My Wêreld wat ñ mooi boodskap, vertroosting en bemoediging . Baie dankie en groot seëninge vir jou en julle mense op die plaas.!! Groete uit Heidelberg
Mooie woorden Rooies Strauss. Julle het al mijn respek, uit Nederland. Onze geschiedenis mag ons uit elkaar gedreven hebben. Maar ik luister als een broer.
Amen!! God honour a Humble mans Prayer and He surely prepared His sons and daughters for a Time like this in South Africa. Watch link th-cam.com/video/9e7w7abM9Ww/w-d-xo.html
Wat 'n riem onder die hart. Baie, baie, BAIE dankie vir hierdie kragtige boodskap waar jy ons leer om vreesloos vas te staan MITS ons alles wat ons besit - wat grond insluit - aan die Vader 'terug te gee' en aan Hom Alleen te wy. Hierdie is 'n boodskap wat elkeen van ons boere moet hoor.
Dankie,, fantasties man. Ek het gewag vir iemand om oor die twee swaarde te praat, nou weet ek......Romeine 13 as jy kan daaroor praat, ons almal in die land moet dit hoor.
God is nie ń God van geweld nie.. As Hy sê Hy sal ons beskerm , dan sal Hy dit doen.. ons hoef niks geweldadig te doen om ons te beserm nie , want al kry jy dit reg om die eerste aand die dood te ontvlug met ń vuurwapen, glo my die volgende aand sal ju krag ni genoeg wees om jou te beskerm nie... Petrus het die dienskneg van die hoëpriester se oor afgekap juis omdat Hy Jesus wou beskerm het maar die Here het vir hom gesê dat hy sy swaard in sy plek moet trugsit , want die wat die swaard neem , sal deur die swaard vergaan (MATTHEÜS 26:52) . En so geld dit vir enige ander wapen.
Lees net dai skrif verder en sien wat Jesus bedoel het daar... En as ek dai skrifgeseelte vleestelik gaan opneem , dan gaan ek op die ou end ń moordenaar word al gan ek dit mooi spreek en sê ek het my maar net verdedig.
Vrede man vni Here , doen wat u moet doen , as dit u gan pas om deur u eie krag u te beskerm moontlik teen ń menigte mense dan is dit goed vir u . Ek stem glad ni saam met die ongoddelike Wet van ons land wat die NEW WORLD ORDER PROMOTE nie , maar ek gn nie dit waag om my Beskermer naamlik JESUS se werk oorneem om my aardse besitting beter te beskerm as wat Christus dit kan doen nie. Die Here is met jou broeder en Hy sal juw nooit begewe of verlaat nie , glo dit opreg met jou hard sodat die vrees jou kan verlaat. Van nature sal ń mens jou wil beskerm , maar ek gn myself nie regverdig as ek iemnd dood maak in dai proses nie. Mag die Here in sy oneindigende barmhartigheid die boere beskerm.
Wonder Jy Hoekom Die dinge gebeur? Bid jy en kry nie antwoorde nie? Voel dit jy bid teen plafon vas? In Die Video th-cam.com/video/xHneG7RdWMM/w-d-xo.html deel ek Twee Vars Visioene Wat Dieselfde beteken. Vir die wat wil maak soos Rooies Sê om te begin bid, maar nie weet wat in die geestes wêreld gebeur met hulle gebede nie...
Jy sê dat ons Vader se wet sê, hulle mag nie jou grond vat nie. Maar ongelukkig het dit nie betrekking op jou en die Christen nie. Jy praat van ons Vader YHWH en Sy volk. SY WET Sê DIE VOLGENDE: Deu 11:26 ‘See, I am setting before you today a blessing and a curse: Deu 11:27 the blessing, when you obey the commands of יהוה your Elohim which I command you today; Deu 11:28 and the curse, if you do not obey the commands of יהוה your Elohim, but turn aside from the way which I command you today, to go after other mighty ones which you have not known. Daar is net een wet - Torah. Daar is nie een vir die Christen en een vir die Jood nie! Exo 12:49 “There is one Torah for the native-born and for the stranger who sojourns among you.” Jy breek die volgende wette van YHWH: Deur nie Sy Heilige Naam te gebruik nie, breek jy die 3e gebod. Deur Hom Here te noem, noem jy Hom by die Naam van 'n ander god, Ba'al. Want Ba'al is Hebreërs vir Here. Dus breek jy die 1e twee gebooie. Jou onderhou nie die 7de dag Sabbat nie. Jy breek die 4e gebod. SO elke gebod wat YHWH vir jou gegee het, breek jy, en jy verwag dat YHWH jou moet beskerm? Jy moet maar Sy Woord beter bestudeer en sien hoe YHWH Sy volk straf deur ongehoorsaamheid. Tot die 3e en 4e geslag. Deur die vals lering aan die mense te leer, maak jy jouself 'n vals profeet. Mal 2:1 “And now, O priests, this command is for you. Mal 2:2 “If you do not hear, and if you do not take it to heart, to give esteem to My Name,” said יהוה of hosts, “I shall send a curse upon you, and I shall curse your blessings. And indeed, I