SA Stud Book SA Stamboek
SA Stud Book SA Stamboek
  • 40
  • 52 441

วีดีโอ

Teelwaarde kursus Angus Telers Feb 2021 Met die klem op Koeiwaarde en Vrugbaarheid
มุมมอง 1583 ปีที่แล้ว
Dr Helena Theron se kursus vir Angus Telers oor die gebruik van BLUP teelwaardes, met spesiale klem op Koeiwaarde en vrugbaarheidswaardes. Aanbieding op 24 Februarie 2021 via Zoom. Ingesluit 'n demonstrasie vir die basiese gebruik van SABeefBulls.com
Vollengte Onderhoud Joggie Briedenhann Genomiese seleksie
มุมมอง 6153 ปีที่แล้ว
Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek se onderhoud met Dr Joggie Briedenhann van Namibië oor die gebruik en voordele van genomiese inligting in die teling van vleisbeeste. DIE VOLLEDIGE ONDERHOUD
Onderhoud met Dr Joggie Briedenhann ELITE Streekstoekennings 2020
มุมมอง 3903 ปีที่แล้ว
Die (verkorte) Zoom onderhoud van Dr Joggie Briedenhann deur Dr Japie van der Westhuizen wat deel gevorm het van die Vleisbees Streeks ELITE toekennings 2020. Dr Joggie vertel van die waarde van Genomiese Toetsing in die teling van Vleisbeeste, met sy Bonsmarakudde as goeie voorbeeld.
Pieter Booysen van Sernick praat oor die belangrikheid van seleksie vir voerdoeltreffendheid
มุมมอง 7753 ปีที่แล้ว
Pieter Booysen, bestuurder van die Sernick Bonsmarakudde praat oor die belangrikheid van seleksie vir voerdoeltreffendheid by vleisbeeste. Die kudde is ook 'n Dubbelgoud en Streekswenner vir die 2020/2021 ELITE toekennings van SA Stamboek
Gert Nel vertel hoe hy seleksie toepas in sy Bonsmara kudde
มุมมอง 4923 ปีที่แล้ว
Gert Nel, Bonsmarateler en dubbelgoud ontvanger van die 2020/2021 Logix ELITE toekenning vertel meer oor hoe hu die regte hulpmiddels gebruik om seleksie toe te pas in sy kudde.
Helena Theron voer 'n onderhoud met Danie Bosman: seleksie vir vrugbaarheid in vleisbeeskuddes
มุมมอง 2343 ปีที่แล้ว
Dr Helena Theron van SA Stamboek voer 'n onderhoud (op Zoom) met Oom Danie Bosman, bekende veekundige, oor die praktiese seleksie vir vrugbaarheid in vleisbeeskuddes. Deel van die Stamboek ELITE streekstoekenningsgeleentheid 2020 vir vleisbeeste.
Joubert Fourie van Limpopo Melkery gee raad oor uiergesondheid in 'n top melkkudde
มุมมอง 943 ปีที่แล้ว
Limpopo Melkery is die wenner van Stamboek se top ELITE melkkudde vir genetiese vlak vir 2019/2020. Die kudde is weer 'n Dubbelgoud kudde in 2020. Joubert Fourie gesels oor die waarde van toetsing vir somatiese seltelling en hoe om goeie uiergesondheid te verseker.
Poena van Niekerk van EDE Farming gee 'n oorsig van suksesvolle bestuur van 'n melkkudde
มุมมอง 2283 ปีที่แล้ว
EDE is 'n ontvanger van Dubbelgoud in die Stamboek Elite toekennings vir 2020/2021. Poena van Niekerk bestuur hierdie Holsteinkudde. Hy gee 'n oorsig van die belangrike bestuur- en ander besluite wat nodig is om suksesvol met melkbeeste te boer.
Arno Schoonwinkel van Kluitjieskraal Jerseys vertel meer oor kalfgrootmaak
มุมมอง 6833 ปีที่แล้ว
Kluitjieskraal Jerseys is die wenner van vele toekennings, ook as nasionale wenner van Stamboek se ELITE toekenning vir melkbeeste. Arno Schoonwinkel vertel hoe kalwers in die kudde grootgemaak word. Die video is deel van Stamboek se Melk ELITE streeksgeleentheid vir 2020
Hoe word 'n groot melkkudde bestuur, kyk hoe dit gedoen word deur van Greunen Boerdery
มุมมอง 8703 ปีที่แล้ว
Hanru le Roux bestuurder by van Greunen Boerdery vertel hoe hulle suksesvol 'n groot elkkudde bestuur. Video is deel van die 2020 ELITE Melk streekstoekennings van SA Stamboek
John Walker, Jersey teler vertel hoe hy parings doen met SADairyBulls.com
มุมมอง 1773 ปีที่แล้ว
