Voetspore Suid-Amerika: Noroeste - Episode 12

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 เม.ย. 2024
  • Met een voertuig minder moet die span eers na Bogotá om 'n derde Toyota te kry om die reis mee te voltooi. In die hoofstad woon die span die land se Onafhanklikheidsparade by, asook 'n reuse landboutentoonstelling. Daarna reis die span na Armenië om van die land se beste koffie en kakao te beproef.
    With one vehicle short, the team travels to Bogota to fetch a new vehicle provided by Toyota Colombia. In the capital, the team attends the Independence Parade as well as a massive agricultural expo. Then it is off to Armenia to enjoy some of the best coffee and cacao that Colombia has to offer.

ความคิดเห็น • 44

  • @ArchieMakuwa
    @ArchieMakuwa หลายเดือนก่อน +15

    Beautiful episode. A definite uplift from the previous episode…

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen8768 หลายเดือนก่อน +9

    Dankie Voetspore span! Rerig Baie interrasant! Happy Birthday Matt🎉

  • @hiltonroberts8742
    @hiltonroberts8742 29 วันที่ผ่านมา

    Fascinating South American countries. A great experience through the eyes of 'Voetspore' thank you. So unlike the images portrayed by the 'mass media'.

  • @steph9445
    @steph9445 หลายเดือนก่อน +10

    Amazing that they helped you out with a Hilux. Fantastic! Happy Bday Matt!

  • @terrencelowery7524
    @terrencelowery7524 หลายเดือนก่อน +2

    Nice I am enjoying south America. So much. Thank you voetspore span. Awsome series happy birthday Matt. Columbian people so patriotic. Nice too see.
    Toyota Cali. Awsome team thank you so much for yr help. 🎉🎉🎉 That is the gift of travel. Meeting and talking too people. And sharing. Experiences. 🎉🎉🎉🎉Keep up the good work.

  • @louisdebruyn4395
    @louisdebruyn4395 หลายเดือนก่อน +5

    Ek kon nooit verstaan as my oupa van die lande af gekom het dan moes dit n kokende koppie koffie gewees het wat hy dan bietjie vir bietjie in sy piering gegooi het en geslurp het nou weet ek mens leer elke dag iets Dankie vir jul program!!

  • @vanessagrobler1793
    @vanessagrobler1793 หลายเดือนก่อน +6

    Sien altyd uit 👌

  • @tillie9530
    @tillie9530 หลายเดือนก่อน +4

    Baie dankie!

  • @umphilemoroe6279
    @umphilemoroe6279 หลายเดือนก่อน +1

    Absolutely loved this season! Thank you for the beautiful content, and for taking us on this journey- it's everything you said it would be and more (when we met at the restaurant in Hazelwood). I'm already looking forward to next season. Mooi loop❤

  • @pietschoeman6920
    @pietschoeman6920 หลายเดือนก่อน +5

    Stephan en Norbert GENIET jul nuwe bakkie al is dit nie VOETSPORE toegerus. Sterkte met jul laaste tyd tot volgende reis in Suid Amerika. Piet en Elna Schoeman van Nylstroom.

  • @susanschoeman5799
    @susanschoeman5799 หลายเดือนก่อน +4

    Baie interessant - dankie !

  • @tonynz9954
    @tonynz9954 หลายเดือนก่อน +5

    I wonder how Colombian coffee compares to Van Riebeek coffee ? 😄

  • @guyd3504
    @guyd3504 หลายเดือนก่อน +2

    Absolutely fascinating episode thanks again for sharing the video with us..kudos to Nina for her vegan skills 😊

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 หลายเดือนก่อน +2

    Ai! Dis darem ʼn pragtige reis! Met al die teenspoede wat julle ook tref, bly die goeie ervarings diê wat mens die beste onthou! Baie dankie dat ek kon saamreis!❤🙏🌹

  • @user-bn8of7ej9x
    @user-bn8of7ej9x หลายเดือนก่อน

    Thanks 😊 so much for Voetspore Suid America can you please put episode 11on please really enjoy this show

  • @stefterblanche
    @stefterblanche หลายเดือนก่อน +1

    Pragtige parade en patriotiese gees - wens so ons kan dit weer hier in SA laat herleef. En die kolombiaanse vroumense is seker die mooiste in die wereld!

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir nog n ongelooflike reis deur Colombia om te sien hoe hulle koffie en cacao prodeseer van die boom tot die boon tot waar dit gemaal word . Hoop julle cruiser kan reg gemaak word sodat julle die weer kan terug kry.

