Wat sou ek sonder jou doen? Daar's towerkrag in jou oggend soen Die hitte van jou liggaam teen my lyf Jou deurmekaar geslaapte praat Vir ewig wil ek so wakker raak Die dag is lank maar vir nou is jy by my Bly hier in die oomblik jy is ongelooflik Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly My hart is in jou hande daar's geen sterker bande 'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my En jy's nog mooier as môre vir my Want die wind in my seile is jy Ek wonder soms hoe ek dit doen? Maar ek kan nie kla as jy my soen Kan 'n ewigheid lê teen jou lyf Jou oggend bepaal jou hele dag En ek dink aan jou tot vannag Ek verlang na jou arms om my lyf Bly hier in die oomblik, jy is ongelooflik Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly My hart is in jou hande, daar's geen sterker bande 'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my En jy's nog mooier as môre vir my Want die wind in my seile is jy Ooh ja dis die klein dinge, ja die klein dinge Wat saak maak, wat saak maak En jy maak liefdes kringe, ja liefdes kringe Om my hart met elke son sak vanaand Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my En jy's nog mooier as môre vir my Want die wind in my seile is jy
I am south African and I live in Australia but......... every time I hear this song it is a reminder of my home and family in south Africa ILOVE THIS SONG ☺☺☺☺☺☺☺☺☺☺😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍❤❤❤❤❤❤❤💙💙💙💙💙💙💙💙💙💚💚💚💚💚💚💚💛💛💛💛💛💜💜💜💜💜💜💜😘😘😘😘😘😘😘😘😚😚😚😚😚😚😚😚
It's like Dutch, but it's easier to learn because it's much simpler. I try to learn Afrikaans, because it's like an easy springboard to Dutch. Lovely language
"Jesus saved me He gave me peace He healed me He pardoned my sins He made me free from curses and sins He build my family and gave me a child when science said no He gave me eternal life he can help you
Wow julle!
Dit is net ONGELOOFLIK!!!❤
Hou so aan.
I can't believe i found my song after so long looking for it because i forgot it but i remembered only bits and pieces😭😭😭
The more I listen to this language, the more I love it. This one is lovely.
Im afrikaans and its the most beautiful language for me. It's so descriptive. Full of emotion x very sexy.
@@ME-st3sz I'm afrikaans too, even though I don't really speak the lanuage due to moving and I agree. It is a very nice language.
I'm proudly Afrikaans 💯❣
A year later and I could still listen to you folks talk all day 😂
Stay awesome and of course stay safe out there for all of you still down South.
@@AlanPorteracp403 stay safe as well.
Om Afrikaans so mooi te hoor... Wat 'n voorreg hier in Duitsland!
Luister hierdie liedjie 3x dan`s jy hooked! Mal hieroor!
Wouter Kabouter u80n. zls 5th dm23t
Baie Goeie Video en Song! Mal daaroor! Mis dit. Groete Uit Lima Peru!!!
Uitstekende sanggroep, pragtige stemme, jubelende vertolking. Fantastiese weergawe, mooi lied.
Ek het as kind Afrikaans gepraat en ek kan van die lirieke in hierdie liedjie verstaan ❤️🇿🇦🎶
Wat n great song! Was die eerste liedjie wat ek vir my vrou gestuur het voordat ons getroud is...
Wat sou ek sonder jou doen?
Daar's towerkrag in jou oggend soen
Die hitte van jou liggaam teen my lyf
Jou deurmekaar geslaapte praat
Vir ewig wil ek so wakker raak
Die dag is lank maar vir nou is jy by my
Bly hier in die oomblik jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my
Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie
En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
Ek wonder soms hoe ek dit doen?
Maar ek kan nie kla as jy my soen
Kan 'n ewigheid lê teen jou lyf
Jou oggend bepaal jou hele dag
En ek dink aan jou tot vannag
Ek verlang na jou arms om my lyf
Bly hier in die oomblik, jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande, daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou bly 'n leeftyd in my
Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie
En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
Ooh ja dis die klein dinge, ja die klein dinge
Wat saak maak, wat saak maak
En jy maak liefdes kringe, ja liefdes kringe
Om my hart met elke son sak vanaand
Jy, jy slaan die wind, die wind in my seile teen alle getuie
En jy, jy is my rigting, die andwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
I am south African and I live in Australia but......... every time I hear this song it is a reminder of my home and family in south Africa ILOVE THIS SONG ☺☺☺☺☺☺☺☺☺☺😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍❤❤❤❤❤❤❤💙💙💙💙💙💙💙💙💙💚💚💚💚💚💚💚💛💛💛💛💛💜💜💜💜💜💜💜😘😘😘😘😘😘😘😘😚😚😚😚😚😚😚😚
Leane Kruger hhhhhhh
Yess I miss south africa so much
Suid Afrika is bitter lekker
@@cornelerasmus8562 ja dit is, dis maar jammer oor die kak regering
Altyd nice om nuwe Afrikaanse musiek te vind .....o my jitte ek verlang so na Afrikaans en mense wat dit praat
Danki tog iemand wat soos ek voel🤗
@@kathyclifford7245 87186 ja neh
Pragtige liedjie!! Mal oor die nuweling se stem..Sjoe, jy mag maar dame! Welgedaan 4Werke!!! 12/10 verseker
🤗Stem
Arikaans ons moet trots hou,ons taal is suiwer en maklik om te verstaan sy sing ook duidelik.well done
Ik hou van die Afrikaanse taal! Net zoals van Andriëtte Norman
this sounds so great !!!!I wish I understood the language
Mpho Mphoxa it's afrikaans it's a great song
you can learn it
I do understand, most of it, I'm a Dutchie :)
😂😂😂👏👏
The couple in the video are married. Daughter of a friend. So beautiful.