John Walker is 'n bekende Jersey teler van die Wes Kaap, ELITE Goue toekenning ontvanger vir verskeie jare. Hy vertel hoe die paringsprogram van SADairyBulls.com gebruik word om uitmuntende melkkoeie te teel. Hierdie was deel van die uitsending van die 2020 Melk ELITE Streekstoekennings
Johan Hoffman Merinoteler Bothaville oor presisie in skaapteling
มุมมอง 1483 ปีที่แล้ว
Johan Hoffman, wenner van die nasionale ELITE vir Kleinvee 2019/2020 gesels oor die belangrikheid van persisieboerdery, ook wanneer skape geteel word. Deel van die 2020 Kleinvee ELITE streekstoekennings.
HG Human gesels oor seleksie en teling van Kleinvee
มุมมอง 8703 ปีที่แล้ว
HG Human boer in die Prieska omgewing. Hy gesels mer Dr Japie van der Westhuizen van Stamboek oor seleksie en teling van kleinvee, met fokus op sy Dorperkudde. Die opname is deel van die Kleinvee ELITE toekennings in 2020.
Lodie van Reenen (Nova Barletta Dormers) gesels oor die belangrikheid van Voeromset-meting by skape
มุมมอง 7K3 ปีที่แล้ว
Videogreep: Deel van die 2020 ELITE toekennings vir Kleinvee. Lodie van Reenen van Nova Baretta Dormers van die Oos-Vrystaat vertel meer oor hulle kuddeseleksie en veral die rol wat doltreffendheid van voeromset speel in hulle kudde.
Merino Genomics live discussion 20 October 2020
มุมมอง 1593 ปีที่แล้ว
Merino Genomics live discussion 20 October 2020
Beste Jaarverslag ELITE 2020
มุมมอง 1273 ปีที่แล้ว
Beste Jaarverslag ELITE 2020
Joubert Fourie Limpopo Melkery Wenner SA Stamboek ELITE 2020 Beste genetiese Melkkudde
มุมมอง 1.3K3 ปีที่แล้ว
Joubert Fourie Limpopo Melkery Wenner SA Stamboek ELITE 2020 Beste genetiese Melkkudde
Johan Erasmus, wenner Farmers' Weekly SA Stamboek ELITE mentorteler 2020
มุมมอง 7023 ปีที่แล้ว
Johan Erasmus, wenner Farmers' Weekly SA Stamboek ELITE mentorteler 2020
Frikkie Combrink, wenner Standard Bank Telwiedre Voere SA Stamboek 2020 ELITE, Perde
มุมมอง 1203 ปีที่แล้ว
Frikkie Combrink, wenner Standard Bank Telwiedre Voere SA Stamboek 2020 ELITE, Perde
BS Mokoena, Boggie Bonsmaras. Unistel SA Stud Book ELITE 2020 Developing breeder
มุมมอง 5K3 ปีที่แล้ว
BS Mokoena, Boggie Bonsmaras. Unistel SA Stud Book ELITE 2020 Developing breeder
Beverli Katz, Klein Sandfontein Boerboels, Winner Standard Bank Telwiedre Voere Stud Book ELITE herd
มุมมอง 7K3 ปีที่แล้ว
Beverli Katz, Klein Sandfontein Boerboels, Winner Standard Bank Telwiedre Voere Stud Book ELITE herd
J Hoffman, Majobe Merinos Wenner 2020 Vleissentraal ELITE Kleinveekudde
มุมมอง 1443 ปีที่แล้ว
J Hoffman, Majobe Merinos Wenner 2020 Vleissentraal ELITE Kleinveekudde
Kluitjieskraal Jerseys. Wenner 2020 Standard Bank Telwiedre Voere SA Stamboek ELITE Melkkude
มุมมอง 2153 ปีที่แล้ว
Kluitjieskraal Jerseys. Wenner 2020 Standard Bank Telwiedre Voere SA Stamboek ELITE Melkkude
Christopher Melamu: Winner 2020 Vleissentraal SA Stud Book ELITE Beef Cattle Herd
มุมมอง 8K3 ปีที่แล้ว
Christopher Melamu: Winner 2020 Vleissentraal SA Stud Book ELITE Beef Cattle Herd
Bekendstelling van Genomiese Dienste aan Die Suiwelbedryf 8 Julie 2020
มุมมอง 774 ปีที่แล้ว
Bekendstelling van Genomiese Dienste aan Die Suiwelbedryf 8 Julie 2020
Dairy Genomics Launch Stud Book Zoom 15 July 2020
มุมมอง 604 ปีที่แล้ว
Dairy Genomics Launch Stud Book Zoom 15 July 2020
Taking a Biological sample for Genomic Testing
มุมมอง 404 ปีที่แล้ว
Taking a Biological sample for Genomic Testing
Neem Biologiese monsters vir Genomiese ontledings
มุมมอง 84 ปีที่แล้ว
Neem Biologiese monsters vir Genomiese ontledings
Interview: Pete Durham, Jersey Breeder KZN on the use of Genomic information in Dairy Herds
มุมมอง 324 ปีที่แล้ว
Interview: Pete Durham, Jersey Breeder KZN on the use of Genomic information in Dairy Herds

