Dankie Pastoor geniet die selgroep so baie. Asb bid vir my dogter vir n onderwys pos in die wes Kaap. Hulle het reeds huis gekoop en nou is die poste gesny. Groot asseblief Pastoor
Baie dankie Pastoor en Chanie en gesin. Vir al jul liefde en tyd. Al die wat saam was. Ek bid vir Pastoor en Chanie en gesin en gemeente Lief vir julle almal
Hi Pastoor Des en Chanie, Dankie vir die Sel,en gedagte van die dag en Sondag preke. Hier is dit nie so warm soos by julle nie, ons kry elke dag sagte reën. Liefde van Thelna, Ramsgate, Natal
DANKIE PASTOOR DES & CHARNIE MAG GOD JUL RYKLIK SEËN VIR JUL GOEDHEID EN HULP ....BID VIR MY EN MY OMSTANDIGHEDE EK GENUET JUL BOODSKAP SO & LUV JULLE SO VIR JUL GOEIE HARTE❤❤❤❤❤
PASTOOR DES EK IS IN DIE MOEILIKSTE SITUASiE IN MY LEWE, EK HET 14 JAAR VAN 'N NARCISSIST WAT MY PROBEER MANIPILEER EN VERMAAK MET SY GELD EN AARDSHEID EK IS SIELKUND UITGEPUT EK HET U HULP NODIG MET DIE ABUSE WAT EK DAAGLIKS MOET DEURGAAN ...EK IS FINANSIEEL AFHANKLIK VAN HOM...WALTER FIVAZ WAT MY MANIPILEER EN STEEL MY JOY EK IS UITGEPUT EN EK VRA pastoor vur hulp met hierdie sutuasie ...sy ex speel altyd die hoofrol in ons verhouding en daar is altyd moeilikheid met soveel kwaad...😢😢😢😢😢😢😢😢😢
Ek is n nuweling op die sellgroep maar ontvang daagliks die gedagte van die dag. Pastoor Des is n groot seen in my lewe en ek glo God antwoord my deurmiddel van hom❤
Defnitief n groot aan slag. Past. Dit is n stryd om nie toe te gee aan hoe mens werklik voel nie. Dan is die Here my enigste hulp.. Dankie Here dat U ons help as ons vra. Al Baie gehuil voor die Here oor hoe mense my seer maak. 😢😢
Goeie naand pastoor Des. Baie warm hier in Derby en Koster vandag. Ek ht toevallig gesien ds die laaste sel groep v 2024 en wat n voorreg om dt te kan ervaar. Ek geniet die oggend boodskappies en die bybelstudie en preke..... Ondankbaarheid en self geregtigheid vang my op die verkeerde voet.
Kwaad ht al die beste v my gekry ook pastoor. I'm also a work in progress. Op my tande byt Baie, en al wanneer ek vrede kry is as ek vd Here vra om my te help
EK IS NOG ALTYD NEDERIG EN STAAN TERUG ...DIE VERHOUDING HET HY DIE BEHEER EN DIE ABUSIVE IS VOORTDUREND MET SY WYNGLAS IN DIE HAND ...VERGEWE TE VEEL😢😢😢😢😢😢
Dankie Pastoor geniet die selgroep so baie. Asb bid vir my dogter vir n onderwys pos in die wes Kaap. Hulle het reeds huis gekoop en nou is die poste gesny. Groot asseblief Pastoor
So waar dankie Pastoor
Amen baie dankie Ps dit was regtig so mooi boodskap. Alles wat mooi is vir Ps en Ps se Family ❤
Dankie Pastoor het die tyd saam met u geniet en dit was gesèend het ook baie geleer. Gesèende Kers seisoen vir u en gesin. Uit Windhoek Namibi❤🙏🙏
Dankie Pastoor Sarkastiese Mense
Respek het nie Vir my nie
Kinders wat nie hulle deel doen nie
Baie dankie Pastoor Des vir sel reg deur die jaar. Hierdie sel het vir my baie beteken. Dankie vir jou ook Chanie. Seën vir julle gesin.
Baie dankie Pastoor en Chanie en gesin. Vir al jul liefde en tyd. Al die wat saam was.