Ek speel hierdie song soos 1000 keer n dag en dis my ginstelling song
Wat een vreselijk cool nummer. Afrikaans is super cool... klinkt zo veel rauwer... prachtig!
stem saam
Ja afrikaans is echt een geweldige taal! Ik ben er echt verliefd op 🤣🥰
4 werke a great song wind in my seile!!! Die nuwe girl doen dit vir my ' bedoelend sy kan sing ! 👍
Louis Le Grange mwue
R
Daar is nie so n mooi taal soos Afrikaans, ek wens julle kan Almal vertel, dat ons julle hier nodig het, al kom kuier julle net,
well done 4 werke I can listen to this everyday 👍👏
How are you doing today
I just love it..... so so amazing
Love it!
How are you doing today Sharon
Mooi liedje, groeten uit Nederland
Julle nog in Nederlands kom kuier vir ons in 🇫🇷
Another awesome pop hit in the Afrikaans language.
Groet uit Australie!
LOVE LOVE LOVE DIE liedtjie nou even mee r na hierdie video :)
Dis mooi en awesome!!💃💃❤️
Sjoe dis pragtig! 💜
T
ilveyoue
ek stem saam
mooi afrikaanse liedjes klinken zo prachtig
kry net nooit genoeg vd song nie!!
my MX
Dit is n mooi song.Go AFRIKAANERS!!!
Bajk
Uolbo
@@mdshahid7362 wfghgxg
Julle is n awesome band !! Love die liedjie
Zanelle Ruthven hulle is ne!
I LOVE THE GROUP ❤💗
I can't understand this language, but I like this song 😍
It's like Dutch, but it's easier to learn because it's much simpler. I try to learn Afrikaans, because it's like an easy springboard to Dutch. Lovely language
Kiss ass
Monique en Elizma julle is On Point in die Video!!
Liezel is exellent in die song !
defnetief
stunning song
How are you doing today Jaime
NICE TUNE!
danki vir julle efert in die mooi lietjie
keagan botha jjjjjjjjjjj
keagan botha dfffffhggghjuhhjhgcgjghghghghhgbhjhvyugvvvvvvvvvvjj
ek love die song, dis amazing
Where are the lyrics please especially for the chorus. OMG I love Afrikaans mense ek jou van Afrikaans mesne rerig pragtig musik.
Dankie. Thanks
Love you
stem saam jou Wouter sy sing baie mooi .awsome song.
Afrikaans songs is AWESOME go afrikaaners
I love dis song
Die sing is awesome
awesome
Ik begrijp waar het over gaat
hoe save ek dit dis n baie mooi liedjie
kyk op iTunes?
Betaal 'n slag vir musiek Wicus! Dis die kunstenaars se brood en botter.
love die song..julle is n awesome band..!!*
mooiste musiek video.......
Awesome liedjie🎶🎶
Wie is die vrou wat sing vanaf 2:44 dis ongelooflik
Ek love die song
WoW! LOVE dit!
mmmsgj
How are you doing today Elize
@@ericmoorev8913 I'm ok thanks and you?
@@elizebotha2420 I'm good thank you
@@elizebotha2420 so where are you from
is jy its van tiaan of in sy fanielie
"Jesus saved me He gave me peace He healed me He pardoned my sins He made me free from curses and sins He build my family and gave me a child when science said no He gave me eternal life he can help you
How are you doing today my name is Eric
I love you 4 werke
jy sing baie mooi
love die song
How are you doing today elsebe
nie geweet my tuisdorp kan so mooi lyk op 'n video nie.
Love
I don't know why but i can't stop listening to this! 🥰
Lekker blondie die in de witte jurk🥰👌🏻🎶👍🏼
SA Nickleback
Uy
Ek weet nie wat om te dink hiervan nie !! Nie sleg nie maar ook nie 'n Treffer nie !!
Van wanneer af praat jy Afrikaans, Homer!?
Marno Koen
- Ek "Try" dit nog LOL :)
Dk het gedink dat homer sé "doe" 😂
Ek sien dar is nog mense wat sin kan praat..... Glad nie 'n treffer nie...
Ag Jammer Wicus - Die Liedjie is 'n Treffer - ons hoor dit 5 Keer elke dag op die Radio en almal praat daaroor - ek vra om verskoning.
Ons soek nog
Mooi musiek
We sang this in my mother's day conset
Rxssf
Bly maar een van my gunsteling Afrikaanse liedjies. Luister gewoonlik so twee of drie keer na mekaar!
💟💟💟💟Loveeee di liedjie
How are you doing today monique
Zou je een Nederlandse versie maken, heb je nog zo een 1 million views.
Hoop ons gaan nog baie van hierdie groep hoor...awesome
Tienen versiones en español?
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😊
Hi
baie mooi song!!!
hallo 4werke
စ
Awe
Super!
❤❤❤🎉🎉🎉
ek hou van die music
ongelooooooooooflik mooi
Lekker mooi liedje
Mal hieroor!
Baie mooi liedjie
Very good
hi waar kan ek so rokkie kry soos wat blonde meisie aan het in die video?
♡Love die song♡
ich liebe lianie may
So mooi
ek love julle song dis mooi
#FaBuLoUs VeRbY!!!♡♡♡♥♥♥
ek hou baie van hulle liedjie
mooi sons
Horebel😂
4Werke - Jy Slaan Die Wind In My Seile :3
Awesome
Meer van Di tiepe song toe ash julle
ek luisterdie lietjie heel dag