ความคิดเห็น

  • @hendrikvandermerwe4407
    @hendrikvandermerwe4407 2 ปีที่แล้ว

    Dit is nou wat jy kry as n Dr kry wat DINK hy weet alles. Jy dink jy weet meer as Dr Geert van den Bossche - wat Gates the vaccine guru was en waarsku teen die gif wat jy n "vaccine" noem. Jy dink jy weet meer as Dr Yeaden, the Ex VP van Pfizer?? Jy is oortuig dat jy meer weet as Pfizer se Covid-19 vaccine program director - hier is die link: beforeitsnews.com/health/2021/08/covid-19-vaccine-program-director-admits-injection-destroys-immune-system-3040862.html Dr, gaan kyk hierna dan hoef jy nie meer vir mense so skaamteloos te lieg nie! 85-90% van die mense wat in Israel nou ingaan Covid +, is die mense wat Dr's soos jy geglo het - wat STUPID was. Het jy geen skaamte in jou nie? Wat was jou PRYS - wat het hulle jou betaal OM mense te mislei? Ek kry jou jammer, en ek HOOP wanneer die bom bars, jy n baie goeie wegkruip plek het - want as hulle jou kry, moet hulle jou saam't die ander massa moordenaars hang! Jy WEET nie waarvan jy praat nie - Dr Tenpenny, Dr. Yeates, Dr. McCullough - OA n hart sjirurg - (beforeitsnews.com/alternative/2021/07/stew-peters-dr-peter-mccullough-urgent-warning-about-poisonous-jabs-an-agonizing-situation-video-3754966.html ) van Dallas, Dr Carrie Madej, Dr. Jane Ruby (beforeitsnews.com/health/2021/06/stew-peters-interview-with-dr-jane-ruby-magnetofection-technology-in-the-depop-jabs-3039998.html) . Dr. Kom ek wed jou dat jou ARROGANSIE JOU NIE SAL TOELAAT OM NA DIE VIDEO'S TE GAAN KYK NIE! Ek hoop en BID jy kyk hierna en dat jy jou sal BEKEER en HELP lewens red, inblaas van deel word van die groep wat biljoen mense se dood gaan veroorsaak! Jou totale minachting van ander se lewens WED ek jou, gaan jou behoed om die video's te kyk, Dr's wat ek glo WEET waarvan hulle praat, SPESIALISTE IN DIE VELD VAN VACCINES - EN JY SAL MY NIE OORTUIG DAT JY MEER WEET AS AL DIE DR'S NIE!

  • @hanskruger7067
    @hanskruger7067 2 ปีที่แล้ว

    I think this dr is not correct

  • @norman1826
    @norman1826 4 ปีที่แล้ว

    Hi there, thank you for the vid...I farm White Dorper in Montaqu and was wondering if your sheep type is suited for our environment ...can they also be farmed intensely ...and lastly are they a natrual horn less breed.