Pastoor se seun skei en trou weer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Dudley het as 'n pastoorseun grootgeword in die kerk waar hy die goeie en die slegte gesien het. Dit het hom laat verkeerde lewensbesluite neem, tot egskeiding toe. Toe ontmoet hy die teenoorgestelde vrou wat geen tekens van 'n pastoorsvrou wys nie, en trou met haar. Vandag is hy self 'n pastoor van 'n gemeente.
    Dudley Mans - Whatsapp “usb” na 071 600 7505
    / sterktoringstrubenvale
    SterkToringStrubenvale@gmail.com
    / dudleymans.79
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Dudley Mans:
    Groot GOD
    / dudleymans.79
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

ความคิดเห็น • 47

  • @hesterdupreez730
    @hesterdupreez730 หลายเดือนก่อน +9

    Dudley se preke en sang het my lewe verander. Hy draai nie doekies om nie en die liefde wat hy het vir God straal uit hom. Wat 'n wonderlike kind van God is hy nie❤

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 หลายเดือนก่อน +5

    Dudley en die Mans familie is baie besonders en n voorreg om hulle te ken deur Kruiskyk en Kruiskyk Familie. Lief hulle❤❤❤❤Doen slegs U WIL HEER.

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 หลายเดือนก่อน +5

    Wat jy se is waar ek self het seer gekry en luister van jou musiek baie van clement mans ❤

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w หลายเดือนก่อน +6

    Amen wat n awesome getuienis Prys Die Here mag God Jou altyd ryklik seen love julle songs 👏👏👏

  • @louisejacobs4036
    @louisejacobs4036 หลายเดือนก่อน +4

    Stem saam met als wat jy se. Dankie Dudley

  • @maureenabrahams3433
    @maureenabrahams3433 หลายเดือนก่อน +3

    Amen! Dis wat die Here vir my gese het ,,vergewe jouself en die die persoon wat jou seergemaak het dan sal ek jou en die ander persoon vergewe.

  • @junelehmensich3386
    @junelehmensich3386 หลายเดือนก่อน +3

    WHAT AN AMAZINGLY HONEST TESTIMONY. STRAIGHT FROM THE HEART. I PRAY OUR LOVING HEAVENLY ABBA FATHERS CONTINUED HAND OF ABUNDANT BLESSINGS AND FAVOUR ON YOUR LIFE. KEEP LOOKING UP TO JESUS. THANK YOU DUDLEY.

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht หลายเดือนก่อน +3

    Dankie vir n mooi getuienis.

  • @elizabethboshoff4566
    @elizabethboshoff4566 หลายเดือนก่อน +4

    Dit is Baie erg. Jy SUKKEL om Jou self te vergewe.jy praat so die waarheid

  • @janalfriealfrie1324
    @janalfriealfrie1324 หลายเดือนก่อน +7

    Met alle respek teenoor die gemeente, dit is waar jy die seerste kan kry. Mede gelowiges wat jou afbreek en seermaak, en waar jy val. Dis presies soos julle hier sê. Dit is ook baie moeiliker om terug te kom by God en genesing te vind. Selfvergifnis is ñ moeilike ding om te oorkom. Die duiwel hou dit voor jou neus. Net met absolute genade van God wat mens kan oorwin.

  • @hermienreiners4141
    @hermienreiners4141 หลายเดือนก่อน +2

    Dudley ons as Gesin geniet elke L&A Sessie verskriklik. Alle Seën vir hierdie wonderlike bediening van jou.🙌

  • @maureenabrahams3433
    @maureenabrahams3433 หลายเดือนก่อน +2

    Pastoor Dudley ons kom but dieselfde beniening baie streng ons dien n God van 2de la se.ek verstaan u 100% you aan en doen die werk vn die Here.

  • @gesinaventer5586
    @gesinaventer5586 หลายเดือนก่อน +3

    Dudley love sy musiek hy sing so opreg uit sy hart❤

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 หลายเดือนก่อน +4

    Om in die bediening te staan buite kerklike verband, vra liefde in geregtigheid sonder kompromie aan ongeregtigheid.
    Sou ek 'n volmaakte wees, was ek lankal 'n engel, maar om werklik in Jesus Christus gesterf te wees, kos 'n prys.
    En om by die volle waarheid te bly, kos ook 'n prys sonder kompromie.
    Staan sterk my broer, staan net sterk met volharding tot die einde toe.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o หลายเดือนก่อน +2

    Wees geeendd Dudley Prys Die Here Amen! Beste wense vir jou en Cecile

  • @esmevanzyl7198
    @esmevanzyl7198 หลายเดือนก่อน +6

    S6 woorde op die einde is awesome! Kom Jesus kom!

  • @SusanStoltz-r7b
    @SusanStoltz-r7b หลายเดือนก่อน +5

    Ware, opregte man van God!