have cursed them, because you do not take it to heart. Mal 2:3 “See, I shall rebuke your seed, and scatter dung before your faces, the dung of your festivals. And you shall be taken away with it. Mal 2:4 “And you shall know that I have sent this command to you, as being My covenant with Lĕwi,” said יהוה of hosts. Mal 2:5 “My covenant with him was life and peace, and I gave them to him, to fear. And he feared Me, and stood in awe of My Name. Mal 2:6 “The Torah of truth was in his mouth, and unrighteousness was not found on his lips. He walked with Me in peace and straightness, and turned many away from crookedness. Mal 2:7 “For the lips of a priest should guard knowledge, and they seek the Torah from his mouth, for he is the messenger of יהוה of hosts. Mal 2:8 “But you, you have turned from the way, you have caused many to stumble in the Torah. You have corrupted the covenant of Lĕwi,” said יהוה of hosts. Mal 2:9 “And I also, I shall make you despised and low before all the people, because you are not guarding My ways, and are showing partiality in the Torah.” Kry berou, en draai terug na Sy Woord. Gehoorsaam Hom en Hy sal jou beskerm: Deu 5:29 ‘Oh, that they had such a heart in them, to fear Me and to guard all My commands always, so that it might be well with them and with their children forever! As jy Hom regtig liefhet, dan sal jy Sy gebooie onderhou: Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
@@jeanettepretorius100 Goeie more Jeanette. Ek het gehoop dat jy met my sou deel, waaroor ek moet wakker word. Maar dit lyk nie of jy gaan reageer nie. Dus sal ek jou maar inlig oor die feit dat dit wel ek is wat wakker geword het. Ek sal dit baie eenvoudig demonstreer. Ek neem aan jy sal saamstem dat die Heilige Skrif die waarheid is. Dit sê dan die volgende: 1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps, Ons moet dus die voorbeeld van ons Messias van die Bybel volg. Ons Messias het die volgende gedoen. Hy het ons Hemelse Vader YHWH by Sy Heilige Hebreërse Naam genoem, sodoende onderhou Hy die 3e gebod. Hy het die 7de dag Sabbat gehou. So onderhou Hy die 4e gebod. Hy het die Skrif se Heilige feeste onderhou. Hy het Kosher geëet en Tzitzits gedra. Nou vra jouself af, waarom doen jy nie die dinge, wat ons Messias Yahusha vir ons as voorbeeld gedoen het nie. Yahusha het ons gewaarsku en gesê, dat die mens Hom nie gaan ontvang nie, maar wel die een wat in sy eie naam kom: Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive. Wie is die een wat in sy eie naam gekom het? Jesus. Hoe weet ons dit? Die vals messias doen nie die dinge van ons Vader YHWH nie. Die messias van die kerk, doen: Noem ons Vader Here/Lord/Ba’al(al drie beteken dieselfde). Breek die 3e gebod. Hy rus op Sondag, die dag van die songod. Breek die 4e gebod Hy vier kersfees, Goeie Vrydag en Paas Maandag, heidense feeste. Hy eet onreine kos en dra nie Tzitzits nie. Dis mos die voorbeeld wat julle Christinne volg? Die wakker word is in die besef jy volg ‘n vals messias, wat nie volgens SY Woord optree nie. 2Jn 1:9 Everyone who is transgressing and not staying in the teaching of Messiah does not possess Elohim. The one who stays in the teaching of Messiah possesses both the Father and the Son. Omdat julle nie die leering van Messias Yahusha volg nie, begryp julle nie Sy Woord nie. En julle het Hom nie in julle harte nie. Bestudeer Sy Woord, gehoorsaam dit en laat ons Messias julle leer, dan kan julle Sy Gees ontvang: Act 5:32 “And we are His witnesses to these matters, and so also is the Set-apart Spirit whom Elohim has given to those who obey Him. Shalom.
@@jacobtack1945 eerstens will ek vir jou sê die wette wat jy onderhou - ek hoop jy onderhou AL 613 wette Dan is dit vir my snaaks dat toe Jesus gekruisig was, was die bordjie bokant vasgekap waarop daar geskrywe was "koning van die jode" in DRIE verskillende tale... Dan is dit ook vir my snaaks dat mense in die Naam van Jesus genees word en in die Naam van Jesus gered word... Voor God is ons almal gelyk en kleur of rang beteken vir Hom niks... Jesus het vir elkeen lief en vir elkeen gesterf en opgestaan en die dood oorwin en vir ons (die wat Hom as Verlosser en Saligmaker aangeneem het) 'n plek gaan berei en Hy kom om ons te haal (nie meer lank nie) sodat ons ook kan wees waar Hy is. Kom Here Jesus ja, kom... ons het U lank verwag!!!!
