Jy is definitief nie n objektiewe nuusgewer as jy met jou lyftaal aanhalings tekens wys wanneer jy na die "minagting" verwys wat Louis (volgens die berig wat jy aflees) gesê het en vermakerig lag......Wie het jou die judge en jury gemaak oor Louis se sake?
Jy sê daar is nog nooit Diamante op die myne van Louis Liebenberg nie.? Moer snaaks hoekom die likwidateurs dan so op jag is om myne in hulle besit te neem nê?
Sakkie onthou net daar kom n dag dat ons almal verantwoording gaan doen oor ons lewens ek hoop vir jou en jou masters dat julle voor daai dag tot insig sal kom met waarmee julle besig is...
Die meeste van ons lewer nie n finansiele bydrae nie so ons kan ook nie eise stel nie! Sterkte en baie dankie vir die diens wat jy lewer!
Ek is al soooo gatvol vir mense wat met alles n probleem het!!! 🤬
Dankie vir jou harde werk. Ek wardeer dit opreg.
Ek stem Izak en ek waardeer dit wat jy vir ons doen. Altyd iemand wat nie tevrede is nie. Sterkte en geniet jou nuuspod
Ek sal nie ń traan stort as liebenberg en sy span vir baie jare tjoekie toe gaan nie.
Money Talks...and B.S Walks...💵💰👀
Jou onderhoud met Louis Liebenberg in 2017/2018 was beter as die fliek Titanic Izak 😂😂 ek kyk hom oor en oor. Puik gewees ❤❤
Môre Izak
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk.
Dankie Izak
Izak, sonder n bybelse perspektief en die verstaan van bybelse profesie oor Israel sal julle in dooie sirkels praat.
Jy is definitief nie n objektiewe nuusgewer as jy met jou lyftaal aanhalings tekens wys wanneer jy na die "minagting" verwys wat Louis (volgens die berig wat jy aflees) gesê het en vermakerig lag......Wie het jou die judge en jury gemaak oor Louis se sake?
😂😂😂
😂😂😂😂😂
Nie die video van jou dogter gesien nie ???
Mòre ja die klank is reg
Môre, ek hou van jou klank, bietjie blikkerig maar baie harder, ek kan hoor.
Ek luister in elk geval nie live nie, sodat ek ads kan skip.