Andriëtte - Vlerke In die Wind

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.ย. 2024
  • Geniet Andriëtte se musiekvideo van "Vlerke In die Wind"!
    Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse - vyd.co/Vlerkei...
    Lirieke:
    Hoe kan ek aan jou vashou
    As ek nie aan jou kan raak
    Jy verdwyn voor my oë
    As die stilte met jou praat
    Hoe vang ek al die trane wat
    Die hemel blou versprei
    Om die son se warm gange
    Wat n nuwe lewe kry
    Soos water en lig gebind
    Ek het jou nodig soos die wind
    Vat my na die Kranse
    Waar die hemel land kom groet
    Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
    Vat my na die Kranse
    Waar lewe liefde vind
    Ek het jou nodig
    Soos vlerke in die wind
    As die liefde van die hemel val
    En storms om ons breek
    Gedagtes van verlange tussen grense weggesteek
    Die woorde wat ons lippe, sukkel om te sê
    Vallei van seisoene wat eeue lank al le
    Soos water en lig gebind
    Ek het jou nodig soos die wind
    Vat my na die Kranse
    Waar die hemel land kom groet
    Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
    Vat my na die Kranse
    Waar lewe liefde vind
    Ek het jou nodig
    Soos vlerke in die wind
    Die horison se geheime word in berge neergelê
    Dit word ver weg gebere
    Net ons sal weet waar ons liefde lê
    Vat my na die Kranse
    Waar die hemel land kom groet
    Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
    Vat my na die Kranse
    Waar lewe liefde vind
    Ek het jou nodig
    Soos vlerke in die wind
    Vat my na die Kranse
    Waar die hemel land kom groet
    Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
    Vat my na die Kranse
    Waar lewe liefde vind
    Ek het jou nodig
    Soos vlerke in die wind
    Soos vlerke in die wind
    Soos vlerke in die wind
    Skrywer / Publiseerder:
    Emil Struwig; Andriette Moolman / Active Music Publishing; KVN Publishing
    Regisseur:
    Tessa Jay Glanville
    Kameras :
    Tessa Jay Glanville
    Vervaardigers:
    Vonk Musiek
    Redigeerder:
    Tessa Jay Glanville
    Konsep:
    Tessa Jay Glanville
    Andriëtte
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Produksiebestuurders:
    Tessa Jay Glanville
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Dirk van Niekerk
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

ความคิดเห็น • 49

  • @heletellis2346
    @heletellis2346 3 หลายเดือนก่อน +9

    Joe Andriette jou musiek is soos goeie wyn, dit word net al hoe beter. Ek lief jou musiek, dis besonders. Welgedaaan!

  • @adriaandupreez9177
    @adriaandupreez9177 2 หลายเดือนก่อน +2

    WOW WOW WOW! Andriette, jy is soos Rooi Wyn. Raak net beter en beter en beter met tyd!!!

  • @rinavangreuning
    @rinavangreuning 2 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie vir die mooi lied dis insperasie vir my siel❤❤❤

  • @cornelialabuschagne5945
    @cornelialabuschagne5945 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is ook bly jy is terug....jy laat my hart vol liefde voel en wil gee❤

  • @Appeltjie_za
    @Appeltjie_za 27 วันที่ผ่านมา

    Beautiful song.

  • @louismaartens7354
    @louismaartens7354 15 วันที่ผ่านมา

    Amen wat n song

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 3 หลายเดือนก่อน +4

    So bly jy is terug met n nuwe treffer. Jou musiek beteken baie vir my en my partner! Baie geluk met die nuwe lied en mag hy baie groot gaan. ❤❤❤

  • @marievandermerwe6142
    @marievandermerwe6142 3 หลายเดือนก่อน +4

    Pragtige Andriette❤❤

  • @K30044
    @K30044 3 หลายเดือนก่อน +2

    Rudi Claase en jou stem!!!! Pragtig baie dankie ❤❤❤❤

  • @williamdejager
    @williamdejager 3 หลายเดือนก่อน +3

    Hiervoor het ek so lank gewag.dankie

  • @zunifaramri8028
    @zunifaramri8028 28 วันที่ผ่านมา +1

    Penyanyi sama pemandangannya sama sama indah dan bagus tayangan video klipnya❤

  • @LidaBarnard
    @LidaBarnard หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi lied jy sing pragtig❤

  • @ianleroux2567
    @ianleroux2567 2 หลายเดือนก่อน +2

    WOW weereens wat 'n besonderse lied. Love dit.

