Diamantveld Hoër Skool James Stander Manneaand 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Dr. James Stander en Hennie van der Westhuizen het die eerste Manneaand georganiseer. Die eerste Manneaand se opbrengs was R4000 waarvan die fondse aan Hoërskool Diamantveld geskenk is ten bate van Rugby.
    Sederdien het die James Stander Manneaand en veiling ‘n jaarlikse instelling geword en gegroei tot een van die belangrikste jaarlikse projekte om fondse in te samel vir ons skool. R1 000 000 is in 2023 met die funksie ingesamel. tydens die 2024 Manneaand is meer as R2 mil ingesamel!!
    #diamantveld #diamantveldhoerskool #wildwinkel #helpjag

ความคิดเห็น •