Ok ... die Bulle het my stil gespeel. Hulle het Stormers van die begin onder druk gehad en foute geforseer. Stormers moes heeltyd opvang rugby speel. Wel gedaan.
Die Bulls was gisteraand rerig besonders goed, en ek die Stormers besonders swak vir een of ander rede. Dis fantasties dat rugby weer so sterk is in Suid-Afrika, beide in terme vd spanne en ook van die ondersteuning
Ek dink nie die Stormers was so swak nie. Ek glo altyd as jy swak lyk, is dit omdat jy net so goed kan.speel en lyk as wat die opposisie jou toelaat om te speel en lyk. Geen span daag op sonder die nodige motivering en doelwitte nie. 'N ou moet maar jou verloor op die ken vat en verbeter. Jy verloor as die ander span beter is
@@pierretheron5708 Dis sekerlik so, en as die Stormers swakker as gewoonlik was, was dit omdat die Bulls hulleonder soveel druk gesit het. Soos Jake die week gesê het, die Stormers het tot dusver die Bulls se nommer gehad, maar Saterdag het die Bulls die Stormers se nommer gehad!
Die stormers sa agttal was oorweldig van daar die druk en foute welgedaan bulls dankie Jakes net wat ons nodig het nou vir Leinster
Ok ... die Bulle het my stil gespeel. Hulle het Stormers van die begin onder druk gehad en foute geforseer. Stormers moes heeltyd opvang rugby speel. Wel gedaan.
Die Bulls was gisteraand rerig besonders goed, en ek die Stormers besonders swak vir een of ander rede. Dis fantasties dat rugby weer so sterk is in Suid-Afrika, beide in terme vd spanne en ook van die ondersteuning
Ek dink nie die Stormers was so swak nie. Ek glo altyd as jy swak lyk, is dit omdat jy net so goed kan.speel en lyk as wat die opposisie jou toelaat om te speel en lyk. Geen span daag op sonder die nodige motivering en doelwitte nie. 'N ou moet maar jou verloor op die ken vat en verbeter. Jy verloor as die ander span beter is
Foute kom agv van druk wat jy sukkel om te hanteer
@@pierretheron5708 Dis sekerlik so, en as die Stormers swakker as gewoonlik was, was dit omdat die Bulls hulleonder soveel druk gesit het. Soos Jake die week gesê het, die Stormers het tot dusver die Bulls se nommer gehad, maar Saterdag het die Bulls die Stormers se nommer gehad!
Net so
Jack White says it like it is ❤❤😂😂.
The goal is to dominate every weekend and bring all our top players back and make all SA franchises strong ❤❤😅😅😅.
Well said. Exactly right
Baie geluk Bulle van n groot Stormer. Atmosfeer was Baie nice saterdag by loftus. N sterk stormers and bulle is good vir SA rugby.
Ja, baie mense, en veral Stormer ondersteuners praat vd lekker atmosfeer. Ongelooflike dag gewees