@@jeanettepretorius100 Ja dis waar, ‘n menigte haak vas met die 613 wette. Maar dis nie nodig nie. Dink ‘n bietjie na hoeveel wette jy moet onderhou. Lands wette, verkeers reëls, reëls by die werk, by die skool. Reëls vir al die sporte wat gespeel word. Wette vir handel dryf, wette vir die gereg ens. Dit is duisende lands wette wat jy moet aan gehoorsaam wees. Wat weet jy van die 613 wette? Kom ons kyk wat se areas die wette dek. 613 wette van die Torah Baie wette het betrekking op koningklike en burgerlike regering en beleid. Yisrael se regetrlike liggaam, Leviete, Nasserites(Tien gebooie), Yisrael se oorwinnings, offerhande, Tempel, Liefde vir Yahuah, Sy Woord en gebed, Liefde vir jou naaste, Huwelik en famielie, Skoon en pure seksuele praktyk , Afgodsdiens, Besigheids praktyke , Gids vir voedsel, reinheid, Sabbatte en feeste, Boerdery praktyke, Gelofte en aflê van eed. Soos jy kan sien, die wette is nie almal vir almal bedoel nie. Bv, die wette vir die Leviete was net vir hulle bedoel, want hulle was die priesters. Maar die 10 gebooie was vir almal bedoel. So moet nie laat jou dominee/pastoor jou aan jou neus laar rondlei dat die mens nie die Torah kan onderhou nie. Sover dit gaan oor die bordjie bo Yahusha se kop. Al 12 stamme was deel van die Yahudim/Jode. Jy sal dit in die volgende stukkie van Sy Heilige Woord lees: Vers 1: Dawid was deel van al die 12 stamme van Yisrael. Vers 5: Hy was koning oor Yisrael en Yahudah(die Jode). 2Sa 5:1 And all the tribes of Yisra’ĕl came to Dawiḏ at Ḥeḇron and spoke, saying, “Look, we are your bone and your flesh. 2Sa 5:2 “Formerly, when Sha’ul was sovereign over us, you were the one who led Yisra’ĕl out and brought them in. And יהוה said to you, ‘Shepherd My people Yisra’ĕl, and be ruler over Yisra’ĕl.’ ” 2Sa 5:5 In Ḥeḇron he reigned over Yahuḏah seven years and six months, and in Yerushalayim he reigned thirty-three years over all Yisra’ĕl and Yahuḏah. So wanneer die bordjie sê, Hy was koning oor die Jode, was Hy Koning oor Yisrael se 12 stamme. Nie van die heidene nie! Dit was in 3 tale sodat die mense kon verstaan. Soos met die wêreld beker in Japan. Daar was bordjies in Engels en moontlik ander tale, sodat meer mense die pad kon kry. Dit beten nie dat die Jappaners Engels is nie. Dit was beskikbaar vir die gebeurtenis soos met Yahusha. Ja ek het ook daaroor gewonder, waarom Yahuah mense laat wonderwerke sien, wanneer Christene bid. Hy het vir my die volgende gesê. Sodat hulle Sy roep sal hoor. Ons het baie moeilike tye ervaar op ‘n stadium toe ons nog Christene was. En Vader het ons so ongelooflik gehelp. Maar dan die baie belangrike stap, dan moet jy luister en dan moet jy gehoorsaam. So hoor Hom, luister na Hom en dan gehoorsaam Hom. Maar die Christene bly net by hoor. Joh 10:25 יהושע answered them, “I have told you, and you do not believe. The works that I do in My Father’s Name, they bear witness concerning Me. Joh 10:26 “But you do not believe, because you are not of My sheep, as I said to you. Ons Messias se werk doen Hy in Sy Vader se NaamYHWH (Yahuah), en dit getuig van Sy Naam. Hy het in Sy Vader se Naam Yahuah gekom, dit is Hy wat kom red. Yahuah red, dit is was ons Messias se Naam is. “Yahuah red” = Yahusha. Maar nou wat van die wonderwerke, as dit nie Yahuah is wat dit doen nie? 2Co 11:13 For such are false emissaries, deceptive workers, masquerading as emissaries of Messiah. 2Co 11:14 And no wonder! For Satan himself masquerades as a messenger of light! 2Co 11:15 It is not surprising, then, if his servants also masquerade as servants of righteousness, whose end shall be according to their works! Die duiwel en sy handlangers, doen ook wonderwerke, kyk maar na die volgende: Mat 7:21 “Not everyone who says to Me, ‘Master, Master,’ shall enter into the reign of the heavens, but he who is doing the desire of My Father in the heavens. Mat 7:22 “Many shall say to Me in that day, ‘Master, Master, have we not prophesied in Your Name, and cast out demons in Your Name, and done many mighty works in Your Name?’ Mat 7:23 “And then I shall declare to them, ‘I never knew you, depart from Me, you who work lawlessness!’ Yahusha sê, daar sal wees wat profesië gee, duiwels uitdryf EN wonderwerke doen! Maar die gaan dit nog steeds nie maak nie! Hoekom nie? Want hulle onderhou nie Yahuah se wette nie. Die wetteloses. Yahusha sê vir hulle gaan weg van my julle wettelose. Kyk mooi na die voorbeeld van die Hebreërse/Joodse Messias. Dan sal jy leer wie jou Messias eintlik is. Tans volg julle die vals messias Jesus. Wat nie doen wat in die Woord van ons Vader is nie. As jy Hom lief het, dan sal Sy gebooie onderhou: Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands. Shalom
Did the Voortrekkers not dedicate the land to GOD, and if that be the case then what did you achieve? Lets take the case of the squatters - because they illegally occupy land does that mean you can't take it back? At what point does it mean you can "recover" stolen land. AND - I searched for examples of land that was taken from the blacks - couldn't find any - please - send me examples.
En toe die Here gesê het die regering uit die Noorde sal "jou land vat".... toe Israel in ballingskap gegaan het? Wat toe? EN toe Jesus gesê het: as hulle jou bokleed (land, kar) vat, gee ook die onderkleed (ander kar?). Konteks!
