Pasella skop stof op in Springbok | FULL EPISODE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 พ.ค. 2016
  • Hierdie week in Pasella kuier ons in die hartjie van Namakwaland wanneer ons in Springbok uitspan. Die sanger Gerrie Pretorius toets sy renjaer-vaardighede. Ons kuier om die vuur saam met bobaas storieverteller, Arno van Zyl. Ons maak kennis met Armand Steenkamp wat die wêreld aan die brand sing. Ons smul aan eg Namakwalandse disse en steek kersop by die Sandvelder orkes.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 2

  • @paulaswaim8434
    @paulaswaim8434 4 หลายเดือนก่อน +2

    Ek leer Afrikaans en ek kan goed verstan. Dankie. Groete uit die Verenigde State.❤

  • @LitoGeorge
    @LitoGeorge ปีที่แล้ว +4

    That was fun. Thank you! (and by goodness me, that female presenter is gorgeous)