Die GROOTSTE geheim geopenbaar - HEILIGE GEES - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
    Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernakel.com/leringe
    Volg ons op Facebook: MenorahTabernakel
    Volg ons op Instagram : menorah_tabernakel
    #FrikWeideman #MenorahTabernacle #HeiligeGees #Shavuot #Sermon

ความคิดเห็น • 30

  • @hannieoosthuizen9371
    @hannieoosthuizen9371 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie pastoor vir n geseende naweek met ons Vader en boeties en. Sussies.

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dakie Pastoor wat n wonderlike wsre Boodskap Amen en Amen Shalom

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie padtoor.

  • @tinasutton4245
    @tinasutton4245 2 ปีที่แล้ว +1

    GOriental more, ek moet sê, ek waardeur dit wat U Pastoor vir mens verduidelik, wat baie nie doen nie. Soo die Menorah, baie get die Menorah maar, weet nie wat dit beteken nie. Baie dankie. Mag U gessende wees, en die Vader U leading sal gee, en nog baie jaare sal on leer.

  • @suziejantjies4633
    @suziejantjies4633 2 ปีที่แล้ว +1

    Hallelujah 🙏🙏

  • @esmeoosthuizen1911
    @esmeoosthuizen1911 2 ปีที่แล้ว +1

    Fantastiese Boodskap, baie dankie

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 2 ปีที่แล้ว +1

    Kragtige boodskap baie dankie...

  • @verster7159
    @verster7159 2 ปีที่แล้ว +2

    HalleluYah!!!

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie vir die Woord van Waarheid wat u vandag vir ons bedien het, daar is trane in my oë en hart want ons het baie om aan te werk.

  • @vasti018
    @vasti018 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Past Frik vir nog 'n wonderlike waarheid! 🙏

  • @matthewh4150
    @matthewh4150 2 ปีที่แล้ว +1

    Halleluyah 🙌

  • @inalegrange240
    @inalegrange240 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie pastoor Frik vir die wonderlike kragtige boodskap sien uit na more in JESUS naam

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie baie Pastoor Frik ...dit was so n GESEENDE boodskap ... my ore het oopgegaan vir HEILIGE GEES ...dit was n baie goeie leering in HEILIGE GEES ... hoop en vertrou dat mense se harte sal verander en myne ook....mag ABBA VADER julle ryklik SEEN

  • @mariapike9216
    @mariapike9216 2 ปีที่แล้ว +1

    Prys God vir hierdie kosbare waarheid oopbarende diens wat ek kon na luister baie dankie prys U my Meester👏👏👏👏👏

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    Send a new touch of fire in my soul, LORD, send it now, send it now, touch my lips today with a cleansing Cole, send a new touch of 🔥 in my soul.

  • @jodustwalvisbay9617
    @jodustwalvisbay9617 ปีที่แล้ว

    Amen goeie boodskap . Ek het nog diep baie werk in my nodig maar ek Glo en is baie lief vir die Gees. Kan u asb vir my die ander name wat u gebruik verstaan ek nie en hoekom se nie Jesus maar Jah ek weet dit is ook sy naam maar ons gebruik mos Jesus . Dit is baie diep en hard om so te lewe soos u praat .

    • @MenorahTabernakel
      @MenorahTabernakel  ปีที่แล้ว

      Jy is welkom om kontak te maak met Pastoor Frik Weideman op 083 459 5158.
      Groete
      Menorah Sosiale Media Dep

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    Jakobus 4:5-10

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    Jakobus 5:8

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    2 Petrus 2:11-14

  • @alidavaneeden6333
    @alidavaneeden6333 2 ปีที่แล้ว

    🙏🙏🙏🙏🙏😘😘👍👍

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 1:13-16

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 2:1-10

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 3:12

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 3:22

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 2 ปีที่แล้ว +1

    So waar pastoor
    Ek soek ook die vuur waarvan johannes geprat het

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 1:4-7

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    2 Petrus 1:3-7

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 2:15-17

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +2

    1 Petrus 3:18