Jy kan Bybel lees en bid tot jy blou is, dit sal niks verander nie. Maar laat ek vra hoeveel wit arbeider het jy op jou plaas? O jy gebruik slegs swart arbeid! Mooi man, ek ken dalk nie jul Bybel nie maar ek ken die geskiedenis en elke volk wat van slawe of vreemde arbeid gebruik gemaak het is uiteindelik verdring deur daardie vreemde arbeid. Ongeag hul geloof of era - spartane en Latynse volke is bekend nie een van hulle bestaan mee nie. Die Italianers is die nageslag van die slawe lol. Volksie arbeid en slegs volkseie arbeid kan jou red, nie politiek of geloof of geld of enige iets behalwe om jou grond na volkseiegrond met eie arbeid te omskep gaan ons volk van vernietiging red nie.
So, as die grond gevat word was dit mos Jesus se wil, nie? Met die plaas se inkomste, vertel Jesus net vir jou ou Rooies, waarvoor dit aangewnd moet word, of mag Hy dalk deur ‘n werker praat? Hoe en wie besluit wie praat vir Jesus? Jy?
Presies..hkm dan n skrif yt di bybel hal?..want sudra da "hule" gbruik word..word amal op een skaal gesit..en dit is nie di geval nie..of was daar n ander bybel ini "goeie ou dae"?
@@cheslinphillips9446 om grond te steel by iemand wat dit gekoop het is diefstal. Dis dit. As iemand dit gekoop het, kan jy dit nie net vat nie. Dis steel.
Ai frikie ekt ouers en voor ouers wat my als vertel het hoe hule deu di sleg boere mishandel was.. Hoe hule ytgesit was yt m huis en moes in flats gan bly opdi kaapse vlakte.. Ma dis iets wavan j noit sal weti.. Ek kies nie kant nie maar sleg bly sleg skelm bly skelm.. En jaa sekere het gekoop maar met watse geld? Opgetel?..
Van wanneer af is daar n ons en hulle??? There is no US and THEM !!! Its only US !! Yes...you can justfy almost everything from the bible....Remember JOB???Maybe he was living in a biblical south africa... Who knows????
Your head is far up your arse boet. The most dangerous kind of enemy is one that where he declares you an enemy while you refuse to declare him yours. Whether you like it or not our farmers are getting killed. You must live in town and never had your family attacked. Dont tell farmers how to handle there enemies. I'm glad they finally standing up to the "force".
Typical you live in Australia you coward. Why did you leave if they not your enemy? Come back and embrace them? Or leave and never come back and dont tell us how we should handle our issues. Doos
As die grond wet (artikel 25) verander word kan ons niks daar aan doen nie. Ek kan nie sien hoe jou bybel en teologie sal help om te stop wat sal kom nie. Jammer om te se maar dit is feite. Sterkte vir julle mense
Daar is 'n verskil tussen dooie teologie en 'n verhouding met die Lewende God. As Hy sê nee, dan vat geen mens daai grond nie. Dis in elk geval in God se hande. Wat Hy besluit is wat Sy kinders aanvaar
My Wêreld wat ñ mooi boodskap, vertroosting en bemoediging . Baie dankie en groot seëninge vir jou en julle mense op die plaas.!! Groete uit Heidelberg
This is the best and most relevant message to the government about land grab. Dankie Rooies.
Dank se Broer. Very well said. God will provide. Amen
Boodskap reg uit Vader se hart Beste wat ek nog gehoor het wat met die woord ooreenstem
Dankie Rooies
Mooie woorden Rooies Strauss.
Julle het al mijn respek, uit Nederland.
Onze geschiedenis mag ons uit elkaar gedreven hebben.
Maar ik luister als een broer.
Die swart mense sal en wil dit nie verstaan nie.Meestal is hulle nie gelowiges in God nie...hul sien Hom nie...en sê dan,hul glo nie in Sy Woord nie.
Amen!! God honour a Humble mans Prayer and He surely prepared His sons and daughters for a Time like this in South Africa. Watch link th-cam.com/video/9e7w7abM9Ww/w-d-xo.html
AMEN ALLES BEHOORT AAN GOD !!! AMEN AMEN !!
wow Rooies baie baie mooi dankie vir die boodskap, jy is n kind van God
Amen oom rooies ons kan almal hier uit die les uit leer mag JESUS jou seen
Jy is awesome !
Mense soos jy is God se geskenk aan sy volk.
Mag God jou bewaar en ryklik seen.
Danki my boeti in Christus jy praat reg
PRAGTIG REG GEESTELIK ,,ALLES SAL VERGAAN MAAR MY WOORD SAL BLYSTAAN,,GAANVOORT ASB LIEFDE
Wat 'n riem onder die hart. Baie, baie, BAIE dankie vir hierdie kragtige boodskap waar jy ons leer om vreesloos vas te staan MITS ons alles wat ons besit - wat grond insluit - aan die Vader 'terug te gee' en aan Hom Alleen te wy. Hierdie is 'n boodskap wat elkeen van ons boere moet hoor.
Dankie,, fantasties man. Ek het gewag vir iemand om oor die twee swaarde te praat, nou weet ek......Romeine 13 as jy kan daaroor praat, ons almal in die land moet dit hoor.
Nie joune om te gee nie, alles behoort reeds aan God, jy kan dit OPDRA aan God, maar nie gee nie.
