"Dit het soos 'n tsunami gelyk" / "It looked like a tsunami"

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 มี.ค. 2014
  • Klein Kariba, 10 Maart 2014 - Miljoene rand se skade is by die Klein Kariba-vakansieoord aangerig toe 'n damwal gebars en 'n deel van die oord oorstroom het.
    'n Bejaarde egpaar is deur die vloedwater meegesleur.
    Klein Kariba, March 10, 2014 - The Klein Kariba holiday resort has suffered extensive damage after a dam wall burst and a part of the resort was flooded. An elderly couple was swept away by the floodwater.

ความคิดเห็น •