God is nog op die troon (Zuid Africaans)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2020
  • Is jy ook al op reis na die hemel?
    Het jy klaar die ou wereld verlaat?
    Het die trooster by jou ook Sy woning?
    Kan jy se, prys die Heer, Hy 't my hart?
    Het jou wat jy altyd geken het
    Jou verlaat en jou naam nou verloën
    Hou jou oog op die prys, in de hemelse huis,
    God is nog op die troon.
    Arme siel, is jou hart al misvormig
    van die laste waar jij onder swoeg ?
    Is jou pad elken dag weer vol dorings ?
    Ben jij nou je leven al moeg ?
    Ga alleen in een hoekie, vertel daar
    al jou droefheid alleen aan Gods Zoon.
    Dan sal jij ondervind: God verhoor nog Sy kind,
    God is nog op die troon !
    Jij mag woon in een tent of een huisie,
    wat die wereld verachtlijk beoog.
    Maar Hij bouw vir jou daar een paleissie,
    in die heerlijke goudstad omhoog !
    Dit sal uitblink bij al wat te sien is
    in die wereld vol skoonheid en prag !
    Hij die groot arsietek, Hij bouw Self daar jou plek,
    God is nog op die troon !
    God is nog op die Troon !
    Hij denk aan Sy kinders ze loon.
    As ons hier verstrik word, met laste verdruk word,
    sal Hy ons daar nimmer verloën.
    God is nog op die troon.
    Sy kinders sal Hy nie verloën.
    Hou jou oog op die prijs in die hemelse huis,
    God is nog op die troon.

ความคิดเห็น •