Rooies
Dankie
Amen Prays Ons Konning Hemels Vader Dankie Jesus
Nehemiah rebuild the wall, one hand, in the other hand he held a weapon for self-defense.
True, but God's Spirit is at Work; Look and read Testimony in this link
th-cam.com/video/9e7w7abM9Ww/w-d-xo.html
We stand with you we wait for the call up I’m ready to join!
Genigtig Rooi, jy moet by kom, dis al wat ek se!
die bybel kom voor die grond wet
Baie wysheid Rooies. Awesome dankie.
I would love to meet this man, where do you hold services?
Dankie Rooies Dankie Jesus
Dankie.
Maat hulle het ons huise en grond gevat sonder vergoeding dit is nou nog seer
SPREEK BROER,SPREEK.GOD MET U.
God is nie ń God van geweld nie.. As Hy sê Hy sal ons beskerm , dan sal Hy dit doen.. ons hoef niks geweldadig te doen om ons te beserm nie , want al kry jy dit reg om die eerste aand die dood te ontvlug met ń vuurwapen, glo my die volgende aand sal ju krag ni genoeg wees om jou te beskerm nie... Petrus het die dienskneg van die hoëpriester se oor afgekap juis omdat Hy Jesus wou beskerm het maar die Here het vir hom gesê dat hy sy swaard in sy plek moet trugsit , want die wat die swaard neem , sal deur die swaard vergaan (MATTHEÜS 26:52) . En so geld dit vir enige ander wapen.
Lees net dai skrif verder en sien wat Jesus bedoel het daar... En as ek dai skrifgeseelte vleestelik gaan opneem , dan gaan ek op die ou end ń moordenaar word al gan ek dit mooi spreek en sê ek het my maar net verdedig.
Vrede man vni Here , doen wat u moet doen , as dit u gan pas om deur u eie krag u te beskerm moontlik teen ń menigte mense dan is dit goed vir u . Ek stem glad ni saam met die ongoddelike Wet van ons land wat die NEW WORLD ORDER PROMOTE nie , maar ek gn nie dit waag om my Beskermer naamlik JESUS se werk oorneem om my aardse besitting beter te beskerm as wat Christus dit kan doen nie.
Die Here is met jou broeder en Hy sal juw nooit begewe of verlaat nie , glo dit opreg met jou hard sodat die vrees jou kan verlaat.
Van nature sal ń mens jou wil beskerm , maar ek gn myself nie regverdig as ek iemnd dood maak in dai proses nie. Mag die Here in sy oneindigende barmhartigheid die boere beskerm.
Amén!!!
So waar.
PRAY, PRAY TO ALMIGHTY GOD. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO STRIP US OF OUR PROPERTIES AND GOODS. ONLY THE ALMIGHTY GOD CAN HELP US.
Jy mag maar Preek Rooies - mens kan na jou luister
amen amen if God is for u who can be against you .God will destoy the wicked
Amen
can this transcripter not speak or write and spel afrikaans
As hulle na die plaas toe kom dan kan die crocks mos lekker vreet
Racist
Gaan like asb Rooies Strauss se page. Volg link.
facebook.com/Rooies-Strauss-125128337503452/
👌👌👌👑
Dis waar gan less di voel van Joshua.
Hulle het ons khoisan se erfenis met wapens gevat nou wat nou?
Hierdie gebed moes uitgegaan het in die vroë 1600's vir die mense van Afrika
Wonder Jy Hoekom Die dinge gebeur? Bid jy en kry nie antwoorde nie? Voel dit jy bid teen plafon vas?
In Die Video th-cam.com/video/xHneG7RdWMM/w-d-xo.html deel ek Twee Vars Visioene Wat Dieselfde beteken. Vir die wat wil maak soos Rooies Sê om te begin bid, maar nie weet wat in die geestes wêreld gebeur met hulle gebede nie...
Die Engele Sal snags om jou eiendom staan en niemand Sal aan julle raak nie.
Feite julius kan n goeie leier wees as hy wil maar haat dra hom
Jy sê dat ons Vader se wet sê, hulle mag nie jou grond vat nie. Maar ongelukkig het dit nie betrekking op jou en die Christen nie. Jy praat van ons Vader YHWH en Sy volk.
SY WET Sê DIE VOLGENDE:
Deu 11:26 ‘See, I am setting before you today a blessing and a curse:
Deu 11:27 the blessing, when you obey the commands of יהוה your Elohim which I command you today;
Deu 11:28 and the curse, if you do not obey the commands of יהוה your Elohim, but turn aside from the way which I command you today, to go after other mighty ones which you have not known.
Daar is net een wet - Torah. Daar is nie een vir die Christen en een vir die Jood nie!
Exo 12:49 “There is one Torah for the native-born and for the stranger who sojourns among you.”
Jy breek die volgende wette van YHWH:
Deur nie Sy Heilige Naam te gebruik nie, breek jy die 3e gebod.
Deur Hom Here te noem, noem jy Hom by die Naam van 'n ander god, Ba'al. Want Ba'al is Hebreërs vir Here. Dus breek jy die 1e twee gebooie.
Jou onderhou nie die 7de dag Sabbat nie. Jy breek die 4e gebod.
SO elke gebod wat YHWH vir jou gegee het, breek jy, en jy verwag dat YHWH jou moet beskerm? Jy moet maar Sy Woord beter bestudeer en sien hoe YHWH Sy volk straf deur ongehoorsaamheid.
