What an evil man. The way he treats his staff and the investors. After seeing his video's I can clearly see that this man is not to be trusted. Sorry for the people whom lost money with this person. He is threatening people and manipulating people to give him more money.
Mense julle geld is weg. Hy bly die ooreenkoms verander soos dit hom pas. Hy glo dat as jy jou geld vir hom gegee het, kan hy daarmee maak wat hy wil. As jy nog vir hom geld gee is jy net so waansinnig soos hy. Maak oop julle ogies. Die man is nie lekker nie.
This man is sick, not stable, got no respect for his workforce, investors of or for himself. Confuse himself with his outspoken, 20 personalities, actor....! He must get a hiding..... A good 1 too
Dis nie my werk om vir die nasie te sorg nie. Mense soek hulle geld wat hulle in pakkies ingekoop het. Hulle het dit nie vir jou gegee om die nasie te red nie. Hulle het dit gedoen met die beloftes van winste. Hoeveel en wanneer hulle gegee het, het niks met jou te doen nie. Pay back the money. Hou op tyd mors op sinlose video's. Dis gemors. Niemand doen op video's besigheid nie. Jy kan met jou deel van die winste jou drome najaag. Dit het niks met die res van ons te doen nie.
Ek voel jammer vir die wat groot geld in hierdie skema verloor het. Maar, my vraag is hoe kon mense hierdie krimineel geglo het. Daar is groot probleme in hierdie man se kop. Hoor die vieslike taal wat hy teenoor sy personeel gebruik.
07:14 "Ek weet wie die Here is." Satan weet ook wie Hy is. Die slimme oom gaan net daarna te kere oor mense wat praat van hoe die Here hulle aangeraak het en peper wat 5 jaar in jou sisteem is. So as laas jaar nou te lank terug is om van die Koning se ongelooflike werke te getuig, dan is Sy kruisiging en dood seker nie meer geldig vir ons mense wat huidiglik lewe nie, of hoe oompie Louis Ek is 19. Ek hou nie daarvan om my slimmer te hou as mense ouer as ek nie. Ek vat eerder raad van ouer mense. Ek besef ek het nog geen of ongelooflik min lewenservaring. Maar goeie hel. As 'n (ouer) mens die Lewende en Ware God beledig en bespot ens. gaan ek regtig nie raad van hom/haar af vat nie. Nou noem hy homself nog 'n Christen. Ek sê nie ek's perfek of sondeloos nie, maar LL se maniertjies en sê-goedjies... Ek weet darem nie so mooi nie
Not easy been a boss. The man has a point, working in this democracy with co workers who lack common business etiquette and believe it is their birthright to borrow money and not entertain a thought of paying it back, proves my theory, south africa is a free for all as long as it is free.
Hallo julle.❤ Dit is darem regtig lelik van julle om te verwag dat Louis julle geldies moet gee wat hy belowe het. Sies man! Kan julle nie sien hoe ń goeie, sagte en liefdevolle mens hy is nie!? (As hy kwaad word is vir jou formidabel jong!😮) En is sy ou vroutjie is te skatlik vir woorde nie? Julle moet nou mooi luister! Al wat julle moet doen as julle wil geld hê, is om nóg geld by Louis te belê! En...wag hiervoor... as bonus mag Louis se mense dan vir jou sê waarom jy nie jou geld kry nie! Vir julle klompie wat so lelik is om nie verder vir Louis geld te gee nie, vir julle sal dit ń geheim bly. Veral as jy ń ou tannie is. Eet meer pap en moenie wil dokter toe as jy knieserig voel nie. Julle leier het elke sent nodig om sy goeie werk in weelde voort te sit. En wees gewaarsku! As julle nou aanhou met julle nonsens om vir Louis onregverdige vrae oor julle geld te vra, gaan julle die rede wees as Louis nie die volk kan red nie! Nog erger, julle sal ook nie die saligheid van die Hemel saam met Louis beleef nie. Hef aan (en viva MK)! Bid vir Louis! Sê vir die kindertjies hulle kry swaar vir ń goeie doel. Magtig man, vergeet nou van julle geld!
