FREEDIVING VICTORIA BAY SOUTH AFRICA - SPEARFISHING

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 15

  • @logankuhn601
    @logankuhn601 4 ปีที่แล้ว +1

    Hii blou dam ek en my pa love jou vidios 🤩

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว +1

      Jis dit is amazing om sulke comments te kry. Baie dankie. Ons sit nou hier in struis. Nounet klaar geduik. Gaan baie cool video wees

  • @ArmandJonker
    @ArmandJonker 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek geniet dit partymal om net rond te swem en na alles te kyk, awesome video

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว +1

      Dit was vrek lekker om net te duik. Speargun was meer om te help beskerm teen tande man. Nie ver van waar hy my die vorige keer gekry het nie

  • @chrissaayman7171
    @chrissaayman7171 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi maat. .

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว +1

      Dankie Chris. Hoop maar Struis werk die naweek. So lus om weer n slag geelstert te eet

  • @ruansiebert
    @ruansiebert 4 ปีที่แล้ว +1

    Beautiful

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว +1

      Thank you

  • @jpmeistre
    @jpmeistre 4 ปีที่แล้ว +2

    Lekker viz , water hier in die Kaap is nou al 2 weke deurmekaar.

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว +1

      Agenee. Ons gaan darem more struis skiet

    • @jpmeistre
      @jpmeistre 4 ปีที่แล้ว

      Lekker man , wens ek kon daar uitkom en join. Geniet dit !
      Ek sien uit na jou volgende video👍

  • @rebornsmith7542
    @rebornsmith7542 3 ปีที่แล้ว +1

    Can you do Voelklip Herolds Bay next?

    • @Bloudam
      @Bloudam  3 ปีที่แล้ว +2

      Ooooh that is definitely one that we will have to to. I have been down there once but chickened out as the swell was pretty big.

  • @brothejo
    @brothejo 4 ปีที่แล้ว +1

    Lekker

    • @Bloudam
      @Bloudam  4 ปีที่แล้ว

      Altyd lekker