Tot die 3e en 4e geslag.
Deur die vals lering aan die mense te leer, maak jy jouself 'n vals profeet.
Mal 2:1 “And now, O priests, this command is for you.
Mal 2:2 “If you do not hear, and if you do not take it to heart, to give esteem to My Name,” said יהוה of hosts, “I shall send a curse upon you, and I shall curse your blessings. And indeed, I have cursed them, because you do not take it to heart.
Mal 2:3 “See, I shall rebuke your seed, and scatter dung before your faces, the dung of your festivals. And you shall be taken away with it.
Mal 2:4 “And you shall know that I have sent this command to you, as being My covenant with Lĕwi,” said יהוה of hosts.
Mal 2:5 “My covenant with him was life and peace, and I gave them to him, to fear. And he feared Me, and stood in awe of My Name.
Mal 2:6 “The Torah of truth was in his mouth, and unrighteousness was not found on his lips. He walked with Me in peace and straightness, and turned many away from crookedness.
Mal 2:7 “For the lips of a priest should guard knowledge, and they seek the Torah from his mouth, for he is the messenger of יהוה of hosts.
Mal 2:8 “But you, you have turned from the way, you have caused many to stumble in the Torah. You have corrupted the covenant of Lĕwi,” said יהוה of hosts.
Mal 2:9 “And I also, I shall make you despised and low before all the people, because you are not guarding My ways, and are showing partiality in the Torah.”
Kry berou, en draai terug na Sy Woord. Gehoorsaam Hom en Hy sal jou beskerm:
Deu 5:29 ‘Oh, that they had such a heart in them, to fear Me and to guard all My commands always, so that it might be well with them and with their children forever!
As jy Hom regtig liefhet, dan sal jy Sy gebooie onderhou:
Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
Ai, Jacob Tack... ek wens jy wil wakker word...🙄
@@jeanettepretorius100 Wakker word van wat presies?
@@jeanettepretorius100 Goeie more Jeanette.
Ek het gehoop dat jy met my sou deel, waaroor ek moet wakker word. Maar dit lyk nie of jy gaan reageer nie.
Dus sal ek jou maar inlig oor die feit dat dit wel ek is wat wakker geword het.
Ek sal dit baie eenvoudig demonstreer. Ek neem aan jy sal saamstem dat die Heilige Skrif die waarheid is.
Dit sê dan die volgende:
1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
Ons moet dus die voorbeeld van ons Messias van die Bybel volg. Ons Messias het die volgende gedoen.
Hy het ons Hemelse Vader YHWH by Sy Heilige Hebreërse Naam genoem, sodoende onderhou Hy die 3e gebod.
Hy het die 7de dag Sabbat gehou. So onderhou Hy die 4e gebod.
Hy het die Skrif se Heilige feeste onderhou.
Hy het Kosher geëet en Tzitzits gedra.
Nou vra jouself af, waarom doen jy nie die dinge, wat ons Messias Yahusha vir ons as voorbeeld gedoen het nie.
Yahusha het ons gewaarsku en gesê, dat die mens Hom nie gaan ontvang nie, maar wel die een wat in sy eie naam kom:
Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
Wie is die een wat in sy eie naam gekom het? Jesus. Hoe weet ons dit?
Die vals messias doen nie die dinge van ons Vader YHWH nie.
Die messias van die kerk, doen:
Noem ons Vader Here/Lord/Ba’al(al drie beteken dieselfde). Breek die 3e gebod.
Hy rus op Sondag, die dag van die songod. Breek die 4e gebod
Hy vier kersfees, Goeie Vrydag en Paas Maandag, heidense feeste.
Hy eet onreine kos en dra nie Tzitzits nie.
Dis mos die voorbeeld wat julle Christinne volg?
Die wakker word is in die besef jy volg ‘n vals messias, wat nie volgens SY Woord optree nie.
2Jn 1:9 Everyone who is transgressing and not staying in the teaching of Messiah does not possess Elohim. The one who stays in the teaching of Messiah possesses both the Father and the Son.
Omdat julle nie die leering van Messias Yahusha volg nie, begryp julle nie Sy Woord nie. En julle het Hom nie in julle harte nie.
Bestudeer Sy Woord, gehoorsaam dit en laat ons Messias julle leer, dan kan julle Sy Gees ontvang:
Act 5:32 “And we are His witnesses to these matters, and so also is the Set-apart Spirit whom Elohim has given to those who obey Him.
Shalom.
@@jacobtack1945 eerstens will ek vir jou sê die wette wat jy onderhou - ek hoop jy onderhou AL 613 wette
Dan is dit vir my snaaks dat toe Jesus gekruisig was, was die bordjie bokant vasgekap waarop daar geskrywe was "koning van die jode" in DRIE verskillende tale...
Dan is dit ook vir my snaaks dat mense in die Naam van Jesus genees word en in die Naam van Jesus gered word...
Voor God is ons almal gelyk en kleur of rang beteken vir Hom niks... Jesus het vir elkeen lief en vir elkeen gesterf en opgestaan en die dood oorwin en vir ons (die wat Hom as Verlosser en Saligmaker aangeneem het) 'n plek gaan berei en Hy kom om ons te haal (nie meer lank nie) sodat ons ook kan wees waar Hy is. Kom Here Jesus ja, kom... ons het U lank verwag!!!!
