Joubert Fourie van Limpopo Melkery gee raad oor uiergesondheid in 'n top melkkudde

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Limpopo Melkery is die wenner van Stamboek se top ELITE melkkudde vir genetiese vlak vir 2019/2020. Die kudde is weer 'n Dubbelgoud kudde in 2020. Joubert Fourie gesels oor die waarde van toetsing vir somatiese seltelling en hoe om goeie uiergesondheid te verseker.

ความคิดเห็น •