Drank | Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 50

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen891 ปีที่แล้ว +2

    Jou doel en boodskap is reg maar jy sit die pot vêr mis....GOD het al daai goed ini wêreld gesit om te gebruik en juis om ons te toets en ons elk te los om te besluit wat ons daarvan wil maak....preuk eerder oor verslawing en verkeerde gebruik....los ook ander kerke uit want jou oordeel wat jy op baie van jou preuke doen op mense,kerke en op dinge wat hul doen gaan jou dalk ani agterkant beit.......

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 4 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir die regwysing vir mense wat drink en rook.Direk die waarheid.

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel7454 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ek gaan nie die drank los nie. Dit was moeilik om te leer drink. Ek het soms opgegooi, geval, soms gehuil en nou is ek perfek.

  • @riaanvermeulen9006
    @riaanvermeulen9006 4 ปีที่แล้ว +7

    Ek rook nou nog en ek verpes dit,wens ek nooit begin nie,die duiwel wat my geld steel met daai verslawing,geld wat God my mee seen...Rooies is 100% reg...Here help my om die kettang te breek in Jesus naam!🖐😔

    • @hesterdutoit6694
      @hesterdutoit6694 4 ปีที่แล้ว +1

      Het 42 jaar gerook en deur genade opgehou

  • @Knowlegeispower1969
    @Knowlegeispower1969 2 หลายเดือนก่อน +2

    Op die derde dag was daar ‘n bruilofsfees by Kana in Galilea, en Jesus se moeder was daar. 2Ook Jesus en sy dissipels is na die bruilofsfees genooi. 3Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” 4Maar Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom pla u My? My uur het nog nie aangebreek nie.” 5Sy moeder sê vir die dienaars: “Doen wat Hy ook al vir julle sê.” 6Daar het, ooreenkomstig die reinigingsgebruike van die Jode, ses klipkanne gestaan wat elk tussen twee en drie metretes (80-120 liter) kon hou. 7Jesus sê toe vir hulle: “Maak die kanne vol water.” En hulle het dit tot bo toe volgemaak. 8Daarop sê Hy vir hulle: “Skep nou daarvan uit en neem dit vir die hoofkelner.” Hulle het dit toe geneem. 9Toe die hoofkelner die water proe wat wyn geword het - hy het nie geweet waar dit vandaan kom nie, hoewel die dienaars wat die water uitgeskep het, geweet het - roep hy die bruidegom 10en sê vir hom: “’n Mens sit eers die goeie wyn voor, en eers wanneer hulle begin dronk word, dié van swakker gehalte; maar jy het die goeie wyn tot nou teruggehou.” 11Dit het Jesus by Kana in Galilea gedoen, die begin van sy tekens. Hy het sy heerlikheid geopenbaar en sy dissipels het in Hom geglo. - Google

  • @franciskae2098
    @franciskae2098 4 ปีที่แล้ว +7

    Dankie vir jou woord, fantasties soos gewoonlik. God het my genees van alkohol prys God!!!!

  • @naomivanniekerk5271
    @naomivanniekerk5271 3 ปีที่แล้ว +2

    Thank you for truth

  • @tronellehusselman3384
    @tronellehusselman3384 4 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Rooies!

  • @hesterdutoit6694
    @hesterdutoit6694 4 ปีที่แล้ว +8

    Amen my seun het drank gelos nog net sigarette bid vir hom asb sy naam is marius

  • @theresagoldschmidt8740
    @theresagoldschmidt8740 3 ปีที่แล้ว

    PRAY,PRAY FOR OUR BEAUTIFUL COUNTRY. LOOK AT WHAT IS BEING BROUGHT BEFORE PARLIAMENT REGARDINGN LAND AND PROPERTY. ONLY ALMIGHT GOD CAN HELP OUR COUNTRY.

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 8 หลายเดือนก่อน

    Dagga seuntjie as jou ma vi jou wat wil jy eendag word .....se vi haar jy wil wakker word .

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 4 ปีที่แล้ว +2

    @Dagga Boy Ek het n haat in drank en rook my familie is vrot van dit.was by n oom van my by sy sterf bed en moes sien hoe swaar kry hy oor hy ni wou drank los .hoe wreed is so dood.Ek sit met n skoonma wat 12 jaar op suurstof sit oor rook.maar so rook di mense om haar dit skrik hulle ni ees af nie .so regverdig mense hulle wat dit doen.Mag die Here vir julle wat dit regverdig genadig wees dat dit ni te laat is.God se wees heilig want ek is heilig.as God heilig is sal Hy dit goedkeer?

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen891 ปีที่แล้ว

    GOD sal nooit drank,tabak en die goed nooit wegvat deur n regering of wet nie,HY sal geeneen dwing om HOM te dien nie jy elk moet vir homself besluit ....soos jou huweliks maat jy wil nie persoon dwing om jou lief te hè voordele en dinge wegvat om persoon by jou te bly nie,hy/sy moet op sy eie...GOD los elk om te besluit of hy HOM wil dien of nie........alles met n te is n sonde,ek ken baie wat drank gebruik en nie misbruik nie....om n kind universiteit toe te stuur is deesdae n highway to hell,so ek suip eerder my kinders se univerditeit geld uit leer hom werk en om op sy eie werk te kreate want die regering geenie blank werk nie....

  • @JoshuaFSX
    @JoshuaFSX 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek stem saam drank maak moelikheid, maar volgens die gaan die meeste mense verseker hel toe....