@@jeanettepretorius100 Ja dis waar, ‘n menigte haak vas met die 613 wette. Maar dis nie nodig nie.
Dink ‘n bietjie na hoeveel wette jy moet onderhou. Lands wette, verkeers reëls, reëls by die werk, by die skool. Reëls vir al die sporte wat gespeel word. Wette vir handel dryf, wette vir die gereg ens.
Dit is duisende lands wette wat jy moet aan gehoorsaam wees.
Wat weet jy van die 613 wette? Kom ons kyk wat se areas die wette dek.
613 wette van die Torah
Baie wette het betrekking op koningklike en burgerlike regering en beleid.
Yisrael se regetrlike liggaam, Leviete, Nasserites(Tien gebooie), Yisrael se oorwinnings, offerhande, Tempel, Liefde vir Yahuah, Sy Woord en gebed, Liefde vir jou naaste, Huwelik en famielie, Skoon en pure seksuele praktyk
, Afgodsdiens, Besigheids praktyke , Gids vir voedsel, reinheid, Sabbatte en feeste, Boerdery praktyke, Gelofte en aflê van eed.
Soos jy kan sien, die wette is nie almal vir almal bedoel nie. Bv, die wette vir die Leviete was net vir hulle bedoel, want hulle was die priesters. Maar die 10 gebooie was vir almal bedoel.
So moet nie laat jou dominee/pastoor jou aan jou neus laar rondlei dat die mens nie die Torah kan onderhou nie.
Sover dit gaan oor die bordjie bo Yahusha se kop. Al 12 stamme was deel van die Yahudim/Jode.
Jy sal dit in die volgende stukkie van Sy Heilige Woord lees:
Vers 1: Dawid was deel van al die 12 stamme van Yisrael.
Vers 5: Hy was koning oor Yisrael en Yahudah(die Jode).
2Sa 5:1 And all the tribes of Yisra’ĕl came to Dawiḏ at Ḥeḇron and spoke, saying, “Look, we are your bone and your flesh.
2Sa 5:2 “Formerly, when Sha’ul was sovereign over us, you were the one who led Yisra’ĕl out and brought them in. And יהוה said to you, ‘Shepherd My people Yisra’ĕl, and be ruler over Yisra’ĕl.’ ”
2Sa 5:5 In Ḥeḇron he reigned over Yahuḏah seven years and six months, and in Yerushalayim he reigned thirty-three years over all Yisra’ĕl and Yahuḏah.
So wanneer die bordjie sê, Hy was koning oor die Jode, was Hy Koning oor Yisrael se 12 stamme. Nie van die heidene nie!
Dit was in 3 tale sodat die mense kon verstaan. Soos met die wêreld beker in Japan. Daar was bordjies in Engels en moontlik ander tale, sodat meer mense die pad kon kry. Dit beten nie dat die Jappaners Engels is nie. Dit was beskikbaar vir die gebeurtenis soos met Yahusha.
Ja ek het ook daaroor gewonder, waarom Yahuah mense laat wonderwerke sien, wanneer Christene bid. Hy het vir my die volgende gesê.
Sodat hulle Sy roep sal hoor. Ons het baie moeilike tye ervaar op ‘n stadium toe ons nog Christene was. En Vader het ons so ongelooflik gehelp. Maar dan die baie belangrike stap, dan moet jy luister en dan moet jy gehoorsaam.
So hoor Hom, luister na Hom en dan gehoorsaam Hom.
Maar die Christene bly net by hoor.
Joh 10:25 יהושע answered them, “I have told you, and you do not believe. The works that I do in My Father’s Name, they bear witness concerning Me.
Joh 10:26 “But you do not believe, because you are not of My sheep, as I said to you.
Ons Messias se werk doen Hy in Sy Vader se NaamYHWH (Yahuah), en dit getuig van Sy Naam. Hy het in Sy Vader se Naam Yahuah gekom, dit is Hy wat kom red.
Yahuah red, dit is was ons Messias se Naam is. “Yahuah red” = Yahusha.
Maar nou wat van die wonderwerke, as dit nie Yahuah is wat dit doen nie?
2Co 11:13 For such are false emissaries, deceptive workers, masquerading as emissaries of Messiah.
2Co 11:14 And no wonder! For Satan himself masquerades as a messenger of light!
2Co 11:15 It is not surprising, then, if his servants also masquerade as servants of righteousness, whose end shall be according to their works!
Die duiwel en sy handlangers, doen ook wonderwerke, kyk maar na die volgende:
Mat 7:21 “Not everyone who says to Me, ‘Master, Master,’ shall enter into the reign of the heavens, but he who is doing the desire of My Father in the heavens.
Mat 7:22 “Many shall say to Me in that day, ‘Master, Master, have we not prophesied in Your Name, and cast out demons in Your Name, and done many mighty works in Your Name?’
Mat 7:23 “And then I shall declare to them, ‘I never knew you, depart from Me, you who work lawlessness!’
Yahusha sê, daar sal wees wat profesië gee, duiwels uitdryf EN wonderwerke doen!
Maar die gaan dit nog steeds nie maak nie! Hoekom nie? Want hulle onderhou nie Yahuah se wette nie.
