Rooies STRAUSS preek die Waarheid!!! Dis presies wat Jesus gese het as ONS die Evangelie verkondig DAT ONS vervolg Gaan word as ONS in Jesus Se Naam preek.🙏🙏🙏
Kindly let us know when this trial will start. Very interesting to see that praying for someone to be healed is now a crime. What crime is that? Which law was broken? To me this seems like the early stages of incriminating Christians for their faith. When real crime is committed in this country against the law abiding Citizens the courts & the Law is very much absent. But to target faith & prayer & healing the legal system can make themselves available! God have mercy upon these people! South Africa will reap what its sowing!
Vir die wat nog wonder: die groot verdrukking is reeds hier. Maar net teen die wat die volle evangelie preek. Lê siekes die hande op in Jesus naam en hulle sal genees word, dryf duiwels uit. Markus 16:17,18.
As dit waar was, was dokters en hospitale nie nodig nie. Daar sou geen siekes in hierdie wêreld gewees het nie. So wanneer gaan mense aanvaar wat die ware waarheid regtig is?
Nee, Christene het `n persecution complex, dis wel bekend. Julle sien alle teenkanting, hoe klein ook al, teen Christene as vervolging. Julle word nie meer vir die leeus gegooi nie, hoor.
Dis vir my verbeisterend hoe ouers (meer ma's) kinders se disfunksie - in plaas daarvan om dit stop te sit- ten bloedens wil verdedig. Baie rande word gespandeer op een na die ander "kursus" wat vir jou wil sê "Jannie kan nou nie help dat hy jou haardroër stukkend gegooi het toe jy nie vir hom nog sweeties wou gee nie. Jy gaan maar moet maak soos Jannie sê want jy kan dalk binnekort jou mikrogolf kwyt wees". Dan praat ons van R1800 per persoon vir 'n kursus op 'n Saterdag middag. Hierdie tipe goed IS demonies en moet uitgeroei word!
Rooies STRAUSS preek die Waarheid!!! Dis presies wat Jesus gese het as ONS die Evangelie verkondig DAT ONS vervolg Gaan word as ONS in Jesus Se Naam preek.🙏🙏🙏
Rooies STRAUSS preek die Waarheid!!! Dis presies wat Jesus gese het as ONS die Evangelie verkondig DAT ONS vervolg Gaan word as ONS in Jesus Se Naam preek.🙏🙏🙏
Ons bid dat deur hierdie hofsaak JESUS SE NAAM GROOT GEMAAK SAL WORD IN DIE OPENBAAR Wie hom vir MY skaam sal EK ook MY vir hom.skaam AMEN !!!
Rooies, mag God met jou wees ttv die bose stryd teen jou!
Amen dankie vir gebed die skrif se bid vir mekaar dankie Rooies
Kindly let us know when this trial will start.
Very interesting to see that praying for someone to be healed is now a crime.
What crime is that?
Which law was broken?
To me this seems like the early stages of incriminating Christians for their faith.
When real crime is committed in this country against the law abiding Citizens the courts & the Law is very much absent.
But to target faith & prayer & healing the legal system can make themselves available!
God have mercy upon these people!
South Africa will reap what its sowing!
Vir die wat nog wonder: die groot verdrukking is reeds hier. Maar net teen die wat die volle evangelie preek. Lê siekes die hande op in Jesus naam en hulle sal genees word, dryf duiwels uit. Markus 16:17,18.
As dit waar was, was dokters en hospitale nie nodig nie. Daar sou geen siekes in hierdie wêreld gewees het nie. So wanneer gaan mense aanvaar wat die ware waarheid regtig is?
Sal graag wil sien.
Jesus het gese dat ons vervolg sal word ter Wille van Sy Naam. U roeping is Groot
Nee, Christene het `n persecution complex, dis wel bekend. Julle sien alle teenkanting, hoe klein ook al, teen Christene as vervolging. Julle word nie meer vir die leeus gegooi nie, hoor.
Dis vir my verbeisterend hoe ouers (meer ma's) kinders se disfunksie - in plaas daarvan om dit stop te sit- ten bloedens wil verdedig. Baie rande word gespandeer op een na die ander "kursus" wat vir jou wil sê "Jannie kan nou nie help dat hy jou haardroër stukkend gegooi het toe jy nie vir hom nog sweeties wou gee nie. Jy gaan maar moet maak soos Jannie sê want jy kan dalk binnekort jou mikrogolf kwyt wees". Dan praat ons van R1800 per persoon vir 'n kursus op 'n Saterdag middag. Hierdie tipe goed IS demonies en moet uitgeroei word!
Hy genees ten volle.