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 หลายเดือนก่อน

    Dankie julle
    Baie intresant

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus หลายเดือนก่อน

    Hierdie video het my en my vrou se koffiekultuur verhoog. Deesdae slurp ons ons koffie, soos ware connoiseurs! 😂

  • @deonellis8577
    @deonellis8577 หลายเดือนก่อน +6

    @Voetspore Baie dankie dat julle so 'n paar van die volle episodes beskikbaar gemaak het op TH-cam.
    Vir ons wat hier in die buiteland bly...is dít één ding wat ons ongelooflik baie mis - Voetspore...
    Sien uit om meer hiervan op TH-cam te sien...ons almal sal dit baie waardeer! Sterkte vir die laaste gedeelte van die reis 👍🏻
    Groete (uit die Rottevangerstad, Hamelin, Duitsland)

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany หลายเดือนก่อน +2

      i just hope they dont remove the series like they did with the previous trip, they showed all the other episodes until number 12 and didn't put on 13,

    • @wideawake11
      @wideawake11 หลายเดือนก่อน

      @@eisbeinGermany I watched #13 here on TH-cam, it was released on 2 June. I still have the URL but the video is now set to Private, which is what they do with all of them after two weeks. Maybe that's something to do with their agreement with SABC2

  • @tineshambambeva3592
    @tineshambambeva3592 หลายเดือนก่อน

    Precious episode l liked it

  • @KarinHelga-zb6rn
    @KarinHelga-zb6rn หลายเดือนก่อน

    Ek sien elke week uit na die volgende Voetspore episode, interessant, en beîndrukend!❤

  • @markferguson6215
    @markferguson6215 หลายเดือนก่อน

    After everything Colombia has been through it is really great to see the achievements that have been made, also really nice to see how patriotic everybody is, pity South Africa has lost so much of that. I still remember the old Rand Easter Show and the Royal Show that was held in Pietermaritzburg with all of the prize winning animals, now ?

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 หลายเดือนก่อน +2

    Amazing waar jul SA mense kan rond reis. Voorspoed

  • @paulsmit8147
    @paulsmit8147 หลายเดือนก่อน +2

    Can't believe it's almost the end of this adventure again......
    Awesome episode as always, thanks for the share 😎🤙

  • @azuluinireland
    @azuluinireland หลายเดือนก่อน

    Sjoe Nina you can cook !!!

  • @teresagillmer9464
    @teresagillmer9464 หลายเดือนก่อน

    I pray they fix your vehicle in time for your next trip 🙏🙏

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage4147 หลายเดือนก่อน

    Dit is so interessant - daar was so baie goed wat ons "op die reis" ervaar het. Dankie dat julle sulke "togte" aanpak om vir ons ook te wys wat in die wêreld aangaan. Matt, this must have been your most memorable Birthday !!!

  • @witwolfdebruin
    @witwolfdebruin หลายเดือนก่อน

    Lekker mense dankie vir die videos ... Hello van Dubai

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 หลายเดือนก่อน +3

    Indrukwekkend

  • @rehanasoogreem5252
    @rehanasoogreem5252 หลายเดือนก่อน

    Lovly episode. Happy bday Matt.

  • @user-db8cr3mj1j
    @user-db8cr3mj1j หลายเดือนก่อน

    Baie interessant met die koffie en kakao dis so leersaam!

  • @elgeedreyer
    @elgeedreyer 3 วันที่ผ่านมา

    I love you the same 😅

  • @DuitserSwart
    @DuitserSwart หลายเดือนก่อน +1

    Nina is oulik met haar vegan etes, Matt sou sy eie kos moes maak of eet wat hy kry as ek in beheer was hehe.
    Happy birthday Matt.

  • @petervosloo8598
    @petervosloo8598 หลายเดือนก่อน

    Well done to Toyota for helping you. It's not a landcruiser but the hilux will do.

  • @JPVDS64
    @JPVDS64 หลายเดือนก่อน

    🎉❤Dis so so pragtig reis
    Elke oomblik het maar sy op en af tye
    Dankbaar dat daar nou n beter voertuig is vir die voorsit van hierdie prag rit
    Het nie woorde van die dienste vanaf die publick en groter Toyota
    Dankie vir elkeen in voetspore span
    Wat dit nog so mooi inkleur van elke avontuur reis regoor die wereld heen
    Die gee en wys ons hoe die lande lyk waar oor jy hoor en nie n sien nie alleen woorde
    Voetspore bring dit na ons toe soos hul reis
    Dankie vir ons Kamara span man jy mag en wonder nie jy doen dit met trots
    Dankie
    Geniet die laste oomblik die uurglas loop uit na die einde toe dis altyd die hartseer
    En lekker amper weer op die bodem by gesin families
    Geseënde mooi veilige reis
    Bid vir jul veiligheid
    God reike beskerming

  • @KoenawakaEnterprises
    @KoenawakaEnterprises หลายเดือนก่อน

    Did you guys fly South African bakkies to America, or are they new ones with South African registration? I love your show. Stay blessed and enjoy.

    • @pontshokgomo
      @pontshokgomo หลายเดือนก่อน

      They shipped them

  • @jacquesleroux5069
    @jacquesleroux5069 หลายเดือนก่อน

    So jaloers op Colombie se Nasionale Dag parades, verlange na ons eie lank gelede

  • @RosaElemil
    @RosaElemil หลายเดือนก่อน

    Hello, I had the opportunity to meet you at the Mukumbari cable car (Mérida VEN) where you interviewed me, I would like to send you material about my conquest of Pico Bolivar.

    • @VoetsporeSA
      @VoetsporeSA  หลายเดือนก่อน

      Rosa, please send it to johan@voetspore.co.za