- 6
- 688 837
Darryl Coetzee
เข้าร่วมเมื่อ 12 ก.ค. 2013
Koolstoof Vastrap - Willie Nelson en die Namakwalanders
Tradisionele Boeremusiek deur Willie Nelson en die Namakwalanders. Videokwaliteit is weereens ongelukkig nie te goed nie- dis maar hoe ek dit gekry het.
Ek is nie seker watter jaar dit was nie. Deel gerus die inligting indien iemand weet.
Ek is nie seker watter jaar dit was nie. Deel gerus die inligting indien iemand weet.
มุมมอง: 469 407
วีดีโอ
Laat my los
มุมมอง 11K7 ปีที่แล้ว
Stephaan van Zyl en die Oudag Boere-orkes. Laat my los (Oorspronklik deur Die Vier Transvalers olv Faan Harris)
Uit die Boland wals ( ook bekend as Boereland )
มุมมอง 21K8 ปีที่แล้ว
Kruinstad Orkeslede : Oom Piet Botes- Konsertina ; Oom Ben Lindeque- Banjo ; Gert Jooste- Kitaar ; Boetie van Zyl- Kitaar ; Roelf Faber- Basviool ; Danie Grey- Traporrel
Oudag Boere Orkes (Stephaan van Zyl) Oom Fritz se Polka
มุมมอง 26K8 ปีที่แล้ว
Oudag Boere Orkes (1986 ) Oom Fritz se Polka
Kruinstad Boere Orkes- By die Waterval
มุมมอง 70K8 ปีที่แล้ว
By die Waterval Wals Kruinstad Boere Orkes (1984?)
Oudag Boere Orkes Wals met twee konsertinas
มุมมอง 92K8 ปีที่แล้ว
Oudag Boere Orkes 1986 Wals met twee konsertinas. Die video kwaliteit is ongelukkig nie te goed nie. Orkeslede: Stephaan van Zyl- Konsertina ; Danie Grey-Konsertina ; Oom Frans Smit- Ukelele ; Boetie van Zyl- Kitaar ; Willem Liebenberg- Kitaar ; Danie Labuschagne- Tjello