God is Daar I Denzil Moses I Van Bendeleier tot Jeugleier

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 มี.ค. 2022
  • Denzil Moses het beleef hoe God hom aangeraak het in die kar wat hy gekaap het. Te midde van sy donker leefstyl as bendeleier op die Kaapse Vlakte het God hom steeds ontmoet. Kyk na die volle episode op TruthTV.com se platform.
    God is Daar, TruthTV.com
    Aanbieder: Benescke Janse van Rensburg
    Vervaardiger: Pieter Brits Produksies
    Venue: Kaapstad
    Kopiereg voorbehou.

ความคิดเห็น •