@@javo9795 weet nie wat julle fantasie mey trump is nie...as ek n amerikaaner was het ek vir hom gestem gelikig is ek nie..en ondhou hy was al presenent en wat het hy gedoen vokol..hy het ons land n shithole genoem ja hy het dit gedoen
Die nuus is dat die wereld weer Die koningkruik gaan word van God en Sy Messia. Openbaring 11'15' Lukas 21'35-36' Matteus 7'13-14' 2 Esdras 8'1' Matteus 24'30-31' Die Didage 16'6-8'
Gustav ek luister wat jy sê. My kritiek is beperk tot baie klein onsinnige klein jakkalsies. Ek waardeer jou bybelse aanslag. Maar as jy die Ritter, McGregor as jou bronne gebruik dan ontstaan daar n gevoel dat jy n pro-Russiese narratief begin druk en daarmee kan ek nie saamstem nie. Jy het ons mooi geleer van Gog en Magog. Dan val al jou argumente uitmekaar. Jy het al aan my gesê dat dit nie jou bedoeling is nie. Ek aanvaar dit so maar ek raak bekommerd. Sterkte en maak soos jy aan die begin gedoen het. Begin in die bybel Bly in die bybel en Eindig in die bybel
Ou Andries, Driese, Griesdrom ,regeringsman, jy het genoeg skade vir ons volk gemaak. Tyd dat jy loop speel en die breker word wat jy dink jy is. Hoop jy het jou vuil ore mooi oopgemaak en geluister. Jy wat valse gerugte, leuns, en verklarings gemaak het.
Nog steeds besig om te probeer om die Afrikaaner, die Boere Suid Afrikaaners, teen mekaar te draai, met die slinkse aantuigings. (snide remarks) teenoor ander organisasies. Jealousy causes rude remarks.
Van n 'Soutie' met n boer se hart in Scotland, dankie meneer. Mag die Hemelse vader jou seen.
Dankie brandwag🎉🎉🎉🎉
Bobbejaan maw
Jy volg God en ons doen dit saam jou. wees geseend
Dankie Gustav en Suidlanders!!
Julle twee se mekaar so sleg. Jy was geroep om ons te waarsku. hou op om te doen wat hy doen. Volg ons se Vader dis al.
God seun you G.M..!
Sodra n chinese land moontlik china vir amerika bom, dan het ons 2maande minimum oor van laaste voorbereidings.
As dit so gebeur dan moet jy weet.
Ek waarsku al vir jare. Maar hulle will nie sien nie.
Hoekom land die Russiese II 76 amper 4 keer n week nou in WATERKLOOF?
Ons almal weet en daarom bid ons vir Trump en meer.
As jy dink Trump gaan jou red dan is jy in vir 'n groot surprise.
@@javo9795 weet nie wat julle fantasie mey trump is nie...as ek n amerikaaner was het ek vir hom gestem gelikig is ek nie..en ondhou hy was al presenent en wat het hy gedoen vokol..hy het ons land n shithole genoem ja hy het dit gedoen
Eskom week nog Nie mooooooi Nie ne
Staan sterk Boervolk. 💪🏻
Dit staan geskrewe 🧨
Hoe gaan die aandele mark doen in 2032? Julle weet alles😂
Lees die Joef verhaal.
Dink wie stel Josef voor?
Wie se feestyd
Wat hul alerts doen !!
Die nuus is dat die wereld weer Die koningkruik gaan word van God en Sy Messia.
Openbaring 11'15'
Lukas 21'35-36'
Matteus 7'13-14'
2 Esdras 8'1'
Matteus 24'30-31'
Die Didage 16'6-8'
1 Petrus 1 '10-12'
👍👍👍👍
Gustav ek luister wat jy sê. My kritiek is beperk tot baie klein onsinnige klein jakkalsies. Ek waardeer jou bybelse aanslag. Maar as jy die Ritter, McGregor as jou bronne gebruik dan ontstaan daar n gevoel dat jy n pro-Russiese narratief begin druk en daarmee kan ek nie saamstem nie. Jy het ons mooi geleer van Gog en Magog. Dan val al jou argumente uitmekaar. Jy het al aan my gesê dat dit nie jou bedoeling is nie. Ek aanvaar dit so maar ek raak bekommerd.
Sterkte en maak soos jy aan die begin gedoen het.
Begin in die bybel
Bly in die bybel en
Eindig in die bybel
Ou Andries, Driese, Griesdrom ,regeringsman, jy het genoeg skade vir ons volk gemaak. Tyd dat jy loop speel en die breker word wat jy dink jy is. Hoop jy het jou vuil ore mooi oopgemaak en geluister. Jy wat valse gerugte, leuns, en verklarings gemaak het.
Ou Gries😂😅😂😅. Die dag gaan Kom wanneer daar gesien sal word wie het leeuns en valse stories verspry.
ag shame
@@gerhardtvanhuyssteen4492 vir wie is ag shame?
Gries kort meer as n ag shame met al sy uitlatings.
Nog steeds besig om te probeer om die Afrikaaner, die Boere Suid Afrikaaners, teen mekaar te draai, met die slinkse aantuigings. (snide remarks) teenoor ander organisasies. Jealousy causes rude remarks.
ja jy getuig verseker daarvan jou jakkals