Mense en Hul Stories - Denzil Moses

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Denzil Moses is hierdie week ons gas in die program Mense en Hul Stories met Natasha Fick. Kom luister na Sy Storie oor bende betrokkenheid, geweld, dwelms en hoe sy eie broer hom wou dood skiet. En... Hoe die Here sy Lewe Verander het. Moet dit nie Misloop nie. Episode 12 van Seisoen 2. Vertel jou vriende en familie om in te skakel.
    An episode Not to be Missed
    Mense en Hul Stories is op CTV en DSTV Kanaal 263 elke Sondag om 11:30 en die heruisending om Maandag en Donderdag
    #MenseEnHulStories
    #CTV
    #natashafick
    #Storiesvanbemoediging
    #storiesvanhoop
    #wagohministries #womenaftergodsownheart ‪@natashafick834‬

ความคิดเห็น •