Huisie in die Vrystaat.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 18

  • @KobusGous-z2e
    @KobusGous-z2e 8 หลายเดือนก่อน +1

    Julle speel woord- en nootvas. Maklik om saam te sing. Te mooi vir woorde. Baie dankie dat ek kon terug verlang na ons huisie in die Sandveld

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 8 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker man,

  • @teatimeontablemountain9205
    @teatimeontablemountain9205 3 ปีที่แล้ว +2

    Lekker ... lekker ...👌💃💃💃

  • @jaapvandenbergh7430
    @jaapvandenbergh7430 7 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig kêrels

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +1

    Very lovely!!special!!!

  • @daniebothma
    @daniebothma ปีที่แล้ว +1

    Lekke Lekke Man

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi Dagbreek orkes

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 3 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful.

  • @martinmuller5006
    @martinmuller5006 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig baie dankie.....👏👏👏

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 3 ปีที่แล้ว +2

    So word n boere konsertina gespeel mos💯

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek wens net ek kan van jul cds kry

    • @wilhelmjooste2425
      @wilhelmjooste2425  3 ปีที่แล้ว +1

      Middag Danie jy is amper gelukkig. Ons 1ste cd behoort oor n week beskikbaar te wees.

    • @danievandermerwe7410
      @danievandermerwe7410 3 ปีที่แล้ว +2

      @@wilhelmjooste2425 waar sal ek hom indie hande kan kry laat weet my net eks van pretoria

    • @wilhelmjooste2425
      @wilhelmjooste2425  3 ปีที่แล้ว +2

      @@danievandermerwe7410 ek ka reël dat my kitaar speler Hannes vir jou 1 vat, hy bly ook in PTA anders moet ek hom van pep na pep stuur.
      Stuur my jou kontak details.....
      060 985 5808.

    • @rinaduplessis6444
      @rinaduplessis6444 2 ปีที่แล้ว

      Het in die Vrystaat gewoon, verlang so na my huisie wat ek moes agter laat. Julle speel pragtig.