  • @susanjansenvanvuuren6359
    @susanjansenvanvuuren6359 หลายเดือนก่อน +6

    Jy is ongelooflik gaan net aan met jou lewe JESUS is groot

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 หลายเดือนก่อน +2

    Pastor Dudley you are a blessing🎉

  • @carolinasmith3288
    @carolinasmith3288 หลายเดือนก่อน +3

    Ekself ook uit jammerte met n man getrou omdat jammer was v sy kinders. EN DIT WERK NIE! Was nie God se plan v my lewe en het 4 jaar probeer en moes uitstap om myself te behou. Het my lewensmaat daarna ontmoet, na 34 gelukkige jare is hy huistoe. Ons moet so seker maar wat God se wil is met enige verhouding. Bid maak seker!

  • @user-px5nm4tn6e
    @user-px5nm4tn6e หลายเดือนก่อน +3

    God het die waarheid lief Amen🙏🙏🙏

  • @linettecarstens4996
    @linettecarstens4996 หลายเดือนก่อน +2

    Dudley ek het ook in n pastorie grt geword en jy het my lewe so goed beskryf. Wonderlike getuienis

  • @gesinaventer5586
    @gesinaventer5586 หลายเดือนก่อน +2

    LOVE Dudley se musiek 🌹

  • @hestervanstaden6205
    @hestervanstaden6205 หลายเดือนก่อน +1

    Al die feite is bekend aan die Here, ook die bedoelings van die hart, dit is genoeg om te weet dat daar vir almal genade is asook vergifnis, asook 2de kanse. ❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 หลายเดือนก่อน +1

    Let go, let God, diep, treffende boodskap, dankie. Mooi loop

  • @amandameiring
    @amandameiring หลายเดือนก่อน +2

    Wow wat n getuie....so so waar....

  • @greggoodman4966
    @greggoodman4966 หลายเดือนก่อน +2

    'n Baie mooi getuie Dudley

  • @margietait9843
    @margietait9843 หลายเดือนก่อน +2

    Baie mooi getuienis.Die Here seen jou in jou bediening😂❤

  • @margaretsmuts5260
    @margaretsmuts5260 หลายเดือนก่อน +3

    Stem saam Dudley...daardie wag op die Here...ek het 17 jaar gewag en dit was die moeiete werd. My man is onlangs oorlede en ek mis hom baaie. !!!!! Die Here het al daardie jare vir my gesorg met liefde...en ek het oorwin. ❤

  • @user-mx7tm7oh6w
    @user-mx7tm7oh6w หลายเดือนก่อน +3

    Ek stem 100% saam Dudley.Wat di egskeiding aanbetref was ek ook deur dieselfde wat hy deur is.Ook jare gevat om myself te vergewe.My ex man die 8ste Mei di jaar oorlede maar voor sy dood het hy my vergewe en ek vir hom.Huveel te meer sal God jou ni vergewe ni?Die mense wat so klippe gooi kyk eers na jo eie geraamtes in di kas.Oordeel kom ni di mens toe ni mar God alleen.Met di maat wat jy so mense oordeel gan jy ge oordeel word.Hou jo tong in toom asb!!!Dudley jy kan jo kop hoog hou.Tanni Lydia.

  • @reniciawilliams5015
    @reniciawilliams5015 หลายเดือนก่อน +2

    AMEN ❤️🙏

  • @inezdupree164
    @inezdupree164 หลายเดือนก่อน +2

    Ek onthou julle eerste tape wat julle saam gedoen het Liefliek was die tape se naam 😂hees tyd vlieg en ek ken julle ook van klein tyd af en ons was groot vriende van jou pa hulle en jy lyk nes jou Pa Bekkie en kyk daai man kon vir jou preek tot in die hemel .
    God Bless julle ❤❤❤

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm หลายเดือนก่อน +2

    Amen & Amen

  • @CeciliaAdrio-ek5iq
    @CeciliaAdrio-ek5iq หลายเดือนก่อน +2

    It's sad 😢when love disappears..we feet of clay..we must go to God's word regarding marriage..divorce..and remarriage..marriage is a Covenant 📖 it's imperative that we dnt rush into"t...we all make mistakes!! God is Very Forgiving 🛐

  • @elizabethboshoff4566
    @elizabethboshoff4566 หลายเดือนก่อน +2

    So humble

  • @user-qv7ob5ud1i
    @user-qv7ob5ud1i หลายเดือนก่อน +2

    So soo waar...

