Tinus se wals

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ต.ค. 2020
  • Dagbreek boereorkes oefening.

ความคิดเห็น • 19

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 6 หลายเดือนก่อน +2

    Kan maar net nie genoeg hiervan kry nie. Sal weer en weer en weer luister. Baie mooi.

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w 10 หลายเดือนก่อน +2

    Gawe manne met wat onbeskryflike musikale gawes van Bo ontvang het. Dankie dat julle dit, met ons wat mal is oor boermusiek, deel. Seenwense vir julle orkes en die gepaardgaande talente.

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 6 หลายเดือนก่อน +1

    Maggies altyd lekker om na julle te luister oor en oor en dan weer. Baie mooi

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 ปีที่แล้ว +2

    Great guys, keep the boeremusiek alive, all these groups keep the tradition going, more please!!

  • @nelliediedericks1338
    @nelliediedericks1338 6 หลายเดือนก่อน +1

    Boere musiek bo❤😂

  • @pierredeklerk
    @pierredeklerk 3 ปีที่แล้ว +1

    Hou so aan met die pragtige boeremusiek - dit word hoogs waardeer hier in Nieu Seeland!

  • @myrnacrowe629
    @myrnacrowe629 3 ปีที่แล้ว +1

    Great

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer 3 ปีที่แล้ว +1

    Really enjoyed, From Wales.

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi manne, dis nou baie oulik. Hou asb. so aan.

  • @archelinedejager5831
    @archelinedejager5831 8 หลายเดือนก่อน

    Sooooo.moooi

  • @dennisjeffs4239
    @dennisjeffs4239 3 ปีที่แล้ว +2

    Wilhelm your latest video has the comments turned off, any good reason for that?

  • @desertchild3550
    @desertchild3550 3 ปีที่แล้ว +1

    Die heilsaamheid vanself. Goed gedoen.

  • @frederickbezuidenhout6517
    @frederickbezuidenhout6517 9 หลายเดือนก่อน

    😢

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 6 หลายเดือนก่อน

    Het julle na hierdie einste wals geluister soos gespeel deur Hannes Schoeman , 21 jaar terug. Jammer dat ek dit moet se maar daar is niemand wat die konsetina met soveel gevoel/heimwee kan speel nie. Julle is goed , maar dankie Hannes vir die Deurnag Walse.

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 3 ปีที่แล้ว +1

    Kan net ni mooier bevange ini are musiek soos bloed

    • @wilhelmjooste2425
      @wilhelmjooste2425  3 ปีที่แล้ว

      Dankie Gerrie ons is bly jy geniet die musiek.