Mense, BID vir hierdie man, ek glo dat iets in hierdie man getrigger het wat hom over the edge gaan druk. Wat jy, Louis, nou mee besig is is om hierdie stelsel en besigheid baie skade aan te doen. Die word of mouth wat jy met sulke videos skep is verskriklik negatief en kan niemand gebruik om nuwe beleggings te werf nie. Asseblief Louis, raak rustig en hou op beledigend wees en gee elke mens sy plek in die son. Ek sukkel ook om my pakkies te groei want ek het verskeie pakkies wat heelwat oor hulle "betaaldatum" is en sal graag wil verder belê maar soos wat dinge moeilik is vir jou is dit moeilik vir baie. Laat die Christus liefde in jou jou rustig maak en vertrou dat elke mens jou moeite waardeer, maar ook hulle beste gee in hulle omstandighede. Ek bid vir jou en vra dat almal sal saam bid. Doen wéér jou HeiligeGees stort asseblief. Sterkte Louis
Mickey dink jy as jy nog mense werf jy gaan jou geld kry, ou Louis het al jou geld gebruik om lekker te leef, jou geld is weg, die mense wat jy werf gaan net teleur gestel word
wil jy hê ons moet bid dat die man jou geld v jou terug betaal? As jy bid,is dit genoeg.Ons het ander dinge om voor te bid. Jaar gelede het almal al gewaarsku,toe word ons beledig en jul weet te vertelle hy is ñ goeie mens...gee hom net kans..,jul verstaan hom nie.Maar nou moet ons God vra om in te tree ?
What an evil man. The way he treats his staff and the investors. After seeing his video's I can clearly see that this man is not to be trusted. Sorry for the people whom lost money with this person. He is threatening people and manipulating people to give him more money.
Kan nie glo dat mense nog steeds glo in so n groot doos soos die man nie 😢
Who is here 8 months later watching him in prison😂
😂
Yup
Jip... Eagles flew to high.. Got too close to the Sun and got burnt.🤔
Me! I can’t believe this man’s behaviour. Shocking.
Mens wat vir Louis Liebenberg werk. Soek maar ander werk. Julle verkoop julle siele aan daai man.
Mense julle geld is weg. Hy bly die ooreenkoms verander soos dit hom pas. Hy glo dat as jy jou geld vir hom gegee het, kan hy daarmee maak wat hy wil. As jy nog vir hom geld gee is jy net so waansinnig soos hy. Maak oop julle ogies. Die man is nie lekker nie.
This man is a thief, he has stolen millions from the people who depend on the money
Truth. I delt with him personally
Jy het n zero standaart
MEGALOMANIAC is nou so mal soos 'n haas! Dit beteken net een ding, die skip sink!!!
N dief en leunaar sal altyd ondergaan en die waarheid sal uitkom!
Enigiemand wat geld verloor het met die boef verloor het verdien dit want hoe kan jy so dom wees on vir die dom vuilgoed te vertrou.
sjo ... hy is senceless. Kan nie een vraag antwoord. luister net na sy eie verhale.
Jy is groot gemors jy
GROOTSTE SKELM ONDER DIE SON!!
This man is sick, not stable, got no respect for his workforce, investors of or for himself. Confuse himself with his outspoken, 20 personalities, actor....! He must get a hiding..... A good 1 too
"Investors" 😂😂😂
Veragtelike verettering..
Beslis is hy
Stem 100% saam!
Godslaterlik
Dis nie my werk om vir die nasie te sorg nie. Mense soek hulle geld wat hulle in pakkies ingekoop het. Hulle het dit nie vir jou gegee om die nasie te red nie. Hulle het dit gedoen met die beloftes van winste. Hoeveel en wanneer hulle gegee het, het niks met jou te doen nie. Pay back the money. Hou op tyd mors op sinlose video's. Dis gemors. Niemand doen op video's besigheid nie. Jy kan met jou deel van die winste jou drome najaag. Dit het niks met die res van ons te doen nie.
