Pietman Geldenhuys - Vaal Sand

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ส.ค. 2024
  • Geniet Pietman Geldenhuys se nuwe musiekvideo vir "Vaal Sand"
    Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys - vyd.co/Vaalsand
    Regisseur:
    Kaleidoscope Studios
    Kameras :
    Kaleidoscope Studios
    Redigeerder:
    Arno Venter
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Produksiebestuurders:
    Kaleidoscope Studios
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Skrywers/Publiseerder:
    Pieter Dawid Geldenhuys / Vonk Uitgewers CC
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 31

  • @erikdemilander494
    @erikdemilander494 7 วันที่ผ่านมา

    Regtig besonderse lied Pietman!! Moenie ophou nie, laat hulle kom!!

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 19 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi… Baie diep ❤

  • @user-xk1lw8no3s
    @user-xk1lw8no3s 14 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi pieta jou musiek is fabs ❤

  • @Appeltjie_za
    @Appeltjie_za 27 วันที่ผ่านมา

    So beautiful

  • @NS88crew
    @NS88crew หลายเดือนก่อน +4

    Какой мелодичный и приятный трек❤
    Музыка буров - лучшая!

  • @nicolenevanzyl7945
    @nicolenevanzyl7945 หลายเดือนก่อน

    Pragtig!!!

  • @phyllisfouche4391
    @phyllisfouche4391 15 วันที่ผ่านมา

    Baie mooi

  • @kobiecoetzee6089
    @kobiecoetzee6089 17 วันที่ผ่านมา

    Verskriklik mooi

  • @WillemThiart
    @WillemThiart หลายเดือนก่อน +1

    Briljant. Die beste ooit

  • @globalroamexplorer
    @globalroamexplorer หลายเดือนก่อน +2

    Baie mooi, wel. gedaan

  • @amandabarnard9265
    @amandabarnard9265 26 วันที่ผ่านมา

    Pragtige ware woorde

  • @brandenvandermerwe5352
    @brandenvandermerwe5352 หลายเดือนก่อน +1

    Lekker Pietman, mooi soos altyd.

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock หลายเดือนก่อน +2

    Love die man se musiek

  • @WillemThiart
    @WillemThiart หลายเดือนก่อน

    Die beste ooit. Briljant

  • @jasper_malan
    @jasper_malan 29 วันที่ผ่านมา

    Absoluut fantasties!

  • @AIRview2
    @AIRview2 หลายเดือนก่อน

    🎉Pragtig en boeiend

  • @inamostert470
    @inamostert470 หลายเดือนก่อน

    Baie baie mooi song...

  • @henningjoubert4345
    @henningjoubert4345 หลายเดือนก่อน +1

    Brilliant

  • @hanneskaufmann8878
    @hanneskaufmann8878 หลายเดือนก่อน

    Baie cool song Pietman

  • @junikaverwey8510
    @junikaverwey8510 หลายเดือนก่อน

    sjoe waar kom jy vandaan! gits ek soek tog die lirieke! pragtig jy mag maar

  • @dirkblaauw6357
    @dirkblaauw6357 หลายเดือนก่อน

    Netjies !!!!!!!

  • @johannesbekker8009
    @johannesbekker8009 หลายเดือนก่อน +1

    Ou Pieta ..ons het al lekke musiek saam gesing.. Hierdie is n great song my vrind

  • @elsabieackerman6708
    @elsabieackerman6708 หลายเดือนก่อน

    Pragtig ❤️

  • @lorrainevanwyk6089
    @lorrainevanwyk6089 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter หลายเดือนก่อน

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @JoFourie
    @JoFourie หลายเดือนก่อน +1

    👌🏻👌🏻👏🏻👏🏻👌🏻👌🏻

  • @kwaailight
    @kwaailight หลายเดือนก่อน

    Lekker Pietman!
    Vir Vonk:
    Dis nou goed en wel om te sien wie kamera vasgehou het, wie die redigeerwerk gedoen het ensovoorts, MAAR hierdie is eintlik MUSIEK.
    So .. wie het die musiek gemaak? Wie het wat gespeel en waar is dit opgeneem, ensovoorts? Dis VEEL belangriker.

  • @rudster00000
    @rudster00000 หลายเดือนก่อน

    Bevange!!

  • @BlackAura72
    @BlackAura72 หลายเดือนก่อน

    Môre se langstap liedjie

  • @user-xd5cb1tg7o
    @user-xd5cb1tg7o หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig, waai wind... B

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 หลายเดือนก่อน

    Ok boys kom ons sing iets wat rym
    Rympie musiek