Huweliksfokus getuienis - Ontnugtering - Waar is God?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น •

  • @Linda-mo5sl
    @Linda-mo5sl ปีที่แล้ว +1

    Julle laat dit klink asof God 'n genie in' n bottel is. Toe jy vir God 9:00 gese het Here, nou moet U vir my finansieel 'n uitweg maak en daar bel jou baas. Dit is nie hoe God opereer nie en veroorsaak so baie skade. Dis regtig teleurstellend. Wat my ook laat twyfel is dat Jesus aan Phillip verskyn. God praat met ons Net deur Sy Woord. Mag die Here gee dat as julle van hierdie goed versin het dat julle sal bely en vir die Here vra vir vergifnis.

    • @chrissmit2614
      @chrissmit2614 3 หลายเดือนก่อน

      Baie waar wat jy se. God praat deur sy woord.

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf ปีที่แล้ว +1

    Dankie liewe Jesus vir kindertjies 💞🙏💯🤟🌹👍👏

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 ปีที่แล้ว

    Ja, Amen ek wil net u bevestig dat God deur Jesus toelaat om vir ons in the staan. Dieselle tyd, toe die vorige baas iemand betroubaar soek. Toets die Here, Philip se geloof, om the kyk waarheen vlug hy, en dis hoekom die baas van God af antwoord kry, om Philip te bel.
    Daar is sekere goed, wat God onmiddelik antwoord en andere wat nice op ons tyd beantwoord word nie, maar wel later op God se tyd.Mag die Here ujle familie seen om ujle getuienis te deel, elke keer wanneer ujle geleentheid kry. 🙏