Legacy Conversations - Col Dolf Landman Ep 2 - Veiligheids Tak

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 19

  • @AdolfLandman-oo6vf
    @AdolfLandman-oo6vf 5 หลายเดือนก่อน +1

    Dki vir positiewe terugvoer

  • @eugenedewet1157
    @eugenedewet1157 5 หลายเดือนก่อน +1

    Briljante gesprek baie dankie Kol Dolf. Ek het dit nou terdee geniet. 2 Ure was gans te kort.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  5 หลายเดือนก่อน +1

      Daar is nog twee episodes en Kol Dolf kan altyd terug kom, dankie, Koos

  • @vossierebel
    @vossierebel 5 หลายเดือนก่อน +3

    Wow - baie interesant! So veel nuwe inligting - ek was in PE in die lugmag gedurende die 80's en vroee 90's - en net mooi niks geweet van die dinge nie!

  • @zanebeswick3551
    @zanebeswick3551 5 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie Colonel God Bless

  • @hennies9509
    @hennies9509 5 หลายเดือนก่อน +2

    Kolonel baie baie dankie vir jou praatjie, dit was baie baie interessant. Koos sal jy asseblief vir hom vra om nog te praat. Dis vir my een van die interessantes info sessie ooit.
    Kolonel jy moet regtig boek skryf of info agterlaat wat mense nie van weet. Die dinge kan nie wegraak in die geskiedenis nie.

  • @NickSchoonwinkel
    @NickSchoonwinkel 5 หลายเดือนก่อน +2

    Baie interessant. Dankie Kol.

  • @zr1pja
    @zr1pja 5 หลายเดือนก่อน +1

    Very very interesting. This episode brings out the professionalism that we can all be proud of. The Col. Has quite a naughty face!!!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 5 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Koos en Kol Dolf. Het hierdie episode weereens baie geniet. Hierdie man het n baie interresante loopbaan gehad.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 4 หลายเดือนก่อน +1

    Merkwaardig

  • @AW-rj6qf
    @AW-rj6qf 5 หลายเดือนก่อน +1

    Salute / Saluut.

  • @SIDIVanOnselen
    @SIDIVanOnselen 5 หลายเดือนก่อน +1

    🎉Dankie julle🎉😊

  • @hentiecraig7749
    @hentiecraig7749 5 หลายเดือนก่อน +2

    Uitstekend , ek hangaan jul lippe ,

  • @vossierebel
    @vossierebel 5 หลายเดือนก่อน +1

    Haha... Koos, was jy regig op die grens of was jy deel van daai "race" Pretoria toe?

  • @hennies9509
    @hennies9509 5 หลายเดือนก่อน +1

    Wie ook julle sagteware uitgewerk om al die informasie aanmekaar kon sit want dit vat baie om so 'n databasis uit te werk want jy kan baie informasie hê en min mense kan uitwerk om dit te maak werk.

  • @hennies9509
    @hennies9509 5 หลายเดือนก่อน +1

    Al wat ek kan sê is dat ek mis julle ouens, hoe daar die regte ding gedoen is op die regte tyd en nie soos nou. Ek mis wet en orde.