My oorlede pa, 'n senior offisier, het my van kleins af geleer dat 'n sammajoor is laer in rang en hoër in aansien as 'n generaal, en dat mens 'n sammajoor behoort te salueer. Diensvakskool is deesdae Personeeldiensskool so ver ek weet. Die dames doen tawwer basies as die mans; die opl is dieselfde maar die dames het boonop die finesse om by te voeg, oftewel "wyfietipe basies.". Die dames was ware soldate in elke opsig en mense wat die uiterste respek verdien.
Baie dankie vir die deel van jou storie. Het dit baie geniet. My suster was ook in die weermag en het op n stadium by Blenny gewerk. Was n paar keer onder in die gebou. Dit was n belewenis.
@@magdalejackel Ek beveel steeds aan sakegenote aan om uitgetrede sammajore te werf as admin bestuurders in hulle besighede; die bes opgeleide professionele bestuurders en met die bester opl en ervaring, gedissiplineerd en mense wat by protokol hou. Mense wat jou nooit met prosedures in die steek laat nie. My ervaring is dat veral die dames en ook Recces se stafwerk altyd perfek was. Sammajoor, ek salueer u!
Al wat ek sien is pragtig vrou binne en buite . Dankie Here vir jou .
Baie dankie vir julle vrou wat ons by gestaan het in die weermag .
Baie dankie dit was vir ons ń eer gewees!
SERSANT. Leer HK. Dit was 'n Groot eer on my Land te dien
Dankie Sersant Majoor dit was nou baie interessant.
Dankie ek waardeer.
My oorlede pa, 'n senior offisier, het my van kleins af geleer dat 'n sammajoor is laer in rang en hoër in aansien as 'n generaal, en dat mens 'n sammajoor behoort te salueer. Diensvakskool is deesdae Personeeldiensskool so ver ek weet. Die dames doen tawwer basies as die mans; die opl is dieselfde maar die dames het boonop die finesse om by te voeg, oftewel "wyfietipe basies.". Die dames was ware soldate in elke opsig en mense wat die uiterste respek verdien.
Baie dankie!
Baie dankie vir die deel van jou storie. Het dit baie geniet. My suster was ook in die weermag en het op n stadium by Blenny gewerk. Was n paar keer onder in die gebou. Dit was n belewenis.
Dankie ek waardeer!
Ek was Leer HK Wie is u suster as ek mag bra. 🇺🇸
My suster se naam in Santie Bruwer. Ek dink die afdeling waar sy gewerk het was iets soos Viscom of iets. Ek onthou daar was baie video materiaal.
Ons hou so baie virrie Afrikaans !
Another example of the excellent human capital that was to be found in the SADF.
Thanks.
Salute / Saluut.
Thank you
Ek is trots op jou Magdalie Anite Drinkwater
Die "vloot persoon" was Dieter Gerhard, sy kontakte was KGB.
Wou dit nie so direk gestel het nie. Dankie vir jou inset!
@@magdalejackel Dankie S/MAG, dit was maar intresante tye..
@@magdalejackel Ek beveel steeds aan sakegenote aan om uitgetrede sammajore te werf as admin bestuurders in hulle besighede; die bes opgeleide professionele bestuurders en met die bester opl en ervaring, gedissiplineerd en mense wat by protokol hou. Mense wat jou nooit met prosedures in die steek laat nie. My ervaring is dat veral die dames en ook Recces se stafwerk altyd perfek was. Sammajoor, ek salueer u!
Intel were known as Jakkel Koppe!
That is correct. Thanks
Snuffel tiffies...
😂
Jakkalskoppe, yes
Ons moet Afrikaans praat
Ek is 'n engelsman en geniet om Afrikaans te praat
Thanks