Ek bid vir Pastoor en Chanie en gesin en gemeente
Lief vir julle almal
Baie dankie pastoor ek luister gewoontlik die vlgde dag. Dit beteken die wereld vir my. Baie leersaam
Dankie Pastoor, love dit. Dat dit deel van my testimony word.
Hierdie pragtige Boodskap was Vir My dankie Pastoor 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻 Dankie Vir U eerlikheid ware woord Geniet U en familie Jul Kersfees 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐🛐🛐🛐
Dankie Pastoor vir 'n wonderlike jaar van sel
Dankie Pastoor Des! Ek bid vir jou en jou gesin!😊
Dankie vir wonderlike lesse uit die woord van God. Waardeer dit! Al die eer aan Pappa God!
Geseënde Christusfees!
Sjo, dit was leersaam. Baie dankie Pastoor.
Dankie Pastor ek het myself soveel keer herken uit my reaksies. Geseënde aand. Deon en Teresa
Hi Pastoor Des en Chanie, Dankie vir die Sel,en gedagte van die dag en Sondag preke. Hier is dit nie so warm soos by julle nie, ons kry elke dag sagte reën. Liefde van Thelna, Ramsgate, Natal
Naand pastoor vanaf Sabie, dankie vir die woord wat U so baie mooi aan ons oordra, dis n BLESSING!!
Silke mooi boodskap Pastoor. Dankie en ek " take note".
Baie dankie Pastoor ek het dit SO SO BAIE NODIG GEHAD, Liefde vir die Wessels gesin, gee asb net weer die datums en tyd van die dienste in Desember, 🎉
Baie dankie pastoor Des v hierdie jaar se dagstukkies bybelstudies,en preke en selgroepe ,dankie pastoor Des en Charnie,Annemarie Swanepoel.❤
Dankie vir die woord bid vir my mooi aand aan u pastoor en familie Elsa
Dankie vir die powerful bootskap Pastoor Des en family ❤
DANKIE PASTOOR DES & CHARNIE MAG GOD JUL RYKLIK SEËN VIR JUL GOEDHEID EN HULP ....BID VIR MY EN MY OMSTANDIGHEDE EK GENUET JUL BOODSKAP SO & LUV JULLE SO VIR JUL GOEIE HARTE❤❤❤❤❤
Amazing Dankie Pastoor Des
Dankie pastoor, my lewe ht verander deur u bediening
Baie dankie vir die mooi lering Pastoor. Laat my baie dink aan Matt 10:36.
Ek het hierdie sel so brood nodig gehad dankie Jesus vir U Woord wat my so baie leer
Dankie Pastoor, die selgroep is n blessing vir ons almal! Liefde groete vir Pastoor, Chanie, en kinders.
PASTOOR DES EK IS IN DIE MOEILIKSTE SITUASiE IN MY LEWE, EK HET 14 JAAR VAN 'N NARCISSIST WAT MY PROBEER MANIPILEER EN VERMAAK MET SY GELD EN AARDSHEID EK IS SIELKUND UITGEPUT EK HET U HULP NODIG MET DIE ABUSE WAT EK DAAGLIKS MOET DEURGAAN ...EK IS FINANSIEEL AFHANKLIK VAN HOM...WALTER FIVAZ WAT MY MANIPILEER EN STEEL MY JOY EK IS UITGEPUT EN EK VRA pastoor vur hulp met hierdie sutuasie ...sy ex speel altyd die hoofrol in ons verhouding en daar is altyd moeilikheid met soveel kwaad...😢😢😢😢😢😢😢😢😢
💔💔💔💔
Dankie vir die jaar se boodskappe, waardeer!!
Hi Past.
Luister vn Oudtshoorn af.
Dankie vr di boodskappe.
🙏
Baie dankie Vader dat U ons elkeen sal help
Dankie Pastoor Des 😊
Vir my Pastoor
Ek is n nuweling op die sellgroep maar ontvang daagliks die gedagte van die dag. Pastoor Des is n groot seen in my lewe en ek glo God antwoord my deurmiddel van hom❤
Dankie Pastoor het dit nodig gehad om dit te hoor.Blessing vir jul❤Uit Hopefield
Defnitief n groot aan slag. Past. Dit is n stryd om nie toe te gee aan hoe mens werklik voel nie. Dan is die Here my enigste hulp.. Dankie Here dat U ons help as ons vra. Al Baie gehuil voor die Here oor hoe mense my seer maak. 😢😢
Dankie Pastoor, ek het nodig gehad om dit te hoor vanaand.
