Poena van Niekerk van EDE Farming gee 'n oorsig van suksesvolle bestuur van 'n melkkudde

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • EDE is 'n ontvanger van Dubbelgoud in die Stamboek Elite toekennings vir 2020/2021. Poena van Niekerk bestuur hierdie Holsteinkudde. Hy gee 'n oorsig van die belangrike bestuur- en ander besluite wat nodig is om suksesvol met melkbeeste te boer.

ความคิดเห็น •