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 4 ปีที่แล้ว +2

    Suip net witmense hoekom bring jy nou wit in

  • @raventaylor1757
    @raventaylor1757 4 ปีที่แล้ว +5

    Nou wil jy vir ander gemeentes preek wie wyn met nagmaal gebruik? Vat jou tierros en voetsek. Jy maak ñ bespotting van bybel as jy so lieg oor die woord van God. Mense het dronk geword op bruilof. Dit was wyn. Jy moet ophou suip in die geheim. Ons kan dit sien in jou gesig.

    • @adrihough817
      @adrihough817 3 ปีที่แล้ว

      Nee dis baie lelik Ravem

    • @raventaylor1757
      @raventaylor1757 3 ปีที่แล้ว +1

      @@adrihough817 Rooies is ñ judgemental liegbek en jy sê ek is lelik? Net God kan judge en nêrens in Bybel staan dit dat drank sonde is. As jy ñ afgod maak van enige iets, insluitend drank, dan is dit sonde. Rooies dink hy is gered maar ek het nuus vir hom...

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 3 ปีที่แล้ว

      N ds. of pastoor wat wyn gebruik ipv.sap vir gemeente is nie op die regte vlak.ek weet van n man wat op die waterkar was en n ander kerk besoek het want sy dogter het n musiek uitvoering daar gedoen en daar nagmaal gebruik,dit was wyn,hyt reguit van daardie kerk na n shebeen gery vir drank en weer begin drink.Die Bybel se: wee die deur wie die struikelblokke kom.ek neem die ds.kwalik wat die struikelblok was.

    • @nickersop8492
      @nickersop8492 3 หลายเดือนก่อน

      Ai Raven jy is bitterlik snaaks!!!

  • @daggaboy6098
    @daggaboy6098 4 ปีที่แล้ว +2

    Om te drink en rook is nie sonde nie ou maat. Jy is rerig laf.

    • @franciskae2098
      @franciskae2098 4 ปีที่แล้ว +8

      Is jy bekeer tot God? Indien jy wel is sal jy 'n ander storie vertel. Ek drink nie 'n druppel meer en rook ook nie meer. Ek was 'n alkolis en het baie gerook tot God my bevry het.

    • @sudobase1754
      @sudobase1754 4 ปีที่แล้ว +2

      Enige iets kan 'n afgod wees. Dws: Vraatsug van byvoorbeeld drank/rook/kos/sport is afgodery en breek die eerste gebod. (Matt 22:37-38)
      Hier is 'n uitdaaging om 'n punt te bewys: Die volgende kans wat jy het om 'n zol te rook of om dronk te raak maak dit 'n offering om jou liefde aan God te bewys. Die offering is om dit te vermors, nie te bere vir later nie maar dit uit te stort of te verbrand. Daarna, onthou dat God sy eie seun se lewe opgeoffer het om jou sonde te vergewe. Sekerlik kan God se kneg een dag se zol of drank offer?

    • @daggaboy6098
      @daggaboy6098 4 ปีที่แล้ว +1

      @@sudobase1754 Hierdie gaan nie oor afgodery nie. Rooies sê om te rook en te drink is sonde. Hy eet duidelik te veel want hy is dik. Dink jy hy gaan sê vraatsigtigheid is 'n sonde. Ek dink nie so nie.
      Die Afrikaner is op sy knieë as gevolg van priesters wat hom verdeel, vertel om die ander wang te draai, en misly deur MENSLIKE gebruike in die kerk te volg wat nie in lyn met die eerste kerke (Soos die ortodokse kerke) is nie. Die protestante kerk het die broeigrond geword vir allerlei on-Christelike gebruike soos die verdediging van homoseksualitet, selfs die aanstelling van homoseksuelle priesters, predikante ens.
      Daar word gesê ons moet sekere dele van die Bybel 'anders' verstaan 'for the sake of inclusivity' maar wat eintlik gebeur is dat die kerk net verder en verder weg dryf van wat ons veronderstel is om te wees. Die Wette word verdraai, en ons begin nou al amper te lyk soos die kerk van die Antichristen en nie Meer Christus nie.
      Met hiermee wil ek nie sê dit wat hy sê is Antichristen Nie, maar dat ONS PERSOONLIKE MENSLIKE GEBRUIKE EN ONS PERSOONLIKE VERDRAAINGS EN 'SELF SERVING' IDEES DIE VYAND BAAT, EN NET MEER VERDEELTHEID ONDER DIE VOLK SAAI.

    • @daggaboy6098
      @daggaboy6098 4 ปีที่แล้ว +1

      @@franciskae2098 Ek is 'n Christen en Ek is bekeer tot God. Moenie jouself Hoog heilig kom hou en probeer om my te smeer met jou gemors nie. Daar staan nêrens in die Bybel dat jy nie mag drink of rook nie.
      Jou idee van 'n WARE Christen is iemand wat die gebruike volg wat JY glo is in lyn met Christendom, let op ek sê wat JY glo. JY glo iets wat sekere Priester vir jou vertel het om te glo, of wat 'n gesamentlike kollektiewe sogenaamde Christen groep glo. Maar dit is NIE in lyn met wat die Bybel sê nie.

    • @franciskae2098
      @franciskae2098 4 ปีที่แล้ว

      @@daggaboy6098 Onthou, elkeen van ons gaan eendag voor die Here staan. Ek is nie hier om enige iemand af te bring of om my mening op ander af te dwing nie. Ek is ook nie 'n keyboard warrior nie. Geseënde dag vir jou.