Bosberaad, 23 Mei 2024. Slag van Savate (Tiro-a-Tiro) - Met Kol Radies Rademeyer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 พ.ค. 2024
  • Op 21 Mei 1980 vind die Slag van Savate (Tiro Tiro) plaas waartydens 15 soldate van 32 Bn sneuwel en meer gewond is. Vyandelike magte van Brigade sterkte het hewige verliese gely, oor 1000 het gevlug en die basis is vernietig.

ความคิดเห็น • 31

  • @ferdihugo4184
    @ferdihugo4184 21 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir 'n goeie gesprek. Alle eer aan die manne wat die hoogste prys betaal het🙏👊🏻

  • @anikopienaar5757
    @anikopienaar5757 26 วันที่ผ่านมา

    Thank you ❤❤

  • @sanetduplessis7531
    @sanetduplessis7531 26 วันที่ผ่านมา

    Bàie dankie, sòveel gebeure!! Respek!

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 27 วันที่ผ่านมา +3

    Julle sal ook en veral hy vir Chris Olovier goed ken. Was lank in Afghanistan gewees.

  • @hestervanrooyen4678
    @hestervanrooyen4678 27 วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie Generaal en Kol!!!

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 28 วันที่ผ่านมา +3

    Baie geniet dankie julle

  • @robmcgimpsey6615
    @robmcgimpsey6615 28 วันที่ผ่านมา +3

    Evening Wynand and Radies. Good to see you all. Mooi aand

    • @lmy5pence481
      @lmy5pence481 27 วันที่ผ่านมา

      Is this that you disappeared to, we had a good time with kenny after you left. Leon

  • @simonsparks5738
    @simonsparks5738 28 วันที่ผ่านมา +6

    The drug industry in America will be the cause of a civil war in that country. The money will make it worth the catastrophe. Certain people holding high positions are making massive profits and the type of people being allowed to cross the borders are condusive to the drug trade. They know the trade , and know how to grow the industry.

  • @ricklobb
    @ricklobb 25 วันที่ผ่านมา

    Salute Radies.

  • @thinustruter1062
    @thinustruter1062 28 วันที่ผ่านมา +5

    Vertel asb meer van Kol Jan Breytenbach as die legende wat hy was

  • @user-ul6ce9ks5r
    @user-ul6ce9ks5r 26 วันที่ผ่านมา

    Ook Van 7 SAI
    1980 /1982.
    Dankbaar Kol Rademeyer..

  • @WouterOlivier-yr1rt
    @WouterOlivier-yr1rt 28 วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie Genl en Kol.

  • @magdalejackel
    @magdalejackel 25 วันที่ผ่านมา

    SALUUT AAN ALMAL!!

  • @mikesteyn27
    @mikesteyn27 28 วันที่ผ่านมา +2

    Baie intresant. Dankie.

  • @Simplesimon2k11
    @Simplesimon2k11 27 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie vir die herlewing--ekself 1984 tot 1986 --6SAI--2 x Rundu -Angola

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 27 วันที่ผ่านมา +2

    SALUUT,

  • @thatsme172
    @thatsme172 21 วันที่ผ่านมา

    Alle eer aan elkeen wat die verskrikking moes deurmaak. Saluut.

  • @stefanuskruger4018
    @stefanuskruger4018 28 วันที่ผ่านมา +2

    🎉❤️🤠

  • @johanferreira7919
    @johanferreira7919 28 วันที่ผ่านมา +2

    Naand Se lekker om
    Julle te luister

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 28 วันที่ผ่านมา +3

    Ag man julle is gawe mense 🙂

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 28 วันที่ผ่านมา +1

    Radies is 'n uitstekende lae-vlak taktiese operateur, maar beskik ongelukig nie oor langtermyn strategiese inisg nie

  • @hennies9509
    @hennies9509 26 วันที่ผ่านมา +1

    Wat vir my 'n seer is, was dat Breytenbach nie 'n groot opinie van dienspligtiges gehad het nie, luister maar na sy Grensoorlog reeks. Dit sê vir my baie dat daar so min PF's was in 32, dit verbaas my nie ook. Ek was 'n Stoorman by 4 Recce as dienspligtige maar vir my is gesê ek kwalifiseer nie om aan die eenheid se assosiasie te behoort omdat ek nie langer 2 jaar daar was maar 'n man wat saam met my gekom het as dienspligtige was ook nie 2 jaar daar maar hy is aanvaar.
    Ek het baie na jou seun gekyk Wynand, dis nou in 86. Ek wou maar net dit van my bors kry, besig om te sterf aan kanker so dit maak nie meer saak. Ek saluut jullle ouens, julle was ysters.

    • @millerwtf
      @millerwtf 25 วันที่ผ่านมา

      Jammer om te hoor dat jy n "raw deal" gekry het tov die assosiasie en nou ook nou baie erger weens die kanker. Ek was nie op die grens nie want in my tyd , 1967 / 1968 was net die polisie daar maar ek waardeer regtig , en so ook baie mense, die rol wat julle gehad het om die land te beskerm. Sterkte ou maat.

  • @thatsme172
    @thatsme172 21 วันที่ผ่านมา

    Baaaaie sinvolle gesprek.

  • @thatsme172
    @thatsme172 21 วันที่ผ่านมา

    ja ons hoor

  • @michaeldewaal6164
    @michaeldewaal6164 28 วันที่ผ่านมา

    ja

  • @Rollingstone60
    @Rollingstone60 23 วันที่ผ่านมา

    Henry sodwana bay