Ek het gesien Ek Weet waar jy was alles is waarheid dankie Vir deel,Ek onthou hoe j een nag lang's my huis gekuier het jyt nie die kuier geniet nie,is daar waar jou gebed verhoor was❤❤❤trots op jou...Hy loop Nou nog rond en verdwale JY weet wie en waar jy is.
❤❤❤Jeremiah 29:11❤❤❤ Die Here sê my kind Ek ken die planne vir jou. Ons verstaan nie altyd die hoekoms die waaroms. Maar die Here sê Ek sal jou nooit begewe of verlaat nie. ❤❤❤
hallo, ek wil net vir jou se moet nie die mense belieg nie Jenna, ja mense glo jou oor hulle jou nie ken nie, jyt swaar gekry en nie bly plek gehat het nie ekt jou gevat en getrou met jou en jou n lewe gegee, asseblief moet net nie mense belieg nie, jy se jys n kind van die Here maar yoh jy belieg die mense ek kan my cell nommer los as mense meer wil weet van my kant af...
Dankie vir jou getuienis.Roem in God aan Hom alle eer en lof.
Wow. Baie dankie dis die mooiste getuinenis in n lang tyd. Net goedheid en guns❤️
You honestly gave me hope tonight. A powerful message.❤
Amen n ware getuie red siele. Powerful testimony to God all the Glory.
Prys die HERE, God seën jou princess 💃👑🙏♥️
Beautiful testimony, God knows best🙌
Baie mooi getuienis! Ek glo dat God jou nog baie gaan gebruik onder gebroke, vroue. Jesus straal uit jou uit. Dankie vir jou wonderlike voorbeeld!
Ons dien n God van wonders 🙏
Ek het gesien Ek Weet waar jy was alles is waarheid dankie Vir deel,Ek onthou hoe j een nag lang's my huis gekuier het jyt nie die kuier geniet nie,is daar waar jou gebed verhoor was❤❤❤trots op jou...Hy loop Nou nog rond en verdwale JY weet wie en waar jy is.
God's timing is perfect
Ek dink dis jong mans en vrouens se probleem😢hulle is opsoek na n plek waar hulle voel hulle behoort😢
🙌🏼❤️
Wonderlik 🎉
What is she doing now miss her on rhe news
Dit Klink Nes my Verhaal.. Maar God het Ons in Sy Sorg geneem.daarom is Ons vandag Dapper heldinne...Wees Versterk mooi Vrou.
Jy is lieflik!!!
Dankie vir jou getuienis toe ek op die tv jou gesig sien en hoor jy praat van goedheid en guns for sè ek vir my self jy is weder gebore
❤❤❤Jeremiah 29:11❤❤❤
Die Here sê my kind Ek ken die planne vir jou. Ons verstaan nie altyd die hoekoms die waaroms. Maar die Here sê Ek sal jou nooit begewe of verlaat nie. ❤❤❤
34224
Waar is die boek beskikbaar asb.?
Omw what a testimony 🙌 thank you Lord for your hands of protection over her 🙏
Hou op lieg ek is jou ex man en jy lieg Jenna, Almal my naam is Jacques February