Dankie vir die boodskap Pastoor. Mag die Here, Pastoor altyd lei en Pastoor dankie dat Pastoor altyd gehoorsaam is aan God. Deurdat Hy Pastoor elke dag lei. Mag die Here Pastoor en die Gemeente en Pastoor se gesin en familie ryklik Seën AMEN
Ek het vanoggend met n swaar gemoed opgestaan, sonder n rede. Totdat ek die preek gekyk het. Ek het gevoel hoe die Heilige Gees tot my spreek. Pastoor Des, moet asb nie ophou grappies maak, dit is wat jou anders as die ander Geestelike leiers maak. Jy spreek die waarheid. Seen vir julle gemeente
Baie dankie vir hierdie wonderlike Boodskap. Elke woord was vir my geskryf.......... en Past moes die spreker wees vir dit was God vir my wou laat hoor. My vreugde en geduld word net gesteel en ek het genoeg van die vyand se mandaat met my lewe......geduld en onvrede EN NEGATIEWETEIT moet GAAN IN DIE NAAM BO ALLE NAAM...JESUS CHRISTUS!!!!
Wow!!!!! Pastoor Des, wat n awesome boodskap. Daardie dooie gevoel, is wat ek ervaar vir n rukkie al. Baie dankie Koning Jesus vir pastoor Des wat die Woord so wonderlik vir ons bring. 🙏🙏🙏
Ek het GOD so nodig in my lewe. Ek het so baie goed in my lewe wat my laat val. Pastoor ek al so geval dat dit te donker is om op te staan. Ek bid saam en ek wil nie meer so lewe nie my vreugde is tydelik. Ek is n gevaar vir my eie lewe pastoor. Baie dankie ek spreek my sonde aan 😢
AMEN & AMEN🙌🙌🙌 EK EERLIK EK VOEL OF EK GEEN VREUGDE OF VREDE MEER HET NIE PASTOOR. TERRIBLE GEVOEL. DIT IS GEVAARLIK BAIE BAIE DANKIE PASTOOR VIR DIE BEMOEDIGENDE WOORD! AAN GOD AL DIE LOF EN EER 🙌🙌🙌
Goeie Naand Pastoor. Jammer ek kyk nou eers dir video. Ek kan nie wag om te vas nie Pastoor Ek kry party dae skaam wanneer ek swak optree. Ek kan niemand blameer nie. Dit is ek wat so optree. Ons is vier mense ek en my Man. My MoederQi en my Oudste Boeta. Ek kry skaam in die Aand voor ek slaap. Wanneer ek met God praat want ek wil nue so wees nie. Ek kan n8e sê ek is ń kind van God maar ek tree so op. Ek maak God seer met my optrede, en dit is wat my breek. Daardie teleurstelling wat ek dink God na my kyk. Want Hy het soveel Genade en Liefde vir my en ek stel Hom teleur. Ek maak Hom seer met my optrede. Ek weet God is ons God van Verlossing, Genade Liefde en omgee. Geseënde aandjie vir almal.

Dankie vir die boodskap Pastoor. Mag die Here, Pastoor altyd lei en Pastoor dankie dat Pastoor altyd gehoorsaam is aan God. Deurdat Hy Pastoor elke dag lei. Mag die Here Pastoor en die Gemeente en Pastoor se gesin en familie ryklik Seën AMEN 🙏

Dankie Pastoor vir die boodskap. Pastoor preek vir my vandag. Eks so skuldig. Ek bid dat ek kan verandr en my n reinhart en n waste gees gee.
Pastoor Des dit was n awesome awesome preek...so raak oor wat nou gebeur....mag GOD jou seèn🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Dankie Pastoor Des
Ek het vanoggend met n swaar gemoed opgestaan, sonder n rede. Totdat ek die preek gekyk het. Ek het gevoel hoe die Heilige Gees tot my spreek. Pastoor Des, moet asb nie ophou grappies maak, dit is wat jou anders as die ander Geestelike leiers maak. Jy spreek die waarheid. Seen vir julle gemeente
Amen Pastoor Des. Awesome diens
Baie dankie vir hierdie wonderlike Boodskap. Elke woord was vir my geskryf.......... en Past moes die spreker wees vir dit was God vir my wou laat hoor. My vreugde en geduld word net gesteel en ek het genoeg van die vyand se mandaat met my lewe......geduld en onvrede EN NEGATIEWETEIT moet GAAN IN DIE NAAM BO ALLE NAAM...JESUS CHRISTUS!!!!
AMEN & AMEN🙌🙌🙌
Wow!!!!! Pastoor Des, wat n awesome boodskap. Daardie dooie gevoel, is wat ek ervaar vir n rukkie al. Baie dankie Koning Jesus vir pastoor Des wat die Woord so wonderlik vir ons bring. 🙏🙏🙏
Danki hierdie boodskap het hard met my gepraat
Amen..en Amen. Dankie pastoor...awesome diens
Dankie dankie vir die dien. Prys die Here. Amen
Amen and Amen
Ek het GOD so nodig in my lewe. Ek het so baie goed in my lewe wat my laat val. Pastoor ek al so geval dat dit te donker is om op te staan. Ek bid saam en ek wil nie meer so lewe nie my vreugde is tydelik. Ek is n gevaar vir my eie lewe pastoor. Baie dankie ek spreek my sonde aan 😢
Chrissie, God sien Jou seer, gee alles Vir Jesus, en los DIt by Hom ,Jou Konings en Jou Heer.👑
Wonderlike boodskap! Baie dankie xxx
GLO IN DIE NAAM BO ALLE NAME - DIE NAAM VAN JESUS CHRISTUS. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Amen!!!!!
Prys Die Here vir die awesome boodskap mag God jou altyd ryklik seen pastoor Des👏👏👏
In JESUS Name amen
AMEN & AMEN🙌🙌🙌 EK EERLIK EK VOEL OF EK GEEN VREUGDE OF VREDE MEER HET NIE PASTOOR. TERRIBLE GEVOEL. DIT IS GEVAARLIK BAIE BAIE DANKIE PASTOOR VIR DIE BEMOEDIGENDE WOORD! AAN GOD AL DIE LOF EN EER 🙌🙌🙌
Dankie Jesus.
Jesus!!!!!!
Amen.
Goeie naand Pastoor Des hier uit Thabazimbi
Dit gebeur in ons huis ook
🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Goeie Naand Pastoor. Jammer ek kyk nou eers dir video. Ek kan nie wag om te vas nie Pastoor Ek kry party dae skaam wanneer ek swak optree. Ek kan niemand blameer nie. Dit is ek wat so optree. Ons is vier mense ek en my Man. My MoederQi en my Oudste Boeta. Ek kry skaam in die Aand voor ek slaap. Wanneer ek met God praat want ek wil nue so wees nie. Ek kan n8e sê ek is ń kind van God maar ek tree so op. Ek maak God seer met my optrede, en dit is wat my breek. Daardie teleurstelling wat ek dink God na my kyk. Want Hy het soveel Genade en Liefde vir my en ek stel Hom teleur. Ek maak Hom seer met my optrede. Ek weet God is ons God van Verlossing, Genade Liefde en omgee. Geseënde aandjie vir almal.
Stem.Moeg vir negatiewe dinge.
God kan jou uit alle omstandighede uithaal.
Amen ware boodskap
Halleluja.Daardie vrede he.
Vrede kry in Christus.
Moeg val deur die mat moeg is moeg bly daar le moeg vir alles
Klank baie swak.
Romeine 7:15.
Eina.
Stem volkome saam.
Ek het
Klank is baie sag Past
Wat kan n mens se