5 Belangrike GEBEDE in jou LEWE - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • 5 Belangrike GEBEDE in jou LEWE
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    #MenorahTabernakel #FrikWeideman
    ***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
    Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
    Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
    Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
    Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
    Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
    - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
    Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
    1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
    2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
    (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
    3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
    4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
    5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
    Shalom
    Menorah Tabernakel

ความคิดเห็น • 18

  • @annamarienaude-hf2wd
    @annamarienaude-hf2wd ปีที่แล้ว +1

    G HALLELUYA. AMEN ❤

  • @annamarienaude-hf2wd
    @annamarienaude-hf2wd ปีที่แล้ว

    ❤ DANKIE MY BOETA VIR GENOEN MANNA UUT DIE WOORD DANKIE ABBA VIR MENORA TABERNAKEL WAT HULLE ALLES MAAR ALS TOT EER VAN GODS KONING KRUIK HALLELUYA

  • @riettedeysel1173
    @riettedeysel1173 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen Pastoor!

  • @odeliatimotheus7287
    @odeliatimotheus7287 2 ปีที่แล้ว +2

    Halleluja 🙌🙌🙌🙏🙏🙏🛐🛐🛐

  • @tinkieverster4610
    @tinkieverster4610 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie VD wonderlike woord.PRYS JESUS

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 2 ปีที่แล้ว +3

    My dogter het verhuis. Ek nou alleen maar ek durf nie kla nie want Sy planne in haar lewe moet in plek kom. Hy sal in elk geval my weg self berei. Hallelujah.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 2 ปีที่แล้ว +2

    Amen en Amen !!!!!!!

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Frik, awesome. Ons het hierdie lering so nodig. Ons kan nie sonder die brood van die lewe en gebed gaan nie. Efe 5:16 koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Mag God jou ryklik seën, shalom

  • @corrienortje2016
    @corrienortje2016 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir U woord Yeshua Halleluja

  • @odeliatimotheus7287
    @odeliatimotheus7287 2 ปีที่แล้ว +2

    Sjoe 🔥🔥🔥 Baie baie dankie vir hierdie kosbare Woord 🙏

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 ปีที่แล้ว +2

    HalleluYAH ... dankie Pastoor Frik

  • @alidanel509
    @alidanel509 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir die Uitstekende woord. Ek sal dit gereeld verklaar oor my lewe. Ek leer so baie. Waardeer julle.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 2 ปีที่แล้ว +2

    Absolute preek wat waarheid praat!! Dankie pastoor!!

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 2 ปีที่แล้ว +2

    Halleluyah!!

  • @sherabrahams1397
    @sherabrahams1397 ปีที่แล้ว +1

    ❤😂

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie ir die Vyf Belangrike Perspektief en Positiviteit in my Lewe God is Eerste in my Lewe want ek is Tempel Van God ELKE DAG VAN MY LEWE EN MY GEES ROEP UIT HALLELUJAH 🙌 SHALOM GESEËNDE DAG VIR ALMAL IN JESUS LIEFDE.

    • @annamarienaude-hf2wd
      @annamarienaude-hf2wd ปีที่แล้ว

      YES WE DACE TO THE BEAT OF YOUR HART LORD ABBA COMMENTS MORLETA PARK WATTER WONDERLIKE SON AND DUATHER OF GODS KINGDOM ONS GEES ROEP UIT HALLELUYA

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 2 ปีที่แล้ว +2

    Dis so noodsaaklik!!!!