  • @louetputter180
    @louetputter180 หลายเดือนก่อน

    Pragtig

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 3 หลายเดือนก่อน +2

    AWESOME AWESOME SONG 👏👍👌✨
    LOVE hom !!!
    Maak nog van hulle 👍👍👍🤗

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 3 หลายเดือนก่อน +2

    SO PRAGTIG, Andretti... ! ***

  • @pierredeetlefs3152
    @pierredeetlefs3152 2 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi lied ❤Andriette ja ons het almal vlerke in die wind iets besonders waaroor jy sing jy lewer altyd goeie musiek mag die Vader jou seen met jou talet

  • @Anna-oq3te
    @Anna-oq3te หลายเดือนก่อน

    Pragtige vrou met n pragtige stem..lief Om te luister..Dankie v die mooi video.

  • @user-sn1vx3yv9r
    @user-sn1vx3yv9r 3 หลายเดือนก่อน +2

    Pragtig... Baie mooi woorde❤..

  • @pierredeetlefs3152
    @pierredeetlefs3152 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hi Andriette baie mooi woorde en jou pragtige stem ek luister jou musiek in Amerika hou so aan❤ soos met sewe oseanne altyd goeie musiek

  • @EddieNoude
    @EddieNoude 19 วันที่ผ่านมา

  • @julietmalan8180
    @julietmalan8180 3 หลายเดือนก่อน +3

    Pragtig!!!❤

  • @helgasmit7971
    @helgasmit7971 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dit is baie mooi❤

  • @ednadebeer3215
    @ednadebeer3215 3 หลายเดือนก่อน +4

    Baie geluk met jou nuwe treffer. Dit is pragtig ❤

    • @LENEConradie-ej2mf
      @LENEConradie-ej2mf 3 หลายเดือนก่อน +1

      Altyd Pragtige Liedere wat sy skryf en sing. Jy is een van my Gunsteling Sangeresse.🎉

  • @riajoubert4663
    @riajoubert4663 3 หลายเดือนก่อน +1

    Love llllove jou en jou musiek!!!

  • @CharmaineJacobs-g6o
    @CharmaineJacobs-g6o 3 หลายเดือนก่อน +1

    Oo ja dis n baaaaaaaaie mooi song❤❤

  • @eddiehobson9624
    @eddiehobson9624 3 หลายเดือนก่อน +1

    So mooi soos altyd! Dankie vir n video met elke nuwe song!!!

  • @wernerbezuidenhoudt453
    @wernerbezuidenhoudt453 3 หลายเดือนก่อน +1

    Oh Soo Puurrrdie, Lietjie is amper netso mooi!

  • @mathildamulder3689
    @mathildamulder3689 2 หลายเดือนก่อน +1

    Baie mooi

  • @adriepotgieter6275
    @adriepotgieter6275 2 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig

  • @martinahantsch1145
    @martinahantsch1145 3 หลายเดือนก่อน +2

    Toller Song

  • @rudster00000
    @rudster00000 3 หลายเดือนก่อน +1

    Beaurrriful!!!

  • @ChristaVanRooyen
    @ChristaVanRooyen 3 หลายเดือนก่อน +2

    Mooi song met jou goue stem 🎉🎉

  • @hermansauer8558
    @hermansauer8558 2 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtig Andriette, Herman en Magda die ou Omie wat by jou konsert was op Vadersdag

  • @badutoit
    @badutoit 3 หลายเดือนก่อน +3

    Het dit gehoor op Bokradio vandag - vir seker 'n treffer!

  • @suzannevanderwalt3746
    @suzannevanderwalt3746 2 หลายเดือนก่อน

    Stunning!

  • @mariuspretorius1836
    @mariuspretorius1836 3 หลายเดือนก่อน

    Wow dis awesome....

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 หลายเดือนก่อน

    ❤❤

  • @doreenjacobs2204
    @doreenjacobs2204 3 หลายเดือนก่อน

    👌❤❤❤❤

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 3 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉❤❤❤

  • @lorettedenny4002
    @lorettedenny4002 3 หลายเดือนก่อน

    Skies - "Andriette" ...

  • @cornemills1711
    @cornemills1711 หลายเดือนก่อน

    Jy mag maar sing! ❤

  • @renskejansenvanvuuren2830
    @renskejansenvanvuuren2830 3 หลายเดือนก่อน +1

    Sy is meer as goud werd - pragtig !