Orania in Beweging | Episode 8: Toerisme (English subtitles)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 เม.ย. 2023
  • Toerisme in Orania!
    Toerisme is Orania se vierde grootste ekonomiese sektor, Oraniërs is gasvrye mense en ontvang graag gaste. Toeriste het toegang tot ‘n groot verskeidenheid van vakansiebehuising, toerisme aktiwiteite en meer.
    Sien hier ‘n lys van verblyfopsies in Orania, let ook op dat verskeie 10% afslag bied vir Orania Beweginglede! orania.co.za/wp-content/uploa...
    Ondersteun Orania: word ‘n lid van die Orania Beweging:
    Orania.co.za/lidmaatskap
    Tourism in Orania!
    Tourism is Orania's fourth largest economic sector, Oranians are hospitable people and love to receive guests. Tourists have access to a wide range of holiday accommodation, tourism activities and more.
    See here a list of accommodation options in Orania, also note that several offer a 10% discount for Orania Movement members!
    orania.co.za/wp-content/uploa...
    Support Orania: become a member of the Orania Movement:
    Orania.co.za/lidmaatskap
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 35

  • @gordoncampbell3602
    @gordoncampbell3602 ปีที่แล้ว +9

    No matter what all the loud mouth politicians have to say about Afrikaners…Orania speaks for itself…it is not VROT like the ANC ✅

  • @hamish4659
    @hamish4659 ปีที่แล้ว +21

    Long live Orania

  • @capetowntrikeman
    @capetowntrikeman ปีที่แล้ว +15

    I was there for the first time in November with a Swiss client...we both loved the place. Will return with my wife soon.

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 ปีที่แล้ว +32

    Dis mense soos julle wat mens nog trots maak om Afrikaners genoem te word..

  • @Saniyas_yt
    @Saniyas_yt ปีที่แล้ว +8

    Such a beautiful town. God forbid anyone tries to shut it down.😢

  • @jharvey1209
    @jharvey1209 ปีที่แล้ว +8

    A beautiful place with beautiful people.

  • @Priapus212
    @Priapus212 ปีที่แล้ว +7

    As a Zimbabwean, I hope my children will grow up in a Zimbabwe where they can learn Afrikaans at school.

  • @juliaj7939
    @juliaj7939 ปีที่แล้ว +12

    I love this series! Sadly, this is apparently the third last episode.

  • @UnleashedOdinV2
    @UnleashedOdinV2 ปีที่แล้ว +7

    Great production value

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 ปีที่แล้ว +8

    Prys die Here vir Orania 🤍✝️🧡

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 ปีที่แล้ว +18

    Ek salueer julle...

  • @lindafouriehoniball3150
    @lindafouriehoniball3150 ปีที่แล้ว +13

    EK HOU BAIE VAN ORANIA. WIL NOG GRAAG ORANIA BESOEK.

  • @malanpapenfus6667
    @malanpapenfus6667 22 วันที่ผ่านมา

    Al die mense in Orania was gasvry en vriendelik. Dankie vir almal wat ons so mooi ontvang het!

  • @tony-gb5ub
    @tony-gb5ub 4 หลายเดือนก่อน +3

    God bless Orania.

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 ปีที่แล้ว +10

    Puik!

  • @vladimirpetrov1239
    @vladimirpetrov1239 11 หลายเดือนก่อน +3

    Hello from California

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 3 หลายเดือนก่อน

    Uitstekend!!! 👍🏻🌿✝️🌸

  • @DiesesMax
    @DiesesMax 10 หลายเดือนก่อน +4

    Grüße Sepp 🇩🇪💪

  • @emh4244
    @emh4244 5 หลายเดือนก่อน +1

    My wife and I would love to visit from the US one day! It's truly inspiring to see other European-descendants so unafraid to be proud of where they come from. 🍻

  • @francoisscherman7140
    @francoisscherman7140 ปีที่แล้ว +3

    Adam se uitspan is die beste typ wat ons as gesin nog ooit gehad het. Jy kom weg van die malhuis van die elke dag se gejaag

  • @cjodendal3182
    @cjodendal3182 ปีที่แล้ว +7

    Ek hoop julle doen ook 'n episode oor die verskeidenheid sportsoorte (insluitend nie-algemeen soos Crossfit, gevegskuns, muurbal ens) asook oefenfasiliteite wat beskikbaar is in Orania.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 ปีที่แล้ว +14

    Ek is baie beindruk

  • @francoiswilliams
    @francoiswilliams ปีที่แล้ว +2

    Mooi...

  • @ritahunter1945
    @ritahunter1945 ปีที่แล้ว +2

    ❤ beautiful 😍

  • @dvd5542
    @dvd5542 3 หลายเดือนก่อน

    Viva Orania

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. ปีที่แล้ว +4

    Ek Kom,👍👍

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 ปีที่แล้ว +2

    Dis n groot like

  • @shavesh.
    @shavesh. ปีที่แล้ว +3

    wow, so 'n lieflike plek, pragtig en goed bestuur, ek wens jy kan 'n paar voorstede help om insigte te gee jou intelligensie oor hoe 'n woonbuurt, byvoorbeeld: phoenix help om die phoenix township te laat groei en so, it's like heaven

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 ปีที่แล้ว +3


    S A L U U T !!

  • @willemjbrits3956
    @willemjbrits3956 ปีที่แล้ว +3

    Ek wonder nou hoe oud is hierdie video want volgens terugvoering is die Aant Oewer karavaan park verwoes en gaan nie weer oop maak nie ? Volgens die inligting is hierdie net 20 ure terug geplaas ?

    • @Orania123
      @Orania123  ปีที่แล้ว +9

      Dag Willem. Dit is gelukkig nie die geval nie! Sandbaai het bietjie vloedskade, maar AAN DIE OEWER staan nog hoog en droog! Groete

    • @willemjbrits3956
      @willemjbrits3956 ปีที่แล้ว

      Nou verstaan ek nie, hier is wa die ou my vertel het.
      Willem. Ek sien die Orania Beweging verwys na vloedskade en dat hulle nog hoog en droog staan, maar skade is gedoen deur wind. Ek het op 2x geleenthede gebel....eers vroeg in Februarie, toe deel die dame by Aan die Oewer my deel dat die kampeer terein verwoes is deur wind en dat hulle dit nie meer gaan herstel tot n karavaanpark nie. Ek het haar toe weer gekontak later in Maart met die hoop datdaar ander nuus was rakende kamp terein dat hulle tog gaan oop maak, maar weereens het die dame gesê: Nee. Sy het toe genoem dat hulle nuwe bome daar geplant het, maar daar is geen sprake van her-open van karavaan park nie.....weereens het sy genoem dat Fluytjieskraal langsaan die enigste kamp opsie in Orania nou is.
      Ook per epos genoem dat karavaanpark verwoes is op 06 Februarie 2023
      Dankie vir die video link Willem, was lekker om te kyk.....maak my meer lus om te gaan kuier daar. Ek sal graag daai 7km met bande op rivier wil doen.
      Kan julle my die regte terugvoering gee asb.

  • @GeertDeJong-hj5xv
    @GeertDeJong-hj5xv ปีที่แล้ว +2

    Stem saam met Willem Brits hier onder. Vanoggend weer met Aan die Oewer se personeel gesels, Aan die Oewer karavaanpark bestaan nie meer nie