SUPERCAST DVD VOL 84 Klipdriftdam

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
  • En die wag is verby!
    Vol. 84 nou op TH-cam!
    Vol. 84 is 'n moet kyk, van die begin tot die einde. Hierdie Video het dit alles, van aasaanbiedings tot hoe om jou wapens 'hengel gerei' te kies, hengel afstande, verskillende weertoestande en nog meer.

ความคิดเห็น • 33

  • @theitalianmobboss
    @theitalianmobboss 9 หลายเดือนก่อน +2

    Goeiemore oom schalk, het oom al geontmoed en het oom donderdag gesien by klipdrift. Lekker lekker mooi dag boys

  • @heinrichbarnard3646
    @heinrichbarnard3646 10 หลายเดือนก่อน +1

    Jul videos (clips) kom saam beste advies. Ek en my seuntjie het menige vreugde naweke gehad met vriende en supercast produkte, langs soms nat en koue oewers. Hierdie tye kan mens nie regtig vir iemand beskryf, want dis waar ons Hemelse Vader ons seen en verhoudinge bou wat altyd hou. Facebook kan nie dit vir jou gee nie.

  • @eduardfick6332
    @eduardfick6332 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die DVD en die leerstof wat julle ons gee

  • @jadecochrane7818
    @jadecochrane7818 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die vidios,het nou paas naweek mooi vis gevang by klipdrift met julle advis en supercast se dips en mielies

  • @antonolivier9291
    @antonolivier9291 10 หลายเดือนก่อน

    Nee wat kan net sê Lekker man lekker dankie vir mooi video

  • @connieeckard3722
    @connieeckard3722 10 หลายเดือนก่อน +1

    Baie nice vidio

  • @hugo-fishinghugo-fishing9616
    @hugo-fishinghugo-fishing9616 10 หลายเดือนก่อน

    Eendag is eendag dan gaan ek ook in die Vaal vis, boom 💥

  • @vincent9371
    @vincent9371 10 หลายเดือนก่อน

    Bravo les gars 👍

  • @KhanyisileNgobeni-oj6lq
    @KhanyisileNgobeni-oj6lq 9 หลายเดือนก่อน

    Inspirational

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir video manne . Sckalk wat is daai app wat jy gegee het so ruk terug van wanne visse peak

    • @johansauerman4142
      @johansauerman4142 10 หลายเดือนก่อน

      Fishing and hunting solunar app jy sal hom in jou app store kry

  • @MauritzHelm
    @MauritzHelm 10 หลายเดือนก่อน

    Lekker lekker oom schalk en span

  • @terrabyte362
    @terrabyte362 10 หลายเดือนก่อน

    mooi boys

  • @christovanwyk586
    @christovanwyk586 10 หลายเดือนก่อน

    Goeie gehalte toerusting lewer die beste resoltate op, julle bly tops.

  • @trichardthuman3440
    @trichardthuman3440 10 หลายเดือนก่อน

    @supercast is dit by die oord waar julle hengel

  • @SuperCast
    @SuperCast  10 หลายเดือนก่อน

    Goeie dag @gerhardbyleveld536,
    Dit is die Fishing and Hunting app.
    Op playstore of istore!

  • @zaynerosslee2073
    @zaynerosslee2073 10 หลายเดือนก่อน

  • @wollie4358
    @wollie4358 10 หลายเดือนก่อน

    Watse aas sal julle aanbeveel, vaalrivier parys area middel mei. Like jul videos

  • @DerekHarris-s3w
    @DerekHarris-s3w 10 หลายเดือนก่อน +1

    Dag sê wil net graag weet watse leeftyd het die dips en hoe weet ek as ek by vis vang winkels koop die is nie ou voorraad nie

    • @BoermetbeesinAmerika
      @BoermetbeesinAmerika 10 หลายเดือนก่อน

      Dips het nie verval datum nie. Ek het dips wat na 10jaar presies dieselfde reuk het as dag een wat ek hom oopgemaak het.

    • @SuperCast
      @SuperCast  10 หลายเดือนก่อน

      Dips is ‘n wonderlike ding, hoe langer hy staan hoe beter word hy. Dit is soos wyn🎉

  • @Minecraft_show0.1
    @Minecraft_show0.1 9 หลายเดือนก่อน

    Heerlik dis mos nou die droom

  • @vehahnsiasjordaan4105
    @vehahnsiasjordaan4105 10 หลายเดือนก่อน

    Is die lyn n nuwe regilasie.25

    • @johansauerman4142
      @johansauerman4142 10 หลายเดือนก่อน

      Jap gaan binnekort in kompeterende hengel toegepas word . Social kan jy nog enige lyn dikte hengel

  • @DewaldWillemse-f9r
    @DewaldWillemse-f9r 10 หลายเดือนก่อน

    Jippie😂

  • @sakkievanaswegen5517
    @sakkievanaswegen5517 10 หลายเดือนก่อน +3

    Is die musiek regtig nodig ??!!! Ons is langs die water en wil deel van die natuur wees ,luister na die musiek van die natuur ,die water wat kabbel ,die wind wat waai en dalk nog geluide van voèls langs die water ,jy kan nie die hengel atmosfeer geniet met die lawaai van musiek in jou ore !!!aaklig !!! Los die disko by die huis !

    • @BoermetbeesinAmerika
      @BoermetbeesinAmerika 10 หลายเดือนก่อน

      Net jammer dat die Musiek net vir jou pla

    • @sakkievanaswegen5517
      @sakkievanaswegen5517 10 หลายเดือนก่อน

      Mense wat nie regtig n passie het vir hengel en die natuur nie ,sal nie verstaan

    • @rohanbroodryk9465
      @rohanbroodryk9465 10 หลายเดือนก่อน

      Musiek doen niks aan die visse nie , as iy jie lusiek like nie hou verby

    • @codgod9036
      @codgod9036 10 หลายเดือนก่อน

      Wie het gevra

    • @hugo-fishinghugo-fishing9616
      @hugo-fishinghugo-fishing9616 10 หลายเดือนก่อน

      Ek kan saam stem, ons gaan weg dam toe van sulke goed af dan loop jy jouself vas met n geraas langs die water.

  • @Unchanged_Loco
    @Unchanged_Loco 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie tog
    Ek het soo lank gewag vir nog n sp video en dankie dat dit lekker lank is

  • @NestoNtombana
    @NestoNtombana 3 หลายเดือนก่อน