Casper de Vries - Kwêla | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 31

  • @JimmiAlli
    @JimmiAlli 2 ปีที่แล้ว +3

    He is a national treasure.

  • @walterleeu6007
    @walterleeu6007 2 ปีที่แล้ว +2

    Casper jy Bly funny, veral in die tye wearing ons Nou Leef, Het ons komedie nodig.

  • @bontiebonthuys1148
    @bontiebonthuys1148 3 ปีที่แล้ว +4

    Elle men's is belangrik vír God ons vader Sy seun het vír ons n kruisdood gesterf

  • @magdalenechristie6453
    @magdalenechristie6453 ปีที่แล้ว

    Hys lief vir diere 💚💚💚

  • @avicciimmxx8156
    @avicciimmxx8156 3 ปีที่แล้ว +3

    Under the crudeness he is a very,very clever man. Love him.

  • @japievanschalkwyk6782
    @japievanschalkwyk6782 4 ปีที่แล้ว +4

    Jy is amazing Casper... Ek vra vir Jesus dat Hy jou hartjie sal gesond maak... 👍👍👍

    • @emileclaassens4885
      @emileclaassens4885 3 ปีที่แล้ว +1

      😂😂😂😂😂 Hartjie sal gesond maak. Okay Japie

    • @SApcGUY
      @SApcGUY 3 ปีที่แล้ว

      wie is jesus

  • @delialevey894
    @delialevey894 ปีที่แล้ว +3

    Minder vloek. Styl en klas toon respect.

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter ปีที่แล้ว +1

    Ek love Cassie en ek sal hom love tot ek ook die tydelike eendag met die ewige verwissel. As ek depro voel/raak kyk ek net ń Cassie dvd en alles is weer wel. My oorlede man was versot op Cassie. 💖 💖 💖 💖 💖 💖 💖

  • @PeriwinklePotter
    @PeriwinklePotter ปีที่แล้ว +2

    Ek wens Montel was my sussie. 💖 💖 💖 💖 💖 💖 💖

  • @leonoreferreira1939
    @leonoreferreira1939 4 ปีที่แล้ว +9

    Casper is nie snaaks nie maar n vuilbek en so eenvoudig. Neeeee dankie......gaan verby - en JA defnitief common verby!

    • @ivansnyman
      @ivansnyman 3 ปีที่แล้ว +1

      Nou waar om kyk jy die hier dan hit the road tannietjie jy lyk bitjie skirf

    • @theokriel
      @theokriel 3 ปีที่แล้ว

      Groot vuilbek. Skande vir die samelewing.

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 ปีที่แล้ว

      Common verby,val nie in my smaak nie.

  • @nataliepretorius5526
    @nataliepretorius5526 3 ปีที่แล้ว +3

    Hy's intellegent, inspirasie om jouself te wees en net nie omtegee wat mense dink nie.

  • @delialevey894
    @delialevey894 ปีที่แล้ว +2

    Arme man. Shame. Toon respect maak seker wat by jou mond uitkom, sal met respect ontvang word.

  • @SApcGUY
    @SApcGUY 3 ปีที่แล้ว +5

    Awesome man. Pity that we still have a bunch of OLD, conservative snowflake-crybabies who hate on him.

  • @anitazondagh9958
    @anitazondagh9958 4 ปีที่แล้ว +5

    Mal oor Casper de Vries

  • @mikeventer8243
    @mikeventer8243 ปีที่แล้ว

    P

  • @janswart2705
    @janswart2705 4 ปีที่แล้ว +1

    Cassie Liewe Jesus is baie lief vir jou. Die ouderdomsverskil is dalk vir jou 'n probleem, maar hy is. Aan die ander kant, as ons almal God se kinders is, wat is so spesiaal aan Liewe Jesus, mmmmh?

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 3 ปีที่แล้ว +3

    hy is nie grapjas nie

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer6891 4 ปีที่แล้ว +2

    Casper...jy is oulik

  • @DaveyJonesLockerwithJazzy
    @DaveyJonesLockerwithJazzy 2 ปีที่แล้ว +2

    A great 👍 comedian! A great "phrase generator"

  • @JacquesLouw1
    @JacquesLouw1 2 ปีที่แล้ว +2

    Die snaakste (en slimste) komediant in Suid-Afrika! Ons support jou alliepad Cassie!

  • @JimmiAlli
    @JimmiAlli 2 ปีที่แล้ว +2

    Don’t stop swearing Casper.

  • @riaanpretorius3699
    @riaanpretorius3699 4 ปีที่แล้ว +9

    Lankal nie meer snaaks nie.

  • @anitabrand673
    @anitabrand673 4 ปีที่แล้ว +4

    Kommin in hoofletters

    • @SApcGUY
      @SApcGUY 3 ปีที่แล้ว

      as jy iets kommen ervaar luister net afrikaanse musiek :)