Ek het vandag dieselfde gehad Dankie Here vir Pastoor en die Heilige Gees en U Leiding in my lewe
Ek love my woensdagaande, en alle eer aan ons Vader Jesus die naam bo alle name
🙏🙏🙏🙏
Dankie pastoor vir die selgroep vir die jaar. Ek sien uit na vlg jaar sn!🙏
Goeie naand pastoor Des. Baie warm hier in Derby en Koster vandag. Ek ht toevallig gesien ds die laaste sel groep v 2024 en wat n voorreg om dt te kan ervaar. Ek geniet die oggend boodskappies en die bybelstudie en preke..... Ondankbaarheid en self geregtigheid vang my op die verkeerde voet.
Vir my Pastoor (Petro van Brakpan
Onregverdigheid & jok, skinderstories
Halleluja Amen
Gee alles vir God.
Vader sê gee alles vir my
🎉🎉🎉🎉
Baie dankie vir elke boodskpap❤
Vir my asb
Dankie vir sel groep😊
DANKIE VIR JOU
Baie dankie Vader
Vir almal Jesus loves us
Dankie vir boodskap
Ek wil ook vir pastoor dankie se die sel groep beteken baie vir my om meer en meer van die Here te leer
Baie Dankie Vir die waarheid, wat U Vir my oordra, die woord, dat U met geen vrees, net soos
Jesus DIt doen Jesus
Die liefling van my Hart. Shalom👑
Ja Pastoor JA
Ons waardeur u pastoor. Geseënde Kerstyd
Absoluut Pastoor
My iste keer dankie dis waar❤
Ja , Amen
Ek Pastoor
Geseende kersfees vir julle as huisgesin❤
Baie warm ook in Pretoria
JOB
Naand Pastoor baie warem hier in Newcastle ook.
Goeie naand past. Baie warm hier by ons in Musia, vandag se grade4 43
My grootste begeerte
Narcissists steel my joy Here help my asb
Goeie naand past Des
Amen tenvolle
Amen ❤
Dit gaan goe Pastoor ons bid vir Genade water
Amen
Beste boodskap
Naand Pastoor
Ook baie warm in Windhoek Namibia is ons 🙏🙏
My maar is...ek werk hard om dit nie wee tot stilstuipe verval nie
Sjoe Pastoor ekt nie gisteraand die sel gekyk nie maae vannaand verstaan ek hoekom ek eers vannaand moet kyk,die boodskap is so vir my
Ek
Wens die boodskap was vroeer familie is waar meeste goed gebeur
Naand pastoor
42 grade in Rustenburg😮😮😮 ons het dit nog nooit ondervind!!
❤
Bless en Block
Aan God al d eer...geseende kersfees
Kwaad ht al die beste v my gekry ook pastoor. I'm also a work in progress. Op my tande byt Baie, en al wanneer ek vrede kry is as ek vd Here vra om my te help
Ek pastoor
Net wanneer hul ons vertrap
Iemand vir my lieg
Een my verneder
Ook ek !
Hallo pastoor,!!;
Oudtshoorn se somer ht nou eers begin, hier word dt erg warm🥵
Ja pastoor
Pastor Des die hitte is ondraaglik warm
EK IS NOG ALTYD NEDERIG EN STAAN TERUG ...DIE VERHOUDING HET HY DIE BEHEER EN DIE ABUSIVE IS VOORTDUREND MET SY WYNGLAS IN DIE HAND ...VERGEWE TE VEEL😢😢😢😢😢😢
Hello almal
Ja hy juig as jy kwaad word
Past Des ek is een van hulle ek pleit skuldig as dt Kom by stil stuipe
Dis ek, ek bly eerder stil
NEE
Dit voel so
Ek het ook baie beter geword maar ek bid baie daaroor want dit is baie moeilik