Vloedwater rig ongekende skade aan / Floodwater causes extensive damage

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 มี.ค. 2014
  • Johannesburg, 11 Maart 2014 - Tientalle verdrinkings, verspoelde brûe, paaie en huise, 'n vlaag padongelukke, motors wat meegesleur word, damwalle wat breek en riviere wat hulle walle oorstroom. Die oorstromings in verskeie provinsies is besig om 'n reusetol te eis en ongekende skade aan te rig.
    Johannesburg, March 11, 2014 - The floods in several provinces are taking their toll and causing extensive damage. Scores of people have drowned, bridges, roads and houses have been damaged, cars have been washed away and rivers are bursting their banks.

ความคิดเห็น •