Lord have mercy upon me... Please come and save my life... I want to live a life for You... I want to worship you on the narrow road... Hallelujah amen in Jesus Name
Absolutely Powerful message.. wow dankie ou Frikkie.. you nailed it my brother.. dankie vir die share my broer.. Much love and Blessings to you and yours ❤🙌
Amen.. Net hierdie week weer besêf wat Mat 6 v 33 en Jesus se woorde in die hele hoofstuk, YHWH se koninkryk EN Sy geregtigheid as eerste prioriteit uitstip... "Soek eers... "
If they come with a different gospel may they be accursed. Galatians 2:20-21 NKJV I have been crucified with Christ; it is no longer I who live, but Christ lives in me; and the life which I now live in the flesh I live by faith in the Son of God, who loved me and gave Himself for me. [21] I do not set aside the grace of God; for if righteousness comes through the law, then Christ died in vain."
Hallelujah
Lord have mercy upon me... Please come and save my life... I want to live a life for You... I want to worship you on the narrow road... Hallelujah amen in Jesus Name
Amen so waar ons moet net gloo en reg leewe Amen
Baie dankie, ek het nodig om om te draai en weg te draai om die familie gelukkig te hou.
DANKI VIR DI DIENS PASTOOR FRIK SHALOM
Baie baie dankie Ps. Frik vir hierdie opregte, uit die Woord, boodskap.
Amen, Jesus is die enigste weg na die Hemel...
HalluYAH dankie vir die besonderse boodskap soos Vader dit gegee het
Shabbat Shalom.
Jou eie keuse maak om uit wereld se dinge te beweeg en in die Gees te wandel.
Lief vir Jesus en wil op Sy weg wandel.
Amen!!
Hbhjjjkkkoo9ololp
😮
Wat n wonderlike Gebed; en eye opener. Dankie Frik.
Shabbat shalom pastor
Asb , Abba Vader.
BAIE DANKIE ABBA VADER VIR HIERDIE WONDERLIKE BOODSKAP... YAH-SHUA IS INDERDAAD DIE WEG, DIE WAARHEID EN DIE LEWE...SHALOM
Amen
Baie dankie. 'N baie waar boodskap op die regte tyd!
Susanne Deetlefs
Worcester.
Op die smal weg te wandel.Halleluja.
Absolutely Powerful message.. wow dankie ou Frikkie.. you nailed it my brother.. dankie vir die share my broer.. Much love and Blessings to you and yours ❤🙌
Baie dankie pastoor Frik vir die 'oop', waar en Woord geleide boodskap. Wens ek kan hierdie vir elke mens oordra 😢
Ek wil die smal weg volg tot die ewige lewe.Halleluja.
Kosbare boodskap dankie pastoor
Amen.. Net hierdie week weer besêf wat Mat 6 v 33 en Jesus se woorde in die hele hoofstuk, YHWH se koninkryk EN Sy geregtigheid as eerste prioriteit uitstip... "Soek eers... "
Halleluja.
Hy is die waarheid,wysheid en lewe.
Here vergewe ons sondes en help ons om altyd op U wee te wandel. Heer gee ons die krag om deur die moeilike tye te gaan.
Jou boodskap is altyd soos n twee snydende swaard tref net altyd die regte plek.Dankie.
Hallo Frik van uit Groblersdal
HalleluYAH
Amen❤😂😊
Moet wandel volgens die Skrif.
Ek wil jou graag ontmoet
Jeshua hou my op regte pad ,U pad van lewe.
Pastor watter bybel Lee's jy wil graag dieselfde bybel koop.
Daar is die Skrif Bybel asook die Woord en Getuienis Bybel.
Groete
Dat ek U gebooie sal gehoorsaam,ten alle tye.
Joh. 3:13.
If they come with a different gospel may they be accursed. Galatians 2:20-21 NKJV
I have been crucified with Christ; it is no longer I who live, but Christ lives in me; and the life which I now live in the flesh I live by faith in the Son of God, who loved me and gave Himself for me. [21] I do not set aside the grace of God; for if righteousness comes through the law, then Christ died in vain."
Wat n Kragtige boodskap..! N MOET luister !
Baie baie alleen pad. Die etiket van "deel van die Israel sektes wees", want vir die wat etikette hang is die bree pad die pad van gelowiges...
.
Shabbat Shalom
Halleluja.