Die wetteloses. Yahusha sê vir hulle gaan weg van my julle wettelose.
Kyk mooi na die voorbeeld van die Hebreërse/Joodse Messias. Dan sal jy leer wie jou Messias eintlik is.
Tans volg julle die vals messias Jesus. Wat nie doen wat in die Woord van ons Vader is nie.
As jy Hom lief het, dan sal Sy gebooie onderhou:
Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
Shalom
Jy is lagwekkend !!!
LOL en wat gaan jy doen? Gaan jy bid vir hulle of gaan jy hulle skiet en vir die krokodille gooi?
Laat hulle grond op 'n ane plek gaan soek.....😂
Gooi n paar plaasanvallers vir n paar krokodille
Hi
Did the Voortrekkers not dedicate the land to GOD, and if that be the case then what did you achieve?
Lets take the case of the squatters - because they illegally occupy land does that mean you can't take it back?
At what point does it mean you can "recover" stolen land.
AND - I searched for examples of land that was taken from the blacks - couldn't find any - please - send me examples.
En toe die Here gesê het die regering uit die Noorde sal "jou land vat".... toe Israel in ballingskap gegaan het? Wat toe? EN toe Jesus gesê het: as hulle jou bokleed (land, kar) vat, gee ook die onderkleed (ander kar?). Konteks!
Jy kan Bybel lees en bid tot jy blou is, dit sal niks verander nie. Maar laat ek vra hoeveel wit arbeider het jy op jou plaas? O jy gebruik slegs swart arbeid! Mooi man, ek ken dalk nie jul Bybel nie maar ek ken die geskiedenis en elke volk wat van slawe of vreemde arbeid gebruik gemaak het is uiteindelik verdring deur daardie vreemde arbeid. Ongeag hul geloof of era - spartane en Latynse volke is bekend nie een van hulle bestaan mee nie. Die Italianers is die nageslag van die slawe lol. Volksie arbeid en slegs volkseie arbeid kan jou red, nie politiek of geloof of geld of enige iets behalwe om jou grond na volkseiegrond met eie arbeid te omskep gaan ons volk van vernietiging red nie.
Waar kom jy aan die nonsens wat jy praat ?
Attie karate wat se jy Dan nou. Geen sense in jou stories nie.
Crazy people. Texas Chainsaw types
So, as die grond gevat word was dit mos Jesus se wil, nie? Met die plaas se inkomste, vertel Jesus net vir jou ou Rooies, waarvoor dit aangewnd moet word, of mag Hy dalk deur ‘n werker praat? Hoe en wie besluit wie praat vir Jesus? Jy?
Neeeeee jy verstaan verkeerd
Maar di ou government kon vat?ek vestaan nou nie
Niemand het so gesê nie. Verkeerd bly verkeerd.
Presies..hkm dan n skrif yt di bybel hal?..want sudra da "hule" gbruik word..word amal op een skaal gesit..en dit is nie di geval nie..of was daar n ander bybel ini "goeie ou dae"?
@@cheslinphillips9446 om grond te steel by iemand wat dit gekoop het is diefstal. Dis dit. As iemand dit gekoop het, kan jy dit nie net vat nie. Dis steel.
Ai frikie ekt ouers en voor ouers wat my als vertel het hoe hule deu di sleg boere mishandel was.. Hoe hule ytgesit was yt m huis en moes in flats gan bly opdi kaapse vlakte.. Ma dis iets wavan j noit sal weti.. Ek kies nie kant nie maar sleg bly sleg skelm bly skelm.. En jaa sekere het gekoop maar met watse geld? Opgetel?..
Where was your bible and beliefs in 1948, 1913 and 1840's ? The same rules apply when the origional people where dispossed.
Same place you were in 1948, 1913 and 1840. God is a god of righteousness. Two wrongs do not make a right
Stop aborsies....
Nazi styl holocaust. Niks anders.
Agge nee !!!!
Van wanneer af is daar n ons en hulle??? There is no US and THEM !!! Its only US !! Yes...you can justfy almost everything from the bible....Remember JOB???Maybe he was living in a biblical south africa...
Who knows????
Your head is far up your arse boet. The most dangerous kind of enemy is one that where he declares you an enemy while you refuse to declare him yours. Whether you like it or not our farmers are getting killed. You must live in town and never had your family attacked. Dont tell farmers how to handle there enemies. I'm glad they finally standing up to the "force".
Typical you live in Australia you coward. Why did you leave if they not your enemy? Come back and embrace them? Or leave and never come back and dont tell us how we should handle our issues. Doos
As die grond wet (artikel 25) verander word kan ons niks daar aan doen nie. Ek kan nie sien hoe jou bybel en teologie sal help om te stop wat sal kom nie. Jammer om te se maar dit is feite. Sterkte vir julle mense
Daar is 'n verskil tussen dooie teologie en 'n verhouding met die Lewende God. As Hy sê nee, dan vat geen mens daai grond nie. Dis in elk geval in God se hande. Wat Hy besluit is wat Sy kinders aanvaar
Hierde ou het nie die vaagste benul waarvan hy praat.
En jy het?
Ek kom jou grond vat dankie vir jou moeite maar jou grond behoort aan my wat gaan jy maak hmm Johannes?
Die ou leef in n sprokieswereld. Hy gaan nog ontnugter word.
AMEN!!!!
Amen
Amen