที่แล้ว

    Amen, sterk woorde,..

  • @salomiebesterkotze89
    @salomiebesterkotze89 ปีที่แล้ว

    Dankie dat Menorah Tabernacle een vd min plekke is wat werklik die WAARHEID ken. Sooo hartseer dat daar soveel DWAALLERAARS is.

  • @geraldveltman5098
    @geraldveltman5098 ปีที่แล้ว

    HALLELUJAH.❤

  • @salomiebesterkotze89
    @salomiebesterkotze89 ปีที่แล้ว

    Halleluja!!!

  • @catharinaheystek5501
    @catharinaheystek5501 ปีที่แล้ว +1

    Shabbat Shalom everyone, Totally agree 100% with you Frik, All the Glory to The Most High 🙌YHWH, important message ,

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว

    Shabbat Shalom.

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen5364 ปีที่แล้ว

    SHABBAT SHALOM.

  • @Marina-dw9pn
    @Marina-dw9pn ปีที่แล้ว

    Ek glo alles, alles alles.

  • @PetroHuman
    @PetroHuman ปีที่แล้ว

    HalleluYaH

  • @fixxpertsemergencyservices4402
    @fixxpertsemergencyservices4402 ปีที่แล้ว

    HALLELUYAH

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 ปีที่แล้ว

    Waaarheid!!!!! Amen

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 ปีที่แล้ว

    Ons is anders.Halleluja.

  • @salomiebesterkotze89
    @salomiebesterkotze89 ปีที่แล้ว +4

    Shabbat Shalom

  • @hennievanniekerk-yp7kp
    @hennievanniekerk-yp7kp ปีที่แล้ว

    Genesis 26:29
    Jy is nou eenmaal die geseënde van die HERE.

  • @dirk140
    @dirk140 ปีที่แล้ว

    Ons moet wonder of daar nog ñ prediker in ons land is wat hierdie boodskap duidelik bring ❕
    Ons sê Hallel'Yahuah en bid dat die Vader Sy engele snoer om jou en Amelia en julle groter gesin ❕Jou boodskap is een waarmee ons al lank wandel en daar is meer, maar om dit so hier in ons eie land te hoor en dit in Afrikaans is ñ uitermate seën. Nou ons sê hierdie nie om die prediker op te hemel nie 🤓, maar eerlikwaar die eer te bring aan ons Koning wat jou gebruik as ñ finominale instrument. Hierdie boodskap gaan gestuur word, "hoor dit mooi" (pun intended) want al het ons dit baie gepredik, het ons vanaand weereens besef, ons kan nie met familie en vriende se bloed op ons hande bly staan nie.
    Shalom-Shalom liewe broer in Yahshuah❕

  • @adriaanvdberg1600
    @adriaanvdberg1600 ปีที่แล้ว

    Dit was Raakvat!!! Dankie. Graag sal ek meer wil weet van Menora se sieninge , veral oor die 10 geboeie en die seremonieele wette. Ek merk ook die woord Amen word nie gebruik nie. Maar ek voel ook soos dit vir my blyk, dat u ook nie kan stilbly oor die Waarheid nie en dat ons as gelowiges te passief is en so geindoktuneerd is en maar net die babilon kerke se stoele warm hou, te bang is om “ die boat te rock” .Christene word geleer om stil te sit in n hoekie,, nou in Kanada is dit Moeslems wat n saamtrek reel teen die lgbq gemors en christene word genooi om saam te staan, waar was die christen toe dinge verkeerd begin loop? Ons is te passief om n stans in te neem vir God en Sy Waarheid! Dankie Frik, jou vuur is aansteeklik.

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  ปีที่แล้ว

      Jy kan ons webtuiste besoek vir meer inligting oor Menorah Tabernakel, maar jy is ook meer as welkom om Past. Frik Weideman te kontak op 083 459 5158 vir enige ander inligting.
      Menorah Sosiale Media

  • @monicakruger6172
    @monicakruger6172 ปีที่แล้ว

    DITTO🙌

  • @merenciavandenheever3278
    @merenciavandenheever3278 ปีที่แล้ว

    @Menorah Tabernacle I thoroughly enjoyed this teaching. Is it therefore wong to go to a church on a Sunday? I honour Shabbat but where I stay there are only Church gatherings on a Sunday

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  ปีที่แล้ว

      You are welcome to contact Past. Frik for more information.
      083 459 5158.
      Shalom

  • @Marina-dw9pn
    @Marina-dw9pn ปีที่แล้ว

    Ek kies Jeshua

  • @whitehawk2273
    @whitehawk2273 ปีที่แล้ว

    Om Sabbat te hou het ons lewens verander. Hy kyk met guns as jy dit doen.
    En baie vriende wil nie meer kuier. Jammer vir hulle.
    Speeltyd is verby.
    Adonai kom eerste.

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 ปีที่แล้ว

    HalleluYaH!!!

  • @Marina-dw9pn
    @Marina-dw9pn ปีที่แล้ว +3

    Shabbat Shalom