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin หลายเดือนก่อน +1

    Hi. Jare terug het hy en Sy boetie hier- Kom bedien in Louis Trichardt hul Kan mooi sing en bedien ja.
    Amen
    Dis waar wat is jou lewenstorie as jy dit Nie Kan praat Nie. 🙏🏼🙏🏼🙏🏼

  • @user-jv6hd6do1f
    @user-jv6hd6do1f หลายเดือนก่อน +2

    Ongelukkig as jy talentvol is word jy as apostel, profeet, herder, leermeester en evangelis gesien. Elisa het gesê, gee my tyd en n musikant en ek sal aan julle n antwoord van God kry. Jy is gereed binnekort vir jou eintlike roeping. Jy is nader aan God as ooit tevore en gereed vir wat voorlê. Sterkte

  • @sandragerber2367
    @sandragerber2367 หลายเดือนก่อน +1

    Ek hou baie van jou musiek en glo en vertrou dit gaan goed. Ek het ook n vraag wat ek wil vra oor egskeiding.. ek wil niemand oordeel nie want dit kom my nie toe
    nie. Ek wil net weet hoekom word daar nie vandag in die Kerke gepraat oor egskeidings en waarheid in Gid spe Woord nie. Ek was ook in so situasie en nie meer nie. Is daar n vers in die Woord dat n man en vrou weer mag trou behalwe wanneer jou man of vrou oorlede is. Ek verwys na Matt 19 vers 9, wat duidelik se as ons skei mag ons nie weer trou nie. Kan iemand my anders bewys.

  • @willieliebenberg9861
    @willieliebenberg9861 หลายเดือนก่อน +1

    Dudley ek hoor jou hart my vriend,die oordeel en verwyte van mense vreet jou soms op,hulle sal jou konstant herhinner aan jou ''sonde",terwyl die kerk eindlik n plek moet wees waar jy geestelike genesing moet kry.Mense wat vinnig die Woord gebruik om jou uitmekaar uit te sny,min sal verstaan hoe dit is om geesgevuld te wees en tenspyte van jou begeerte om te werk vir die Here met n skuldgevoel te wees,daar is geen stem so konstant soos die stem van die Heilige Gees nie.

  • @Deb-e3k
    @Deb-e3k หลายเดือนก่อน +1

    Geskei of nie ons mag nie ander se foute uit wys of oordeel nie ons as mens het vrye wil en nie 1van ons is sonde nie
    As ons nie sonde het nie mag ons die 1ste klip gooi

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 หลายเดือนก่อน +11

    Hi Dudley my broer, ek voel vir jou, maar met alle respek is daar n probleem en dis my plig om met jou te deel. Ek sal graag met jou persoonlik wil deel, maar lyk my hierdie ding van skei en hertrou ruk handuit en ons moet weet wat sê God se woord. Wanneer mag n mens skei? Matt 19 vs 9. As ons dan skei hetsy vrou of man, mag ons weer trou? 1 Kor 7 vs 10 en 11. Wat sê Jesus daaroor. Markus 10 van 1 tot 12. En wanneer mag ek dan weer trou? Romeine 7 vs 1-3. Te veel wat weer trou sê die Here het my 2de vrou vir my gegee. Die engels sê dit mooi: God will never contradict His word. Dit wat Jesus in Markus gespreek het en Paulus se briewe. Nou vra ons, maar ek het nie geweet dit staan so geskrywe nie. Handelinge 17 v 30. God het dan die tye van onkunde raak gesien en hy roep dat mense moet bekeer. Ja, Hy sal jou vergewe, maar jy kan nie verder in adultry lewe nie omdat jou 1ste vrou nog lewe. Openbaring 18. Mag nie wegneem of byvoeg nie ens... Te maklik trou mense en skei en weer trou. Sterkte Dudley, hoop jy sal die skrifte nagaan, ek was in dieselfde bootjie, shalom

    • @chrispitrakkos8925
      @chrispitrakkos8925 หลายเดือนก่อน +2

      Hi Dudley, ek dink aan jou en wil jou net bemoedig en vra om groot seblief na 2 videos te luister oor trou en egskeiding. Ek weet baie predikers luister nie na ander se preke nie, maar as ons nie mekaar kan help nie hoe sal ons oorwin as liggaam. 1ste een: Egskeiding:: Mag ek weer trou. By Frik Weideman. 2de::marriage and devorce and remarriage by Gino Gennings. Hierdie manne gaan geen kompromie aan nie, werklik God's manne, geseënde dag vir jou, shalom

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  หลายเดือนก่อน +2

      Goeie dag.
      1ste: Baie dankie vir u "JESUS gesindheid". Dudley het nie uitgebrei oor die egskeiding nie om meer tyd te gee aan dit wat die HERE gedoen het ten spyte van.
      Dudley se finale bevestiging was gebaseer op die volgende skrif:
      I KORINTHIËRS 7:15 AFR53
      [15] Maar as die ongelowige wil skei, laat hom skei. In sulke gevalle is die broeder of suster nie gebonde nie. Maar God het ons tot vrede geroep.
      bible.com/bible/5/1co.7.15.AFR53

  • @gernadejager9679
    @gernadejager9679 หลายเดือนก่อน

    Wat is sy selnommer??

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  หลายเดือนก่อน

      Goeie dag.
      Al dy besonderhede is op die einde van die video asook in die beskrulywing.
      Gaan besoek gerus ook sy Facebook bladsy.