😂😂😂 jirre julle is dom. Daar was nooit pakkies nie. Dis n scheme en julle kak dom mense het geval vir dit.
die man is op iets...beslis nie babapoeier nie.😬
Ongeskikte skelm, steel net mense se geld
Is hy oky
Die skrif is aan die muur. Louis Liebenberg is so gestres. The countdown has begun.
Ek kry almal Wat vir hom werk Baie jammer dit moet Baie depressing wees om vir iemand soos hy te werk ek sou dit nooit kon doen nie
Meneer Liebenberg jy verteenwoordig nie die Afrikaner nie, jy is nie komies nie ook ernstig nie, jy is so voorbeeld van n veraaier
Grootste liegbek op aarde en ng n grooter skelm
God se straf is oor jou.
Jy het geen respek nie. Sal jy dit aanvaar as iemand so met jou vrou praat. Hoe jy nog mense in diens het.
Hy het toe nie aanvaar dat sy vrou lelik behandel word in die hof nie!!
Jy is n poep
Daar was Beatles en Titanic....en die gegiggel
Jou tyd sal kom
Ek stem met n vorige comments mense wat daar werk loop nou en begin oor
Jy weet nie wie God is nie dan sou jy anders opgetree het nou spot jy ook nog mense wat God gevind het
Hyt geen idee wie GOD is nie.
Lyk my ander mense se geld is sy god.
Die knop raak nou defenitief benoud.
Ja hy sal homself so vas lieg dat hy nerens het om te gaan nie
Louis, JY LOS MY HEMELSE VADER UIT jou skelmstreke uit.
Hy sal wel verantwoording doen. Moenie jy daaroor worry nie.
Wat is 'n groen blou kleur, lyk soos n "cherry" en sit in 'n hoek? Dis jy Louis dis jy! 50 jaar later in die tronk. Jou dag het gekom.
Sjoe dus erg
iewers is daar 'n stukkie lood met sy naam op
If they release him. I hope there is people on his case.
Hel wag rustig vor hom! Vieslikste mens wat ek al tee gekom het!
Gaan Hollywood toe Louis jy sal goed daar inpas.
Narsis. die Man is Mal.
😂😂😂 Hoe glo mense die man, hoe volg hulle hom, - Asb Mnr Liebenberg jy doen nie besigheid met my nie, en ek is n Afrikaner. Jy is n Katsteker!
Jou dag gaan kom, Louis. Skelm lae kak verskoning vir 'n mens.
God slaap nooit....
Hy is die droll....
Grootste een in Suid Afrika
Vieslik....
Omgeskikte gemora
hoop hy sit sommer lank in die tjokkie. en kom ons kyk hoe daai ander gatgabbas nou gaan kerm en verraaiers gaan word.
Yes boss people around him
Wys jou nou net, wat jy saai, sal jy maai. So bly die ding en sy vrou is agter tralies!
Dit was nou regtig insigewend om te kyk. Dankie.
Regtig
Ek voel jammer vir die wat groot geld in hierdie skema verloor het. Maar, my vraag is hoe kon mense hierdie krimineel geglo het. Daar is groot probleme in hierdie man se kop. Hoor die vieslike taal wat hy teenoor sy personeel gebruik.
Kranksinnig........hou hom lank in die tronk
Is he drunk or is this how he always behaves? Disgraceful, how do they put up with it? M watching him now in jail.
En so vang slim sy baas😂😂
Nar
Weskoppies hier kom ons!!!🙈🙈🙈🤡🤡🤡
07:14 "Ek weet wie die Here is." Satan weet ook wie Hy is.
