Oh my, VOETSPORE my favorite channel. Please come back to the screen, my daughter introduced me to you. Now you are on, then you disappear. Which channel are you on now ? 144 or 192. We learn from you and we enjoy every bit of your journey. Please continue asseblief tog 🇿🇦
Nie almal is arm chair adventurers nie, sommige staan op uit hulle lazy chairs en gaan doen dinge daar buite om die lewe te geniet en avontuur letterlik te beleef. Probeer dit gerus, jy sal verbaas wees hoe verreikend jou lewe sal wees. Groete.
@wihan6574 my ou maat, ek het in my amper 80 jaar baie gedoen en ervaar, maar altyd berekend. Ons het ook nie die gemak van 4-wiel aandrywing gehad nie. Maar moet net nooit dom besluite maak en hoop mense bejammer jou. Geniet dit.
@wihan6574 om vir jou n idee te gee was ek oor n 5 jaar tydperk vir 3 jaar in die bos. As jy avontuur wil hê en jou vaardigheid wil toets, doen van hierdie goed sonder al jou geriewe soos gps, koelkaste, gevriesde kosse en groentes, lekker matrasse en kussings, selfone en wat nogal. Gaan toets jouself bietjie teen die natuur. Jy kan selfs van die avonture kaalvoet doen in die natuur, soos wat ek gedoen het. Dink net hoe trots jy dan gaan wees! Lekker bly!
Jis ek kry hartkloppings! Ekt Des vasgesit by 9 Mile op d Strand by Lake Sibaya sonder enige ander bakkies wat verby kom en d water het opgestoot en oor d agterste bande gekom! Dit was so stresvol! Bly eks nie d enigste ou nie. Gedog ek verloor my bakkie. Hierdie is 10 keer erger! Uiteindelik uitgekom met grawe en trax...
Where was this -Indian Ocean (heading South) or Atlantic (heading North) Only seen stretches like this near Swakopmund, Namibia. Did you have a Local Guide …… ?
I have watched your adventures on and off for years. Thanks for the new adventure 🎉 Edenvale 🇿🇦
Where is the continuation saga of this trip how high did the sea come
Can't speak a word of afrikaans, but I used to enjoy Voetspore on SABC2 as a teen
Me too
Where's the full episodes
Oh my, VOETSPORE my favorite channel. Please come back to the screen, my daughter introduced me to you. Now you are on, then you disappear. Which channel are you on now ? 144 or 192. We learn from you and we enjoy every bit of your journey. Please continue asseblief tog 🇿🇦
Magic! What an experience!
This trip has to be planned very well,we did it in 2009. Serious 4x4 driving .Who ever plans a trip along the acre of death,plan it carefully.
Ai, sommige mense het min verstand. Siestog. Wat soek julle daar in die eerste plek.
Adventure
Nie almal is arm chair adventurers nie, sommige staan op uit hulle lazy chairs en gaan doen dinge daar buite om die lewe te geniet en avontuur letterlik te beleef. Probeer dit gerus, jy sal verbaas wees hoe verreikend jou lewe sal wees. Groete.
@wihan6574 my ou maat, ek het in my amper 80 jaar baie gedoen en ervaar, maar altyd berekend. Ons het ook nie die gemak van 4-wiel aandrywing gehad nie. Maar moet net nooit dom besluite maak en hoop mense bejammer jou. Geniet dit.
@wihan6574 om vir jou n idee te gee was ek oor n 5 jaar tydperk vir 3 jaar in die bos. As jy avontuur wil hê en jou vaardigheid wil toets, doen van hierdie goed sonder al jou geriewe soos gps, koelkaste, gevriesde kosse en groentes, lekker matrasse en kussings, selfone en wat nogal. Gaan toets jouself bietjie teen die natuur. Jy kan selfs van die avonture kaalvoet doen in die natuur, soos wat ek gedoen het. Dink net hoe trots jy dan gaan wees! Lekker bly!
Wow that must have been nerve wracking for everyone.
How can you show 4 minutes
Easy,you just watched it
Sy naam is nie verniet doodsakker nie!
Jis ek kry hartkloppings! Ekt Des vasgesit by 9 Mile op d Strand by Lake Sibaya sonder enige ander bakkies wat verby kom en d water het opgestoot en oor d agterste bande gekom! Dit was so stresvol! Bly eks nie d enigste ou nie. Gedog ek verloor my bakkie. Hierdie is 10 keer erger! Uiteindelik uitgekom met grawe en trax...
Where was this -Indian Ocean (heading South) or Atlantic (heading North)
Only seen stretches like this near Swakopmund, Namibia.
Did you have a Local Guide …… ?
Full steam ahead...Aye, aye captain... Hahaa...
Bode Ports
eish, daai spaar wiel is maar vlak begrawe, manne waas seker biedjie gestres en haastig
jk
Dom dose
😕 քʀօʍօֆʍ