Waardes

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024
  • Rooies gesels 'n bietjie oor waardes
    #rooiesstrauss #hope4sa

ความคิดเห็น • 6

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน

    Halleluja.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 หลายเดือนก่อน

    Deut.6 vers 7

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 4 หลายเดือนก่อน +3

    Waardes postuleer maar net 'ideale' waarna gestreef moet word. Of mense daarby hou is 'n ander saak. Mens kan dit ook nooit 100% afdwing nie. Waardes gaan nie "'n beter mens van jou maak" ook gee dit dalk 'n bietjie van orientasie vir mense. Daar is 'n rede hoekom die Johannes Evangelie sterk klem op Wedergeboorte le. Mens moet saam Christus sterf, dws die passies van die vlees moet gekruisig word. Sodat die Gees kan opstaan en mens regtig in die Waarheid kan lewe. Anders gaan alles tot niet.

    • @MrJohhnycongo
      @MrJohhnycongo 3 หลายเดือนก่อน

      Ja, SAner Christene was tot datum te pap. Vroom Christelik apaties. Kerkbanktoeskouers wat kyk hoe beroepspolitici en baie belangrike kerkleiers op platforms en preekstoele "shine vang". Baie praat en Bybelversies maar zero RESULTATE. Ons bid vir 'n Rom 12:1-2 hernuwing van korporatiewe denke in SA. 'n Christen INSPRAAK op Alle vlakke, sfere en terreine van die SA samelewing, munisipaliteite en regering! Christenskap in praktyd. Woord in Aksie!