Die slimme oom gaan net daarna te kere oor mense wat praat van hoe die Here hulle aangeraak het en peper wat 5 jaar in jou sisteem is. So as laas jaar nou te lank terug is om van die Koning se ongelooflike werke te getuig, dan is Sy kruisiging en dood seker nie meer geldig vir ons mense wat huidiglik lewe nie, of hoe oompie Louis
Ek is 19. Ek hou nie daarvan om my slimmer te hou as mense ouer as ek nie. Ek vat eerder raad van ouer mense. Ek besef ek het nog geen of ongelooflik min lewenservaring. Maar goeie hel. As 'n (ouer) mens die Lewende en Ware God beledig en bespot ens. gaan ek regtig nie raad van hom/haar af vat nie. Nou noem hy homself nog 'n Christen. Ek sê nie ek's perfek of sondeloos nie, maar LL se maniertjies en sê-goedjies... Ek weet darem nie so mooi nie
So sad...die man is siek
The Tellie sales lady's mullet haircut says it all.
Not easy been a boss. The man has a point, working in this democracy with co workers who lack common business etiquette and believe it is their birthright to borrow money and not entertain a thought of paying it back, proves my theory, south africa is a free for all as long as it is free.
Siek mens
🙈🙈🙈👹👹👹
Rubbish
Hy se hy drink nie maar ek dink hy suip
Hallo julle.❤ Dit is darem regtig lelik van julle om te verwag dat Louis julle geldies moet gee wat hy belowe het.
Sies man!
Kan julle nie sien hoe ń goeie, sagte en liefdevolle mens hy is nie!? (As hy kwaad word is vir jou formidabel jong!😮)
En is sy ou vroutjie is te skatlik vir woorde nie?
Julle moet nou mooi luister! Al wat julle moet doen as julle wil geld hê, is om nóg geld by Louis te belê! En...wag hiervoor... as bonus mag Louis se mense dan vir jou sê waarom jy nie jou geld kry nie! Vir julle klompie wat so lelik is om nie verder vir Louis geld te gee nie, vir julle sal dit ń geheim bly. Veral as jy ń ou tannie is.
Eet meer pap en moenie wil dokter toe as jy knieserig voel nie. Julle leier het elke sent nodig om sy goeie werk in weelde voort te sit. En wees gewaarsku! As julle nou aanhou met julle nonsens om vir Louis onregverdige vrae oor julle geld te vra, gaan julle die rede wees as Louis nie die volk kan red nie! Nog erger, julle sal ook nie die saligheid van die Hemel saam met Louis beleef nie. Hef aan (en viva MK)! Bid vir Louis! Sê vir die kindertjies hulle kry swaar vir ń goeie doel. Magtig man, vergeet nou van julle geld!
Mense, BID vir hierdie man, ek glo dat iets in hierdie man getrigger het wat hom over the edge gaan druk.
Wat jy, Louis, nou mee besig is is om hierdie stelsel en besigheid baie skade aan te doen.
Die word of mouth wat jy met sulke videos skep is verskriklik negatief en kan niemand gebruik om nuwe beleggings te werf nie.
Asseblief Louis, raak rustig en hou op beledigend wees en gee elke mens sy plek in die son.
Ek sukkel ook om my pakkies te groei want ek het verskeie pakkies wat heelwat oor hulle "betaaldatum" is en sal graag wil verder belê maar soos wat dinge moeilik is vir jou is dit moeilik vir baie.
Laat die Christus liefde in jou jou rustig maak en vertrou dat elke mens jou moeite waardeer, maar ook hulle beste gee in hulle omstandighede.
Ek bid vir jou en vra dat almal sal saam bid. Doen wéér jou HeiligeGees stort asseblief.
Sterkte Louis
Jou geld is weg. Jammer daaroor. Hy het nie by sy ooreenkoms gebly. Sterkte. Hy is verby die punt van redelik. Jou geld is aan hom geskenk.
Ek weet nie, maar ek begin met die mense saamstem dat jy besig is om jou kop te verloor. Kortom jy is besig om mal te word. Pasop.
Sorry, but your money is gone. He is not stable. Very soon the law will make sure he is behind bars. I am sorry for your loss.