Bakkie jag? Episode 1 DIE Natshoot LOUNGE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Kuier saam met Adam Tas en Ricus Nel in DIE Natshoot LOUNGE. Hulle gesels so bietjie 30-06, .308, Kalahari Ferrari, bakkie jag en Hardekole. Elke 2 weke kuier 'n gas in DIE Natshoot LOUNGE, so maak seker om jou ook te kom tuismaak saam met Adam en sy gaste, om te sien wie sê "Sê wie" oor 'n verskeidenheid van jag en vuurwapen aangeleenthede, ordinansies en wetgewing, sodat jy jou reg om 'n vuurwapen te besit kan geniet.
    #natshoot #dienatshootlounge #adamtas #ricusnel #triggercam

ความคิดเห็น • 9

  • @arnostruwig9634
    @arnostruwig9634 9 หลายเดือนก่อน +1

    Fantasties program hou so vol. Lekker om jou "taal" in jou TAAL te hoor en die dinge te deel wat na aan die hart le. Natshoot lid. Hulle doen great werk. Hou so vol. Baie dankie....

  • @gholtzhausen
    @gholtzhausen 8 หลายเดือนก่อน

    Interesante ding is of die plaas eienaars almal ooit self weet van die bakkie jag reels. Goeie program, dankie Adam

  • @umgiwasafaris
    @umgiwasafaris 9 หลายเดือนก่อน

    The first episode was absolutely awesome! 🌟 I was totally hooked from start to finish, and now I'm eagerly anticipating all the remaining episodes to come. Keep up the fantastic work, and I can't wait to see what unfolds in the next installments.

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 9 หลายเดือนก่อน

    Great manne so bly dit is geloods🙌🏻🙌🏻

  • @diesel10ize
    @diesel10ize 9 หลายเดือนก่อน

    Ek voel dis oneeties om vanaf 'n bakkie te jag. Gee die wild ook 'n kans pm te oorleef.

  • @TONYVANRENSBURG-f7k
    @TONYVANRENSBURG-f7k 9 หลายเดือนก่อน

    rikus kyk na n 338 howa en dankie Adam vir die interesante inligting oor bakkie jag

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ek hoop julle Gaan pink impala ook host asb

  • @TONYVANRENSBURG-f7k
    @TONYVANRENSBURG-f7k 9 หลายเดือนก่อน

    ek en my vrou is altwee ook by natshoot en hulle het ons baie gehelp