Fokus 7 Oktober - Wie gaan die volgende burgemeester in die Tshwane metro word?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @Acton65
    @Acton65 3 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    in depth, thorough analysis. Some of the best serious political analysts in town.

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 4 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Skitterende program, baie dankie.
    Kan die mikrofone asb so geplaas word dat die gaste se gesigte beter gesien kan word?

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 7 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    ❤ waardeer program

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Dankie vir uitstekende kommentaar. Gebruik gerus die afkorting ASA vir Herman se party, soos dit vir alle ander partye geld. NS Daar word in die algemeen gans te veel gesteun op MSM inligting aangaande die situasie in Israel.

    • @angieharvett5591
      @angieharvett5591 3 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Is vreeslik wat in Israel aan gaan al wat ek weet die wat teen Israel staan staan teen God is God se mense en land En wat anc gedoen het hul het nie eers ons mense hier buite gese of gevrae nie Net gegaan en Israel hof toe gevat Pleks hou hul hul Neuse daar uit en begin kyk na ons land en ons mense

  • @chesedsozo7840
    @chesedsozo7840 2 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Dis nou 'n vraag wat my laat gaap.

  • @cornelispotgieter6129
    @cornelispotgieter6129 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Sekondeer.